Gister het die VF Positief weer so 'n drag slae op 'n ander webwerf gekry nadat Dan Roodt dit nie as leier op “Gattêng” se leierskapverkiesing gemaak het nie en vir Jaco Mulder moes terugstaan.
Die Afrikaners het klaarblyklik besluit dat as hulle dan nie bode mag skiet nie, hulle hom darem kan wegjaag. Of die honde op hom sit.
Gister was dit weer sulke tyd vir 'n heel onbekende, blykbaar uit Amerika en wat vir vyf jaar in Suid-Afrika is (of andersom – wie gee nou regtig om, ook by Rapport), wat dit bont en blou gehad het oor al haar deskundige waarnemings oor die sosio-dinamika in die twee verskillende lande. En boetie, dis of die baas vir sy hond gesê het: Sa! Vat hom!
As die lot vandag gewerp word in die Afrikanervolk, hoe sou ons bevind word? Wel deel van die volk maar nie Apostel nie, of selfs 'n Judas?
HANDELINGE 1:15-26
15 EN in dié dae het Petrus in die midde van die dissipels opgestaan — die skare van persone daar bymekaar was omtrent honderd-en-twintig — en gesê:
16 Broeders, hierdie Skrif moes vervul word wat die Heilige Gees voorspel het deur die mond van Dawid aangaande Judas wat die leier was van die wat Jesus gevange geneem het;
VREEMDELINGE TEIKEN SAAM MET LINKSE KULTUURBARBARE TRADISIONELE KINDERFEES
In hun zoektocht naar uitingen van vermeend racisme, hebben degenen die totaal niet hechten aan tradities, laat staan aan het in stand willen houden van enig cultureel erfgoed, weer iets nieuws gevonden om hun afkeer en weerzin van alles wat met vroeger te maken heeft te kunnen bevredigen. Het oeroude Sinterklaas feest wat ieder jaar in december wordt gevierd in zowel Vlaanderen, Zuid Afrika, Nederland, en de overzeese gebiedsdelen moet nu verdwijnen.
Sinterklaas is namelijk blank en zijn knechten de Zwarte Pieten zijn zwart en daar wringt het politiek correcte schoentje. De tegenstanders van dit kinderfeest beweren dat dit feest een racistische inslag heeft.(Kyk ook asb by:http://www.eenvandaag.nl/binnenland/47615/zwarte_piet_was_struikelblok )
Alleen in sy laer, alleen op die wêreldpodium, alleen op sy plaas, alleen in die stad, alleen in ‘n ontaarde Christenheid- dit het geen uitwerking op die Afrikaner nie. Isolasie teenoor hom was nog steeds onmoontlik, want sy gees was vry, sy visie is daar gunter.......
WAT WAS SY AARD DAN?
Op die 18e Landsberaad van die Federasie van Rapportryerskorpse in 1979 was een van die twee manne wat referate gelewer het prof. dr. A.J. Pieterse. Die uitvloeisel van dié Landsberaad was ‘n inligtingstuk, “Afrikaner-Volksidentiteit, Ons taak vorentoe”. Prof Pieterse het hier prof. Marius Swart aangehaal wat die eie aard van die Afrikaner só beskryf het:
“Die Afrikaner is, ongeag sy littekens hom deur ander toegedien, iemand met ‘n eie aard, met ‘n beurdrang, met ‘n ordeliewende jeug wat stapels beklim waarvan oupa haas wil duisel. Maar hy kán dit ook doen, want daar is ankers sowel as padwysers. Die Afrikaner ken alle soorte stryd- teen barbaar en imperialis, teen gemoedsaftakelaar en vleitaalkundige. Hy ken die woeling van verraad en omkopery, die krag van volkstrots en die seën van ‘n groter huisgesin.
Verydel nie daardie Afrikanernasionalisme wat deur jou bloed bruis nie.
Die Solidariteit-webwerf Maroelamedia gooi weer die aas diep en ver in om die Afrikanerjongmense te oorreed om aan aanstaande jaar se verkiesing deel te neem, eers met 'n berig oor hoeveel jongmense nie gaan stem nie, en gister 'n nuuskommentaar waarin die Afrikanerjongmense onder die verkiesingswip ingejaag word.
HIER VOLG DIE NUUSKOMMENTAAR EN DAAROP VOLG 'N WEBWERFLESER SE REAKSIE:
Dit is ‘n betreklike universele verskynsel dat die ouer geslag hul bekommer oor die jonges se gebrek aan algemene kennis, wat onder meer daartoe lei dat koerante wat ‘n verjongingskuur op hul redaksies toepas ‘n verlies aan korporatiewe geheue ervaar, en opsigtelike blapse die lig laat sien. Soms lyk dit behoorlik of die drukkersduiwel amok gemaak het.Mnr. Jaap Marais het in lewe by herhaling gewaarsku: as jy in die stelsel ingaan, sal jy daarin opgaan! Dit geld duidelik nie net vir die politiek nie. Wat ‘n tragiese verlies van so ’n pragtige blanke dogter. Mag hierdie artikel dien om diegene wat die wêreld en die dinge van die wêreld begeer, te waarsku dat hulle deur die wêreld verteer sal word. Die vermaaklikheidswêreld ken geen reëls, geen moraliteit, geen grense en veral geen waardes, behalwe dié wat die wêreld voorskryf nie.
By
– April 13, 2013Posted in: Articles
Charlize Theron – lover of anything Black
Theron is involved in women’s rights organizations, and has marched in pro-choice rallies.
Theron also is a supporter of animal rights and active member of PETA. She appeared in a PETA ad for its anti-fur campaign.
She is a supporter of same-sex marriage and attended a march to support that in Fresno, California, on 30 May 2009. She is a gay rights activist and refuses to get married until same sex marriage is legal in the United States.
I don’t want to get married because right now the institution of marriage feels very one-sided, and I want to live in a country where we all have equal rights
......wat vriende in Wessels se oor gefluister het: “Kom, Leon, ons moet jou hier wegkry. Die ouens wil jou moer” (p 196).