Vergelyk vandag se Afrikaners met die Engelse van 1921 soos in die artikel wat in “Het Kerkblad” van 1 September 1921 verskyn het. Dit was Totius wat James Douglas se artikel in die Sunday Express waardig geag het om dit in die kerkblad te laat opneem. Die afleiding wat gemaak word is dat hy sy eie volk aan Douglas se ontleding gemeet het.
Die vraag wat by die AVP ontstaan het nadat hierdie artikel op ons webblad beland het, is of wat Douglas in 1921 oor die Engelse kwytgeraak het nie met meer klem op óns volk vandag toegepas kan word nie. Daarmee sluit ons dan nie die huidige Britse volk en elke ander volk in Europa uit nie!
Op 20 Februarie 2019 het die minister van finansies van die ANC-regime in Suid-Afrika, Tito Mboweni, sy begrotingsrede gelewer. Dit was interessant om te sien dat hy in hierdie rede nie minder as drie aanhalings uit die Bybel (“the Good Book” soos hy dit noem) maak nie.
Enige aanhaling uit die Bybel kom gewoonlik baie vroom voor. Feit is egter dat enigeen wat teksverse uit die Bybel aanhaal hulself nie noodwendig aan die gesag van God se Woord onderwerp en dit gehoorsaam nie. Dink maar aan die Satan wat Christus in die woestyn versoek het. (Matt. 4:6:“en sê vir Hom: As U die Seun van God is, werp Uself af; want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U, en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen ’n klip stamp nie.”).
…WANT ONS DIEN ‘N JALOERSE GOD
Jak. 4:1-12
“Of meen julle dat die Skrif tevergeefs sê: Met jaloersheid begeer die Gees wat in ons woon?” (:5).
“Nader tot God, en Hy sal tot julle nader. Reinig die hande, julle sondaars, en suiwer die harte, julle dubbelhartiges!” (:8).
Dit is duidelik uit God se Woord dat Hy min tyd het vir ‘n dubbelhartige man. Getrouheid, eerlikheid en opregtheid is alles eienskappe wat in God se oë kosbaar is. ‘n Dubbelhartige persoon het nie hierdie eienskappe nie. Ons word selfs in Jakobus 1 geleer dat die gebed van ‘n persoon wat dubbelhartig is nie vir God aanneemlik is nie. “Want dié mens moenie dink dat hy iets van die Here sal ontvang nie – so ‘n dubbelhartige man, onbestendig in al sy weë.” (Jak. 1:7&8).
Die twis wat ontstaan het tussen die Autraliese uitvoerders en Chinese invoerders, kan moontlik ‘n nadraai in Suid Afrika hê.’n Twis wat nou tot gevolg het dat vyf van die noordelike Chinese hawens wat deur die Dalian doeane beheer word, nl. Bayuquan, Panjin, Dandong en Beiliang klaring weier van Australiese steenkool. Die werklike oorsaak is nie bekend nie en die Chinese owerhede gee ook geen verduideliking vir die verbod nie.
Ook by ander Chinese hawens word Australiese steenkoolklarings met tot 40 dae lank vertraag. Van die 14 miljoen ton steenkoolinvoere in China, voorsien Australië nagenoeg die helfte.
Dit is interressant om te sien hoe die banke werk om die werklike magte wat besig is om Suid Afrika ten gronde te rig,te beskerm. Die waarskuwings dat die beleidsverandering na ‘n Een-Mens-Een Stemstelsel in Suid Afrika onvermydelik vanweë die getalleoorwig van die swartes tot vernietiging van die blanke sal lei, moet ten alle koste verkeerd bewys word.
Die verdere vermanings van Afrika as voorbeeld van onvermoë tot eerstewêreldstandaard, moet eweneens in die doofpot gestop word indien ons vyande wil slaag met hulle eksperiment om moreel geregverdig te wees in hulle ondersteuning van die ANC en hulle swart en enkele liberale,humanistiese en verdwaasde blanke kiesers.
Na nege dae se blootlegging van die Bosasa korrupsietsunamie waarin Angelo Agrizzi volgens sy eie getuienis maar slegs sowat 20% van wat hy weet blootgelê het, gryp FNB en ABSA in en dreig om alle rekenings wat betrokke is te sluit.
Kasper Burger van Brits is gister op 18 Februarie deur drie swartes op sy plaas aangeval en in die sy gewond. In sy verdediging van sy lewe en eiendom het Kasper skybaar teruggeskiet en van die drie aanvallers een verlam, ‘n ander een verwond en die ander een gevlug.
Dit het tyd geword dat elke swarte in wie se kop dit opkom om ‘n blanke leed aan te doen, hy moet weet dat hy sy lewe in sy hand neem!
Hierdie is nie Kasper nie maar bloot 'n deel van die bewys van die voortslepende gewelddadigheid teen ons volk!
Dit is die opmerkings in ‘n beeldradiodebat wat die Britte se ongenaakbare en barbaarse karaktersamestelling weer na die voorgrond gedryf het toe Jacob Rees-Mogg, die konserwatiewe party in Brittanje se lid van die Parlement die konsentrasiekampbeleid van die Britte tydens die Anglo Boere oorlog probeer regverdig het.
Skynbaar ‘n gesiene parlementariër wat selfs aspireer vir die premierskap van Theresa May, wat nie skroom om sy minagting vir Emily Hobhouse se geskiedkundige waarneming en hulp aan die mishandelde Boerevroue en kinders deur so ‘n veragtelike demonstrasie in die openbaar te lewer deur sy verdediging van sy voorgangers se verskroeide aardebeleid nie.