Thomas Jefferson het by geleentheid gesê: ‘n Volk wat onge-erg is en tog verwag om vry te bly, verwag iets wat nog nooit was nie en ook nooit sal wees nie!
Die slag van Bloedrivier het op Sondagoggend, 16 Desember 1838, plaasgevind. Die oorsprong hiervoor was die onophoudelike aanvalle, verkragtings en moorde wat op ons blanke voorouers aangelê was terwyl die Engelse regering van die dag, waaronder die Afrikaner verkneg was, eerder aandadig as behulpsaam was!
Dit is nou 180 jaar sedert 16 Desember 1938 en die toestand wat Bloedrivier vooraf gegaan het bestaan nou weer!
Die ultimatum aan die “parlement” van die ANC in Kaapstad om die parlementsgeboue te ontruim, verstryk môre, Vrydag 2018, waarvan die tyd nie aan die AVP bekend is nie. Die assegaaivlag, met dieselfde betekenis as die assegaaie wat gebruik was om klein kindertjies aan hulle moeders se bors vas te pen tydens die aanvalle na Dingaansdag by Bloukrans, Moordspruit en Wenen, is vervang met “Koning Cornelius 111” se vlag van die “Soewereine Staat van Kaap die Goeie Hoop”!
Wie is nou die volgende? Suid Afrika die reënboog utopia van “We are One” faam word nou opge-eis deur elke jan rap en sy maat! Die Zoeloes, die Zwasis die Basoetoes? Die eerstemaal, die tweede maal, die derde maal! Die bod toegeslaan?
THE CAPE IS NOW THE SOVEREIGN STATE OF GOOD HOPE
Die sirkus wat F W de Klerk se regering in 1994 ge-open het, het nou benewens die narrerolle van die afgelope 23 jaar tot uiterste frustrasie van die Afrikanervolk, nou met meer ernstige vertonings begin.
Die lagwekkende, as dit nie so ernstig was nie, leuenagtige retoriek dat die Afrikanervolk die land van Suid Afrika by die swartes sou gesteel het en die Wêreldbank se verklaring dat hy daarmee saamstem, is behalwe vir die feit dat dit veragtelik is, ook ‘n bewys van waartoe die wêreld reeds verval het!
Al gaan die leuen hoe so snel, die waarheid agterhaal hom wel!
Hierdie artikeluit Engelse bron wat op die AVP se lessenaar beland het beskryf grootliks die leuen wat die swart “elite” so graag verkondig om hulle diefstal van ander se seiendom te probeer regverdig!
Hulle wat moet voorloop om hulle mense te lei, maak nie net gebruik van duiwelse metodes om hulle volgelinge te laat glo wat nie waar is nie, sleep hulle rasgenote saam met hulle die afgrond in!
Die aanklag dat diefstal van die swartes se grond in Suid Afrika by Jan van Riebeeck begin het, is deur Zuma begin en opgeneem deur Malema. Daarna bevestig deur die verklaring van Ramaphosa dat die grond terugevat sal word sonder vergoeding omdat dit gesteel is.
Wat ‘n ervaring om deur Nederland te reis en geboue en strukture wat uit die 16e, 17e en 1800’s dateer, in goeie behoue toestand te sien en die vindingrykheid en vaardigheid vanuit daardie tydperke met jou oë te sien! Hoe skoon en ge-orden, hoe ge-organiseerd en gedissiplineerd. Dit alles tenspyte van die indruk van middeleeuse behoud van styl en industriële ontwikkeling!
1 Thes. 3:1-13
“sodat Hy julle harte kan versterk om onberispelik te wees in heiligheid voor onse God en Vader by die wederkoms van onse Here Jesus Christus met al sy heiliges.” (:13).
Elke gelowige het sekerlik al die punt bereik waar hy/sy voel dat hulle baie na aan toppunt van hul geloofslewe gekom het. Daardie punt waar dit vir ‘n mens voel asof jy nou die Woord van God meermale deurgewerk het en met die inhoud daarvan goed vertroud is. Daardie punt waar ‘n mens so maklik die groot fout kan begaan om te dink dat jou geloof verantwoordelikheid afgehandel is.
As apartheid ‘n sonde moet wees kan integrasie sekerlik as ‘n doodsonde gereken word. Anders gestel, integrasie se waarneembare gevolge, maak van apartheid ‘n gesonde “sonde”. Die praktyk het dit wêreldwyd so uitgewys.
Die gruwels wat integrasie meebring word vandag op alle tereine in die nuwe Suid Afrika ervaar. Dié integrasie gruwelsonde het veral die NG Kerk se beeld en skrifvertolking swart gevlek!