Is dit nie’n tragiese verskynsel dat daar Afrikaners is wat hulle beywer om saam met hierdie soort karakters te wil saamwerk om ‘n bevredigende toestand te probeer bereik wat vir alle rasse aanneemlik sal wees?
Dit ten spyte daarvan dat Afrika reeds vir eeue lank bewys lewer dat welke pogings tot opheffing, selfs deur sommige Britse afgevaardigdes, gefaal het om beskaafde standaarde onder hulle te vestig, nie daarin kon slaag om verandering teweeg te bring nie!
Hebreërs 6:1-20
“Want toe God aan Abraham die belofte gegee het, het Hy, omdat Hy by geen meerdere kon sweer nie, by Homself gesweer en gesê: Voorwaar, Ek sal jou ryklik seën en jou grootliks vermeerder. En so het hy die belofte verkry nadat hy geduldig gewag het.” (:13-15).
God het aan Abraham verskyn en aan hom beloof dat ‘n groot nageslag vir hom gebore sou word. Abraham en sy vrou was al op gevorderde leeftyd en steeds kinderloos; daarom het hierdie belofte onwaarskynlik gelyk. Nietemin het Abraham in God geglo. Sara het egter mettertyd ongeduldig geraak en die voorstel gemaak dat Abraham by haar slavin sou ingaan. En hierdeur is Ishmael gebore. Hierdie situasie het later onaangename gevolge ingehou toe Sara by Abraham aangedring het om Ishmael en sy moeder, Hagar, van hulle af weg te stuur.
DOMINEE GRAEME CRAIG: 'EK STEL GEEN BELANG IN 'N DIALOOG MET MOSLEMS NIE"
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek in die Engels gehad met dominee Graeme Graig van die Free Church of Scotland Continuing, wat hom as enigste verset teen die koms van die eerste moskee in sy stad Steòrnabhagh (Engels Stornoway) wat lê op die Skotse Buitenste Hebriden. Ons wil hom vrae stel hoekom die voorstanders van hierdie gebou voel dit is nodig. Daar is mos 80 inwoners wat moslem is en hulle is almal 'vlugtelinge' uit Sirië
'Eerwaarde, het is bekend dat er maar 80 inwoners zijn die de islam praktiseren. Wat voeren de voorstanders voor argumenten aan dat de eerste moskee op het eiland Lewis moest komen?'
Namate die politieke klimaat in Europa besig is om drasties te verander, word daar nou met groter belangstelling na die dilemma waarin die Afrikanervolk ons bevind, uit verskeie oorde gekyk.
Die vraag wat ontstaan is wat is die motivering vir hierdie belangstelling. Gaan dit werklik oor simpatie met die ellendige toestand van blankes in Suid Afrika, of is dit vreesgedrewe weerstand vir verwagte soortgelyke ontwikkeling waar die toestroming van volksvreemdes onbeheersd in Europa toeneem?
Hoe dit ookal sy, word daar nou uit verskeie oorde bemoeienis gemaak deur opnames van die toestand al hier, met die oog op filmmateriaal om mense in Europa bewus te maak van wat werklik in Suid Afrika aan die gebeur is.
Hierdie artikel wat in Beeld veskyn het, het ‘n bepaalde betekenis! Behalwe dat dit Beeld en in besonder Netwerk 24 se gesindheid teenoor die Afrikanervolk ten beste uitbeeld, beskryf dit ook die karaktersamestelling van hierdie regter wat op een of ander wyse daarin geslaag het om ‘n posisie te beklee vanwaar hy uit die hoogte, ander kon be-oordeel en vonnis.
11 Mei 2018 skryf netwerk24. HOE LYK ‘N BOERBAAR?
In seker die benouendste tyd in die geskiedenis van ons volk daal hierdie, genadiglik afgetrede “regter” in sy artikel oor “boerbare”, laer as enige van die tipe persone wat hy as ‘n boerbaar bestempel!
Sy onvermoë tot deernis vir sy eie verraaide, verflenterde en verguisde volksgenote, vir wie hy juis vanuit sy “verhewe status” as regter die verantwoordelikheid het tot opheffing, dui op ‘n ernstige defek in veral sy geestelike opvoeding.
Hierdie interressante artikel wat die AVP ontvang het van Marthinus van Bart, werp lig op gebeure, voor, tydens en na die ANC konferensie by Nasrec waar Ramaphosa op bedenklike wyse met 179 stemme verkies is bo Nkosazana Dlamini Zuma.
Wat vir die AVP van besondere belang is, is die aanhaling van wie hoeveel stemme gekry het! “Few people realise that the person who got the most votes, of all the candidates in the various elections for party positions, is David Mabuza. (Mabuza got 2 538 votes for Deputy, Cyril got 2 440 for President and Gwede got 2 418 for Chairman)”
Ps. 50:1-23
“Die een wat dank offer, eer My; en die een wat op sy weg ag gee, hom sal Ek die heil van God laat geniet.” (:23).
U het seker al die gevoel beleef om vir iemand iets te doen en dan waardeer daardie persoon dit nie in die minste nie. So ‘n ondankbare houding laat ‘n mens sommer maklik voel asof al jou moeite en opoffering heeltemal verniet was. ‘n Mens sal boonop nie baie begerig wees om ‘n ondankbare persoon weer van hulp te wees nie.
Ek hoop egter dat u ook al daardie voorreg gehad het om iemand van hulp te wees wat ‘n diepe en opregte waardering daarvoor toon. Daardie mens wat regtig in baie, baie groot nood verkeer en nie genoeg kan dankie sê wanneer iemand aan hom hulp betoon nie. So ‘n opregte dankbaarheid is gewoonlik nie alleen in woorde nie, maar ook in ‘n persoon se optrede sigbaar.