1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9960262

Besoekers aanlyn

Ons het 92 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Godsdiens

IS ONS HIERAAN SKULDIG?

altAs die God van Israel ook ons God is, waarom sal Hy ons anders hanteer as vir Israel? Is ons liggame dan nie die tempel van God nie?

HAGGAI 1:4-11

4 Is dit vir julle self wel tyd om in julle betimmerde huise te woon, terwyl hierdie huis in puin lê?

5 So sê die HERE van die leërskare dan nou: Gee ag op wat julle wedervaar het:

6 julle het baie gesaai, maar min ingebring; julle het geëet, maar nie tot versadiging nie; julle het gedrink, maar nie genoeg gekry nie; julle het jul geklee, maar nie warm geword nie; en wie hom vir loon verhuur, verhuur hom om dit in ’n stukkende beurs te steek.

 

7 So sê die HERE van die leërskare: Gee ag op wat julle wedervaar het!

8 Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek ’n welgevalle daaraan hê en My verheerlik, sê die HERE.  

9 Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die HERE van die leërskare. Ter wille van my huis wat in puin lê, terwyl elkeen van julle vir sy eie huis hardloop.

10 Daarom het die hemel bo julle die dou ingehou en die aarde het sy opbrings teruggehou.

11 En Ek het droogte oor die land geroep en oor die berge en oor die koring en oor die mos en oor die olie en oor alles wat die grond oplewer; en oor die mense en oor die diere en oor alle arbeid van die hande.

Dankie O Vader, dat U ons ook vir hierdie oortreding vergewe het. Uit dankbaarheid sal ons daarop let om U huis in stand te hou. Sal U ons asseblief daartoe help? Ons pleit in die Naam van Jesus. Amen

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie