Die Summiere ontslag van die Direkteur Genraal van Landbou, Bosbou en Visserye, Mike Mlengana, dui op ‘n gesindheid van doelbewuste ongeregtige benadeling wat ‘n dik swart streep trek deur die veelgeroemde "modernste deursigtige mensereggerigte grondwet" van Suid Afrika, wat sy ontstaan in 1994 verkry het!
Selfs die ANC se eie verkose en aangestelde amptenare durf nie van die onreg afwyk sonder dat die duiwel op hulle neerdaal nie!
Hiermee het die ANC onteenseglik bewys dat die Afrikastyl ‘n inslag van die swartras verteenwoordig wat nie net deur die geskiedenis oor eeue vasgelê is nie maar deur die Westerling waargeneem, begryp en dienooreenkomstig in beginsel en beleid as teenvoeter in wetgewing implimenteer is. Die doel? Vreedsame naasbestaan en vooruitgang vir elke betrokke volk binne sy eie grondgebied, volgens sy eie aard en behoefte en onder sy eie regering en stelsels.
Die AVP plaas hierdie artikel vir die waarde van die insig uit Engelstalige geledere.’n Artikel wat vir die Britte, liberales in Suid Afrika en die res van die wêreld, almal wat in ontkenning die Afrikanervolk help ontneem het van ons reg in ons eie vaderland, ‘n politieke les in vertolking van gebeure deur nie die werklikheid en waarheid deur die vingers te sien nie.
AN IRISHMAN'S INSIGHT ON AFRICA - IMPORTANT READ
By Kevin Myers
Exclusive To Rense
6-4-18
This is all so true and accepting refugees from these countries only makes the rest of the world have the same afflictions.Worth a refresh on the facts, before sending aid to Africa!
MNR NICO MOOLMAN: "EK VOEL DIT IS BAIE BELANGRIK ONS MOENIE VERGEET WAT TOE GEBEUR HET NIE"
"U MAG MY GERUS KULTUURBEWAARDER VAN OU SUID AFRIKA NOEM WANT DIT IS MY SELFOPGELEGDE ROEPING
Ons het 'n interessant vraaggesprek gehad met die bekende Suid Afrikaanse skrywer mnr. Nico Moolman wat in Junie sy nuuste boek met die titel: Dankie, Generaal: Op die spoor van 'n oorlogspeurder wat gaan verskyn. Uitgegee deur Jonathan Ball Uitgewers. Soos met sy vorige boek 'The Boer Whore' wat in 2011 in die rakke het gelê, was daar baie belangstellendes wat die nuwe boek vinnig gekoop het. Ons sal mnr. Moolman vra stel oor albei die boeke.
"Meneer Moolman in die titel staan u is 'n kultuurbewaarder. Is dit omdat u voel die huidige 'regering' wil hierdie geskiedenis uitwis?"
"Nie soseer die regering nie, maar onbekwame en onkundige amptenary wat ons museums beheer en probeer bestuur".
1 Konings 8:12-66
“Maar sou God werklik op die aarde woon? Kyk, die hemel, ja, die hoogste hemel kan U nie bevat nie, hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het.” (:27).
“sodat u oë oop mag wees nag en dag oor hierdie huis, oor die plek waarvan U gesê het: My Naam sal daar wees! sodat U mag luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe sal bid.” (:29).
Salomo het die voorreg gehad om die hartsbegeerte van sy vader Dawid ten uitvoer te bring. Dawid het die brandende begeerte gehad om vir die Naam van die Here ‘n huis te bou. God het Dawid egter daarvan weerhou, maar aan hom belowe dat sy seun wel vir die Naam van die Here ‘n huis sou oprig.
Om nou terug te krabbel deur beswaar te hê oor die stilswye van die “president” en minister van polisie oor plaasaanvalle, wat dan nou onaanvaarbaar sou wees, is lagwekkend! Daar is nie stilswye by hierdie karakters nie, daar is behalwe drie en twintig jaar se dowe ore en blinde oë, uitgesproke en blatante weiering om iets daaraan te doen!
Van “We Are One” het weinig oorgebly! Luister na Zwelitini as hy sê, my Impi’s staan gereed! Julle sal nie my grond vat nie! Zuma as hy waarsku dat hy nie verder geteister moet word nie en die Basoetoes wat Tant Liesbet versoek om hulle grond terug te gee!
Ramaphosa, die Venda het reeds sy hande vol om die NUK, (Nasionale Uitvoerende Komitee) van die ANC aan sy kant te hou met die oog op volgende jaar se verkiesing wat hy ten alle koste moet wen en pleit om verdere verdeeldheid in die ANC te staak. Want, sê hy, ‘n verdeelde huis kan nie bly staan nie.
Die Wêreldbank se goedkeuring vir die gryp van eiendom van wit eienaars deur die swart meerderheidsregime in Suid Afrika, is niks minder as om die blankes in Suid Afrika voëlvry te verklaar nie.
Ongeag die wyd gepubliseerde moorde, verkragtings, verminkings, roof en korrupsie in Suid Afrika, is hierdie openbare verklaring van die Wêreldbank betekenisvol en verdien dit om in perspektief geplaas te word.