Romeine 5:1-11
“Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.” (:1&2).
Leef u in vrede? Voordat ons hierdie vraag beantwoord, wil ek eers die volgende vraag stel: “Wat is vrede?” Hierdie is dalk ‘n baie interessante vraag in die tyd waarin ons leef aangesien almal van ‘n wêreld droom waarin daar “vrede” is. Tog is daar weinig mense wat al self ware vrede gesmaak het.
1. INLEIDING
In die idioom van Nasionalisme is daar altyd 'n kern wat streng volgens die beginsels van nasionalisme die stryd voer en hul lewe daarvolgens inrig. Op die periforie is daar ook diegene wat op die beste van tye maar navolgers is en 'n vae kennis , indien enige, het van die beginsels van nasionalisme. Dieselde is ook van toepassing op kommunisme. Daar is die kerngroep wat in hul hart en siel 'n Marxis is in die ware sin van die woord en uiteraard diegene wat sonder enige kennis meegesleur word sonder dat hul die werklike aard , agtergrond en motiewe van die kommunis ken of verstaan.
Die feite oor apartheid, misdade teen die mensdom en die gebruik van die ou vlag
In bo-genoemde artikel van Ernst Roets in Maroela Media, adjunk uitvoerende hoof van Afriforum, wat handel oor Afriforum se standpunt as teenvoeter vir die Mandelastigting se hofaansoek dat die ou Suid Afrikaanse vlag verban behoort te word, maak Roets stellings wat veral lig werp op wie en wat Afriforum verteenwoordig.
Wat tersake is, is of Afriforum se siening volgens Roets, ook die meerderheid Afrikaners se siening is soos wat hy dit deurgee volgens sy waarneming. Gesien in die lig van die Afrikaner se vryheidstryd, is dit van kardinale belang dat daar by Afrikaners eenstemmigheid sal wees oor die beginsels wat die Afrikanervolk se voortbestaan in Suid Afrika sal kan verseker.

Dit is onmoontlik dat van die groter moondhede in die wêreld nie bewus kan wees van die heroïse geskiedenis van die Afrikanervolk en hulle besitreg alhier nie! Veral nie Australië wat vir baie dekades menigmaal erken het dat as jy nog nie teen Suid Afrika rugby gespeel het nie, jou status op die wêreldranglys nie na waarde geskat kan word nie.
Waarom dan ‘n stelling van Paul Toohey van die Sky News dat: “the country's new President Cyril Ramaphosa vows to seize back land without compensation.”? “Gryp terug”! Is dit bloot swak woordkeuse, is dit onkunde of is dit moedswillige erkenning dat die Afrikanervolk Suid Afrika onregmatig verkry het deur dit van die swartes te steel soos wat die leun versprei word? 1905–1906 New Zealand tour in Europe and North America Engeland teen die Kaapkolonie, 1891, Die eerste van die onoorwonne Bill MacLagan Britse Eilande toer na Suid-Afrika
Die politieke insig van mnr. Jaap Marais en al die vorige Afrikanerleiers wat Afsonderlike Ontwikkeling as voorwaarde vir vreedsaame naasbestaan tussen rasse voorop gestel het, kry nou betekenis!
Economic Freedom Fighters EFF leader Julius Malema has slammed Zulu King Goodwill Zwelithini for “intimidating” people calling for expropriation of land without compensation.
Die artikel in Metro News vertolk Malema se opmerking verkeerdelik as sou Malema die Zulu koning “kap”. Malema poog eerder om waarskynlik in opdrag van die Britte, die agressie van die Zulus te ontlont.
Sy aksie met die vlag het ten minste twee onvermydelike gevolge. Die eerste is dat dit die sekerste metode is om jou openlik van jou volk te distansieer en die tweede is dat so ‘n blatante openbare vertoon van minagting van ‘n volk se bloed en sweet en stryd oor meer as driehonderd jaar, liberale bloedsuiers aantrek soos wat ‘n bol mis brommers lok!
DIésulkes het dan ook hulle Afrikapassies op die vlag kom uithaal en hulle Afrika onkunde gedemonstreer vir almal om te sien hoe hulle gedy in die beskawing, gevestig deur die prestasies en handewerk van hulle nasionalistiese voorsate, sonder enige insig of begrip vir die rommelstatus wat hulle wanstaltige ideologie in Suid Afrika reeds teweeggebring het.
Dit is baie maklik om dit van die kantlyn af te sê! Die vraag is waarmee en hoe? Wat moet ek doen as ek “oënskynlik” niks het nie? Die groot vraag is egter, besef ek dat ek bedreig word? Nie soos in ‘n misdaadmekka nie maar soos in ‘n oorlog?
In die lig van die toenemende aantal aanvalle sedert Ramaphosa se verkiesing, wat selfs baie blankes, en tragies genoeg, baie Afrikaners toegejuig het, sê die AVP aan veral ons Afrikanermans en vrouens na aanleiding van die geskarrel in sosiale media, plaaslik en internasionaal: staak die paniek, staak die vrees, staak die verwagting van hulp uit die buiteland! Kry uself gereed vir oorlog!