Wat gaan aan met die goudprys? hoort elke ekonomies aktiewe mens in ons land te vra. Want 'n geforseerde swak goudprys is niks anders as 'n kwaadwillige strooptog wat op die Suid-Afrikaanse ekonomie uitgevoer word nie. Die ergste van alles is dat niemand in die land se finansiële owerheid 'n woord daaroor te rep het nie. Is hulle medepligtiges in die aanslag?
THE HOWS AND WHYS OF GOLD PRICE MANIPULATION.JANUARY 17, 2014
Paul Craig Roberts Dave Kranzler verstrek antwoorde in 'n artikel:
Die deregulering van die finansiële stelsel in die tyd van die Clinton en George W. Bush het die voorspelbare resultaat gehad van 'n oorkonsentrasie van mag in die finansiële sfeer en ook roekelose gedrag.
'n Handvol banke het so groot geword dat finansiële owerhede verklaar het hulle ”is te groot om te val”. Afgesonder van markdissipline het hierdie bankinstellings die belang van die regering geword, daardie belang bevorder deur die massale skep van nuwe geld met behulp van die Federale Reserwebank (Fed), ten einde deur 'n beleid van kwantitatiewe verligting die banke se finansiële state te steun.
Hier kom die lydsaamheid van die heiliges te pas; hier is hulle wat die gebooie van God en die geloof in Jesus bewaar.
OPENBARING 14: 1-20 1 EN ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die berg Sion, en saam met Hom honderd-vier-en-veertigduisend met sy Naam en die Naam van sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe.
2 En ek het ’n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid van ’n harde donderslag, en ek het die geluid gehoor van siterspelers wat speel op hulle siters.
3 En hulle het ’n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd-vier-en-veertigduisend wat van die aarde vrygekoop is.
Even after the secret deals revealed by several outlets including The Washington Times between President Barack Obama and the Islamic Republic of Iran, President Obama continues to urge the international community and American people to place trust in the Iranian regime regarding its nuclear ambitions and economic sanctions. It is crucial to examine some of the recent underlying human rights records in Iran, which have surprisingly not elicited any criticism from the liberal politicians, and have gone untold in the liberal media. This raises an intriguing issue, as President Obama has not mentioned or even condemned the Islamists in Tehran for this appalling human rights record.
Although the new Iranian government has tried to project a moderate picture, and although President Obama seems to believe in the charm offensive of this Islamist state, recent human rights reports show that there has been no improvement in the Iranian regime’s human rights records.
Waarvan praat jy tog! Ons doen wat ons wil, soos ons wil net wanneer ons wil, want ons is in beheer en buitendien soek ons hoeka nuwe BMW’s! As Gordhan nie daarvan hou nie, stem ons hom uit want ons is in die meerderheid! Majority rule! Viva gelykheid, vryheid en broederskap! Of hoe mnr. de Klerk en mede knoeiers?
BALJU VAT ONDERWYS SE VOERTUIE OOR BEURSGELD
2014-01-11 23:56
Rapport: Die balju het Donderdag op meer as 700 voertuie van die departement van onderwys in KwaZulu-Natal beslag gelê nadat dié departement versuim het om beloofde onderwysbeurse aan studente te betaal. Die onderwysdepartement in dié provinsie versuim reeds ’n jaar lank om meer as R36 miljoen se beursgeld aan ’n private onderwyskollege te betaal.
The country has become utterly corrupt under ANC rule. Government ministers enrich themselves more or less openly. After all, Zuma’s palace at Nkandla tells one how the President behaves. Civil servants, teachers and the police are all massively corrupt. Community riots against poor service delivery occur once every two days. Mandela may join the ANC up in heaven — but the party down below seems hell-bent.
R. W. Johnson is ‘n Britse joernalis en historikus. Hy is in Engeland gebore en as ‘n Rhodesstudent in Oxford en Natal Universiteite opgelei. Gebore op 21 September 1943 in Engeland, is hy tans 70 jaar oud en het hy in onguns verval onder sy mede liberale skrywers met ‘n berig oor bobbejane wat die inklinasie het om na swartes te verwys volgens hulle mening, maar wat hy heftig ontken.
Johnson is ‘n uitgelese liberalis wat ook onder andere ‘n voormalige Direkteur van die “Helen Suzman Foundation” in Johannesburg was. Hy is huidig die Suid Afrikaanse korrespondent van die London Sunday Times en skryf ook artikels vir die London Review of Books wat hoofsaaklik oor Suid Afrika gaan.
‘n Onlangse artikel van hom wat handel oor die onvermoë van die ANC Regime, het die volgende kritiek van ‘n nugter Engelssprekende dame ontlok waarmee die AVP ons volledig kan vereenselwig.
Doen die moeite en lees die hele hoofstuk! Daarin lê beide aanklag en verlossing, maar ook ‘n duidelike beeld van ons huidige toestand. Laat ons elkeen persoonlik na ons binnekamer gaan, ons voor onse Vader verootmoedig en voortaan volgens Sy Woord lewe!
JESAJA 1:1-31
1 DIE gesig van Jesaja, die seun van Amos, wat hy gesien het met betrekking tot Juda en Jerusalem, in die dae van Ussía, Jotam, Agas en Hiskía, die konings van Juda.
2 Hoor, o hemele, en luister, o aarde, want die HERE spreek: Ek het kinders grootgemaak en verhoog, maar húlle het teen My oortree.
3 ’n Os ken sy besitter en ’n esel die krip van sy eienaar, maar Israel het geen kennis nie, my volk verstaan nie.
4 Wee die sondige nasie, die volk swaar van skuld, die geslag van kwaaddoeners, die kinders wat verderflik handel! Hulle het die HERE verlaat, die Heilige van Israel verag, hulle het agtertoe weggedraai.
5 Waar wil julle nog geslaan word, dat julle voortgaan met af te wyk?
Uittreksels uit vier berigte wat in Volksblad verskyn het, plaas aksent op hoe die “Nuwe Suid Afrika” met sy reënboogkultuur, van die een slaggat na die ander beweeg. As die afgelope 19 jaar sedert 1994 met die sestigers vergelyk word, is die kontras so skokkend dat dit selfs vir sommige swartes duidelik is, sodat hulle nie skroom om ‘n duisend bestuurders af te dank en as verdere remedie ‘n bestuurskonsultantfirma aan te stel wat aanvanklik R91,1 miljoen gevra het vir agt maande se werk, uitgesluit 15% van sy uitgawes, belasting op toegevoegde waarde en internasionale vlugte. Dit is later met 12,2% tot R80 miljoen verminder. Wanneer die fiasko in die onderwys, die miljoene rande se nuwe motors ten spyte van Gordhan se opgelegde beperkings, die onsekerheid oor die grondwet en die Legio ander onbevoegde, selfverreikende, korrupte en onverantwoordelike staats-en-semi-staatspraktyke vergelyk word met die “euwele” apartheidsera, vertoon dit ‘n verval wat selfs ‘n werfbobbejaan na die berg sal laat verlang.