1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9960725

Besoekers aanlyn

Ons het 114 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Godsdiens

SAL DIE WAT IN DIE GEHEIM GEKNOEI HET DIT KAN VERANTWOORD?

altIn die lig van Snowden en ander fluitjieblasers in Amerika se openbaarmaking van geheime beplanning om ander volkere en organisasies en mense te na te kom, asook van die geheime geknoei in Suid Afrika om die Afrikanervolk te verontreg, is die Woord van God duidelik oor wat daarvan sal word. Ook duidelik is die uitspraak dat wat nie in die lig gedoen word nie, nie van God is nie.

9.MARKUS 4:22

Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, en daar is niks weggesteek nie of dit moet in die lig kom.

11.LUKAS 8:17

Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie.

13.JOHANNES 3:21

Maar hy wat die waarheid doen, kom na die lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie