My hartlike dank aan mnre Luc Vermeulen en Nick van Mieghem vir hierdie geleentheid om met die room van die Nederlandse bevolking enkele gedagtes te wissel. Veral ook aan mnr. Robbert Veldman wat agter die skerms veel beteken vir die stryd van Nasionalisme in Nederland. Aan u wat hier vergader is my vriendelike groete uit Suid Afrika vanaf die Dagbestuur van die Afrikaner Volksparty. Die enigste party wat in Suid Afrika oorgebly het wat steeds in die openbaar vir almal wat wil luister sé: Hierdie land is óns Land!
MNR. MICHEL VAN DE BERGH: "NÓG MEER INVLOED VANUIT TURKYE BEVORDER DIE ISLAMISERING"
Op Dinsdag 21 Augustus het die aksiegroep Nijmegen Rechtsaf 'n suksesvolle protes gehou teen die sg. 'lang arm' van die Turkse Pres. Erdogan. Op baniere wat opgehang was bo bruê tussen die treinstasie Nijmegen-Goffert en die Shell petrolstasie het hulle die beïnvloeding van Diyanet gehekel en die bou van 'n nuwe moskee wat op die Jonkerbosplein daar moet kom aan die kaak gestel. Nav. die protes sal ons mnr. Michel van de Bergh vrae stel oor wat aangaan in sy stad.
"Meneer van de Bergh, voordat we het recente protest bespreken, willen we u vragen of het bericht juist is dat u in maart van dit jaar alle politieke partijen heeft opgeroepen om stelling te nemen tegen de nieuw te bouwen moskee en, wat ook belangrijk is hoe er gereageerd werd op uw pleidooi?"
"HIERDIE LAND HEG DIE CHRISTELIKE BEGINSELS AAN"

Van 9 Julie tot 12 Julie het 'n afvaardiging van die Staatkundige Gereformeerde Party 'n besoek gebring aan Hongarye. Hulle het oa. sowel lede van die opposisie as lede van die regerende Fidesz party van premier Victor Orbán ontmoet. Ook was hulle gaste in 'n christelike skool. Ons sal mnr. Roelof Bisschop vrae stel oor hierdie reis en vir welke doel hy dit gemaak het.
"Meneer Bisschop om maar met de eerste vraag te beginnen. Met welk doel heeft u deze reis gemaakt?"
"We brachten in de eerste plaats een bezoek aan Hongarije om ons te verdiepen in de manier waarop het land omgaat met asielzoekers en vluchtelingen. Hongarije was veel in het nieuws vanwege het hek dat gebouwd is op de Hongaars-Servische grens. Met dat hek voorkomt Hongarije dat migranten ongelimiteerd Europa kunnen binnenkomen. Daarnaast wilden we in gesprek met de Joodse gemeenschap over Jodenhaat in Europa, een groot punt van zorg voor de SGP. Ook het christelijk onderwijs is één van onze speerpunten, daarom zijn we blij dat we in een reformatorische school in Hongarije konden bezoeken".
Uitrekseel uit Artikel uit South Africa Today met Front Nasionaal as oorsprong.
Front National SA
September 2, 2018

Plaasmoorde: 50 nuwe kruise ter nagedagtenis.Foto: FNSA
Ter nagedagtenis aan die BLANKE vermoordes in Suid Afrika wat hier onder gelys is, word 50 nuwe kruise geplant op die WITKRUISMONUMENT , op 1September 2018. ‘n Herinnering aan die brutale onophoudelike moorde wat deur die ANC regime minagtend ignoreer word ten spyte daarvan dat dit in enige beskaafde terme, totaal buite beheer is!
Terwyl Donald Trump die Amerikaners se verlore internasionale aansien probeer herwin deur sy opdrag aan sy administrasie om die ANC se grondgryp sonder vergoedingsplanne en die ongebreidelde moorde op blankes in Suid Afrika te ondersoek, dans Theresa May, eerste minister van Brittanje soos ‘n wafferse Helen Zille saam met die swartes in Afrika en ondersteun sy Ramaphosa se grondgrypplanne sonder voorbehoud!
Die verskroeide aarde beleid word in die “Nuwe Suid Afrika” herhaal terwyl die Britte nie net staan en toekyk hoe hulle handewerk eeue se arbeid en honderdduisende lewens vernietig nie, maar hulle eerste minister met uitgesproke goedkeuring die hele Britse volk daarvan deel maak deur haar goedkeuring aan Ramaphosa se grondgryp sonder vergoeding!
1 Kor. 6:12-20
“Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort.” (:20)
Ons hoor gereeld in die moderne musiek en lees gereeld in die nuusmedia van die sogenaamde reg wat die mens oor homself het. Daarenteen leer die Woord van God vir ons dat ons in liggaam en in gees nie aan onsself behoort nie, maar aan God wat ons duur gekoop het.
Die siening van die wêreld is dat die mens aan homself behoort. Hierdie siening leen die mens daartoe om aan elke begeerte van die vlees toe te gee. Die mens moet hiervolgens eintlik maar net aan homself gehoorsaam wees. Hierdie humanistiese siening verhef die mens tot sy eie “god” en as een of ander begeerte jou beetpak, moet jy dit bevredig. Dit is blykbaar die resep vir ‘n “gelukkige” lewe.
Klink dit geloofwaardig? Om ‘n bestaande wet te onttrek verg sekerlik meer as ses dae. Met die baanrekord van gebeure in Suid Afrika sedert 1994, is bo-genoemde stelling ‘n onwaarskynlikheid en bloot gerig op politieke klimaatskepping!
Wat egter belangrik is, is die joernalistieke styl van Julian Robinson van die Mail on Line koerant in die artikel hieronder. Sy selektiewe omgang met die waarheid poog in weerwil met geskiedkundige feitlikhede,om sy lesers negatief te beÏnvloed ten opsigte van die swartes se "verontregting" deur apartheid en kolonialisme.