1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9956373

Besoekers aanlyn

Ons het 118 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

MANDELA ‘N INSTRUMENT IN DIE HAND VAN DIE INTERNASIONALE MEDIA.

MEDIAVERKLARING

MandelaWat ‘n ongelooflike spektakel van valse meewarigheid en “simpatie” met die lang uitgerekte afsterwe van ‘n opgesmukte “wêreldklas” leier, wie se aangekondigde dood berekend en in belang van verskuilde agendas, nou op die wêreld losgelaat is.

 

Die ou bekende gesegde van: “Al gaan die leuen hoe so snel, die waarheid agterhaal hom wel”, sal waarskynlik gouer as later hierdie internasionale politieke toneelspel van korrupsie, bedrog en manipulering aan die man bring en daarmee saam, ook dié mense en organisasies binnelands wat daaraan deel gehad het. Met die “begrafnis” wat in alle waarskynlikheid vir 16 Desember, (versoeningsdag) aangelê sal word, sal die verdere lang en uitgerekte “lofgesange” deur die media, wat ek glo nie sal afneem tot en met die 2014 verkiesing nie, tot vervelens toe as propaganda in kiesers se kele afgedruk word met die oog op voorafbeplande verwagtinge! Opnames wat lank reeds selektief opgeneem is vir hierdie gebeurtenis, word nou afgestof en aangewend om die beplande uitkomste te bewerkstellig deur op die emosie en sentiment van die massa beïnvloedbare stemvee ‘n ingreep te maak.

 

Die AVP wil egter weer beklemtoon dat hierdie soort strategie, onder andere ook die potensiaal het om sporadiese opwelling van geweld teen blankes tot gevolg te hê, veral onder die jeugdiges wat jarelank blootgestel was aan opsweping oor die sogenaamde “onreg” van apartheid.

As daar van die “onreg” van apartheid gepraat word, is dit noodsaaklik dat die wêreld weer en opnuut sal kennis neem van die feitlikhede, met ander woorde die waarheid en die werklikheid soos wat dit nou, vandag waargeneem kan word. Die “hegte eenheid” van die swart massa en hulle verkreë voorspoed, is ‘n illusie! Hulle is nie net onderling verdeeld, werkloos en verarm nie, maar moor mekaar uit en tree presies op soos in Afrika waar demokrasie slegs ‘n term is wat die Weste moet tevrede hou. Verder is elke wet wat deur hulle verander en aangeneem word, ‘n benadeling van die beskawing in terme van ons eiendom, ons taal, ons skole, ons standaarde, ons regstelsel, ons morele en sedelike waardes en standaarde, ons land se infrastruktuur, ens. In kort, hierdie pragtige Eerstewêreldland wat die Afrikanervolk onder die seënende hand van God opgebou het, is in die kort tyd van slegs 19 jaar, behalwe vir enkele openbare geriewe, tot in die grond verwaarloos en vernietig! Dié lande wat dus nou saamsing in die lofredes van demokratiese wonderwerke in Suid Afrika, se motiewe is uiters bedenklik en ernstig onder verdenking.

Laat ons dus paraat wees en plekke van samedromming vermy. Beplan u reise noukeurig deur kennis te neem van onrus en versperrings ens. Wees kalm maar paraat. Indien u aangeval of bedreig word, verdedig uself, u mense en eiendom met beslistheid omdat u die reg daartoe het. Weet dat as u gelowig is, die wat by ons is, meer is as die wat by hulle is wat onreg deur geweld wil pleeg. Getalle is ‘n bate, wapens ‘n onontbeerlike, maar sonder God-Drie-Enig, het dit géén waarde nie en sal ons uitgewis word. Maak dus ons Hemelse Vader u wapen en proklameer Psalm 149 deur dit elke oggend hardop uit te spreek, en glo dit!

PSALM 149:

1   HALLELUJA! Sing tot eer van die HERE ’n nuwe lied, sy lof in die vergadering van die gunsgenote!

2  Laat Israel hom verheug in sy Maker; laat die kinders van Sion juig oor hulle Koning!

3  Laat hulle sy Naam loof in koordans, Hom psalmsing met tamboeryn en siter.

4  Want die HERE het ’n welbehae in sy volk; Hy versier die ootmoediges met heil.

5  Laat die gunsgenote juig in heerlikheid; laat hulle jubel op hul bedde.

6  Lofverheffinge van God is in hulle keel, en ’n tweesnydende swaard in hulle hand;

7  om wraak te oefen onder die heidene, strafgerigte onder die volke;

8   om hulle konings met kettings te bind en hulle edeles met ysterboeie;

9  om ’n vonnis wat opgeskrywe is, aan hulle te voltrek. ’n Eer is dit vir al sy gunsgenote! Halleluja!

 

Danie Varkevisser

LEIER AFRIKANER VOLKSPARTY

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie