
(In Afrikaans vertaal deur Danie Varkevisser)
Die AVP plaas met erkenning aan Sally Liebenberg, beide Afrikaans en Engelse weergawes sodat beide binnelands en buitelandse lesers hieraan blootgestel kan word
DIE EUWELE APARTHEID VAN DIE BOERE
Indien dit só genadeloos en onmenslik was, hoe het Mandela daarin geslaag om ‘n prokureursgraad te bekom?
Was dit onmenslik van blankes om tien universiteite vir swartes gedurende apartheid op te rig?
Het hierdie “onmenslike regering” dan nie hulle onderwysbegroting vir swartes met 30% jaarliks verhoog met blanke belastingbetalers se geld nie?
Hoe was dit moontlik vir 65% swart Suid Afrikaanse kinders om onder sulke “onmenslike toestande” op skool te wees in vergelyking met Egipte se 64%, Nigerië 57%, Ghana 52%, Tanzania 50%, en Etiopia 29%?
Hierdie geswore kommunis, sekretaris van die SAKP, wat nou vir Ramaphosa skerm, laat ‘n mens onwillekeurig aan F.W. de Klerk se ommekeer van Nasionalis na Liberalis na Kommunis dink. ‘n Man wat teen alle verwagting in, (bygesê van die goedgelowiges met versluierde sintuie), die Nasionale Party vervang het met ‘n uitgesproke bende Kommunistiese terroriste wat nou in politieke beheer van ons land Suid Afrika is.
Dit is ‘n welbekende feit dat Cyril Ramaphosa die Weste en geldmag se man is. Of is hy? Het Ramaphosa dalk soos de Klerk na twee besoeke aan die State Department van Amerika, na sy besoek aan China, tot ander insig gekom?
Dit is duidelik dat daar nie perke is in die EFF se doel om die Afrikanervolk te benadeel nie.
Soos ‘n Goliat wat die slagordes van die Lewende God uigedaag het, moet die EFF opnuut gekonfronteer word met die standpunt van die jong seun David : “Want wie is hierdie onbesnede Filistyn, dat hy die slagordes van die lewende God durf uitdaag?
Verder sê Dawid: Die HERE wat my gered het uit die klou van die leeu en uit die klou van die beer, Hy sal my red uit die hand van hierdie Filistyn.
Hebreërs 4:1-13
“Want Hy het êrens van die sewende dag so gespreek: En God het op die sewende dag van al sy werke gerus;” (:4).
Die skrywer van hierdie hoofstuk raak die letterlike Sabbatsrus aan, maar spreek ook in dieselfde gedeelte oor die Sabbatsrus se geestelike betekenis. Daardie sielerus wat elke ware gelowige uiteindelik in Christus vind.
Terwyl sommige die fisiese onderhouding van die Sabbat sal wil beklemtoon, is daar ook diegene wat net op die geestelike hiervan wil fokus. En tog is ‘n gesonde balans tussen beide die fisiese sowel as die geestelike hiervan nodig om die volheid daarvan te mag ervaar. ‘n Lui-lekker “rusdag” by die huis sonder enige geestelike voedsel en oordenking op daardie dag sal vir jou geloofslewe net so min beteken as ‘n dag wat jy onderneem om die dag wel in die “gees” te onderhou, maar uiteindelik is jy so besig met inkopies of ander take dat daar vir jou gees eintlik geen rus is nie.
Minister Didier Reynders van Vlaandere behoort ‘n pos in die parlementêre kombuis van die Vlaamse regering te kry, nie om kos te maak nie want daartoe sal hy nie bevoeg bevind word nie. Om die vloer te was is ‘n pos wat sal pas!
Sy oordeel van wat goed is vir Suid Afrika bevlek Vlaandere se regering tot so ‘n mate dat selfs 30 miljoen euro’s in Reynders se begroting as skoonmaker, dit nie weer sal skoon kry nie! In elk geval nie in die oë van die Afrikanervolk wie se uitwissing hy besig is om te befonds nie!
Dit is die gevolgtrekking waartoe die minister van polisie, Bheki Cele geraak het nadat die misdaadsyfers deur die parlement bekend gemaak is. Na 23 jaar se politieke beheer van Suid Afrika waar moord en doodslag sedert die begin van hulle illegitieme beheer onverpoosd voortgeduur het en nou toeneem, verklaar die “president” van die swartbeheerde Suid Afrika (met enkele blanke kommuniste en liberaliste se hulp), dat die moorde op blankes nie sy prioritteit is nie!
Daar het vir die Afrikanervolk net een opsie oorgebly indien ons wil oorleef en dit is om te begin terugveg! As die swartes dan oorlog wil hê, laat ons hulle dan oorlog gee! Hulle moet begin besef dat as dit in enige swarte se kop gekom het om blankes iewers leed aan te doen, hy sy lewe in sy hand neem.
1 Konings 21:1-29
“En Agab het met Nabot gespreek en gesê: Gee my jou wingerd, dat dit my groentetuin kan word, want dit is naby, langsaan my huis; dan sal ek jou in die plek daarvan ‘n wingerd gee wat beter is; of as dit goed is in jou oë, sal ek jou die koopprys daarvan in silwer gee. Maar Nabot het vir Agab gesê: Mag die HERE my daarvoor bewaar dat ek die erfdeel van my vaders aan u sou gee!” (:2&3).
Nabot – die slagoffer van ‘n ander man se hebsug. Agab het met ‘n verterende drang die kosbare wingerd van Nabot begeer. Hy was bereid om dit te ruil vir ‘n beter wingerd of om ‘n billike koopprys daarvoor te betaal. Nabot wou egter vanuit ‘n beginsel nie dit wat vir hom kosbaar was en wat hy as erfenis ontvang het, prysgee nie.