
Jan van Riebeeck se gebed (1652)
Jan van Riebeeck land in Tafelbaai in April 1652 en begin sy opgelegde taak in ootmoed en onderdanige afhanklikheid van God. Hy bely ook sy diensbaarheid aan sy opdraggewers en bid God vir krag en leiding om sy taak tot God se eer en sy werkgewers se voordeel te kan uitvoer. ‘n Benadering wat ‘n kenmerk van die latere Afrikanervolk geword het.
Verklaar Jan van Riebeeck:
Waar dit vandag die tweede verjaardag is van die dag waarop ons deur die Here gelei met die skepe Drommedaris, die Reyger en die Goede Hoop hier ter plaatse behoue aangeland het om hierdie vesting en kolonie na die bevel van onse here en meesters (Here XVII) te bou en te bestendig, en opgelet het dat God die Here alle sake tot vandag toe met vele seëninge voorspoedig en na wense laat verloop en laat slaag het, het ons besluit, en ook vir die eerste keer begin om hierdie dag, die 6e April, tot eer van God met danksegging te vier en vir altyd tot ‘n vasblywende dank- en biddag in te stel, sodat daarby die weldade van die Here wat aan ons bewys is, deur ons nakomelinge nooit vergeet mag word nie, maar altyd tot eer van God in gedagtenis en herinnering gehou sal word
Op ons derde jaarkongres was daar 'n volledige uiteensetting van veiligheidsaspekte uiteengesit omdat die AVP waarskynlik die enigste politieke party in die land is wat besef het en nou meer as ooit besef dat die Afrikanervolk oorlog aangesê is deur die swart ras van Afrika onder die voorwendsel dat ons hulle land gesteel het!
Laat ons dus opnuut oor hierdie gemeenskaplikheid wat elke blanke in Suid Afrika raak, ja selfs die mees liberales, joiners, hensoppers en verraaiers, of hulle dit besef al dan nie, ons geledere sluit! Persoonlike voorbereiding, maar ook gemeenskaplike samewerking is onontbeerlik vir suksesvolle afweer van hierdie veragtelike ongeregtigheid wat grootliks deur ons eie mense se hulp en meewerking met ons vyande, moontlik gemaak is! 'n Leiersberaad word voorts beplan!
SKRIBA MNR. ALBERT VAN ARK: "IN ONS DORP HEG ONS AAN DIE SONDAGSRUS"
Ons het 'n interessante vraaggesprek in die Nederlands met mnr. Albert van Ark, die skriba van die Hersteld Hervormde Kerk in die dorpie Elspeet gehad. In teenstelling met die groter stede in die Weste van Nederland is hierdie plek 'n oase van rus op Sondae. Ons sal hom vrae stel hoekom daar baie groot kerke gebou word terwyl in andere dele van die land juis Godshuise afgebreek word. (ns: Elspeet is 'n dorp wat lê in die munisipaliteit Nunspeet op die Noordelike Veluwe in de Nederlandse provincie Gelderland. Hierdie dorp het sowat 4398 inwoners.(2012)
"Meneer van Ark we schreven het reeds in de inleiding. Elspeet is op zondagen een oase van serene rust, terwijl in de grote steden er grote bedrijvigheid heerst op die dag. Ook worden daar zeer veel kerken afgebroken of krijgen een andere (wereldse) bestemming. Dit in tegenstelling met Elspeet waar juist zeer grote kerkgebouwen nodig zijn om de plaatselijke bevolking van dienst te kunnen blijven zijn. Kunnen we stellen dat waar de Zondag als een gewone dag wordt beschouwd een zekere mate van wanorde het gevolg is?"
Die AVP vind dit nodig om weer 'n artikel van die leier van die AVP oor die insig van dr. H. F. Verwoerd, wat hy in 2010 geskryf het te plaas. Die belangrikheid daarvan is die kulminering van dr. Verwoerd se vooruitsig van gebeure indien integrasie in Suid Afrika toegepas sou word. Die bewys van die futieliteit van die liberalis se verwronge vertolking van omstandigheid waarmee beginsels vervang is op die grondslag van kommunisties/humanistiese dogma, met die voorspelde gevolge wat ons vandag beleef! Mag sommige van hulle dit te lese kry en tot bekering kom!!
In ‘n uiterste poging van die media om ons te oortuig dat ons, veral nou na afloop van die sokker, in utopia aangeland het en F.W.de Klerk se visie van ‘n “leiernasie” verwesenlik is, is dit raadsaam om opnuut na ‘n werklike leier van wêreldformaat se insig te kyk en te vergelyk. Daar is ‘n tabel op skrif gestel wat van 1954, tot die jaar 2050, ‘n vooruitskouing gee van vêrsiendheid gegrond op die vermoë om beleid en besluite, twintig jaar vooruit te projekteer en te weet wat die gevolge daarvan sal wees.
STATUUR VAN DIÈ POLITIEKE “PROFEET” ?
As een van die grootste staatsmanne van sy tyd, gemeet aan die chaos waarin die Republiek vandag verkeer, staan hy as staatshoof onge-ewenaard tot vandag en waarskynlik nog tot ver in die toekoms. Dit is dus gepas dat ons net weer ons geheue sal verfris van wie ons praat, en wat sy aansien was onder selfs die Afrikanervolk se vyande!
2 Kor. 6:11-18
“Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?
Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees.” (:14&16).
Ons lees in vers 17 uit die gelese gedeelte van die bevel van afsondering van dit wat onrein is. Sou dit beteken dat ek myself in my huis moet opsluit en soos ‘n kluisenaar moet leef sodat ek nie met slegte dinge in aanraking kom nie? As ek dit sou doen sou ek mos ‘n lamp wees wat onder ‘n maatemmer geplaas word in plaas daarvan dat my lewenslig helder oor ander sou skyn.

Die Hensoppers, Joiners, oorgeërs, saampraters, politieke knoeiers, verraaiers, uitoorlêers, humaniste en liberaliste neem al van voor 1994, en openlik direk na die sluipmoord op dr. Verwoerd deel aan besprekings en onderhandelings oor die eiendomlike erfgoed van die Afrikanervolk, elk met sy eie agenda en oorwegings en oortuigings. WAAROM??
Die gemeenskaplikheid onder hulle is dat hulle van mening is dat dit onvermydelik is, dat die toestand onomkeerbaar is en dan veral dat dit noodsaaklik is vir Afrikaner voortbestaan. Feit is egter dat niks anders as meer en meer eise na elke toegewing, al is wat na hierdie berade bereik is! Die vordering is in trurat met absoluut géén voordeel vir ons volk se vryheid of voortbestaan nie!