En of dit nou Nkandla, Eskom, Bosasa, die Onderwys, department van Waterwese, Justisie, Veiligheid, Sekuriteit, finansies, verdediging, landbou, munisipaliteite of landsregering is, onder die hand van die swart ras is daar chaos en verval, van uit watter hoek jy nou ookal daarna kyk!
Terwyl Afrika as aanskouingsles vir eeue daar was en nog is, is dit asof die Humanisme en Liberaliste hulle oë daarvoor gesluit het, hulle sinne daarvoor bedek het, die jonger geslag politici hulleself oortuig het dat hulle dit kan verander en kerkgroepe tot die “wonderlike insig” gekom het dat dit ons lot is, val Suid Afrika uitmekaar!
Met die verkiesing op hande is daar jou werklikwaar Afrikaners wat nog glo dat om vir die DA of die VF Positief te gaan stem, ten minste jou plig is terwyl nog ander glo dat dit ‘n verskil kan maak! Selfs 24 jaar se ongeregtigheid kon hulle nie oortuig van die futieliteit daarvan nie.
Eségiël 11:1:25
“En Ek sal hulle een hart gee, en ‘n nuwe gees in julle binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit hulle vlees verwyder en hulle ‘n hart van vlees gee, sodat hulle in my insettinge kan wandel en my verordeninge kan hou en dit doen; en hulle sal vir my ‘n volk wees, en Ek sal vir hulle ‘n God wees.” (:19&20).
Alhoewel die HERE in hierdie gedeelte verwys na ‘n nuwe gees is die verwysing na die hart nie ook as ‘n nuwe hart nie, maar as een hart. En dit is nie sonder rede dat Hy dit só stel nie. Één hart sou beteken ‘n hart wat aan Hom getrou is. Dit is natuurlik die teenoorgestelde van dubbelhartigheid of ‘n hunkering op twee gedagtes. Die Here het ‘n behae daarin om met getrouheid en met ‘n opregte hart gedien te word en dubbelhartigheid is in Sy oë verfoeilik.
Rom. 15:1-13
“En mag die God van lydsaamheid en bemoediging aan julle gee om eensgesind onder mekaar te wees ooreenkomstig die wil van Christus Jesus,” (:5).
Die Here stel dit vir ons duidelik in Sy Woord dat Hy van ons verwag om eensgesind onder mekaar te wees. Die brief wat Paulus aan die Romeine skryf, bevat telkens hierdie vermaning. “wees eensgesind onder mekaar; moenie na hoë dinge streef nie, maar voeg julle by die nederige; moenie eiewys wees nie;” (Rom. 6:16). Eweneens skryf hy sy brief aan die Filippense wat hulle in hoofstukke 2 en 3 tot eensgesindheid maan. “Maar wat ons reeds bereik het — laat ons volgens dieselfde reël wandel, laat ons eensgesind wees.” (Fil. 3:16).
Een so 'n beroemde laaste woord was deur De Klerk self op Vrydag, 9 Februarie toe hy verklaar het (Hansard, kol. 445): “Ek wil vir die agbare lid (dr. A.P. Treurnicht?) oor die grondkwessie sê, die KP moet ophou om die boere op te pomp. Die boere se kaart en transport is veilig...”
In die lig van die erns van gegewens in mnr.Pieter van der Spuy se berig en die klaarblyklik oorweldigende reaksie daarop: Is dit raadsaam om weer te verwys na FW se versekering in die Parlement dat die boere se kaart en transport veilig is. Ook te verwys na stellings van Pik Botha in Farmer's Weekly van 7 November 2008 - , dat die NP nooit tot die grondwetlike skikking ( merk op, die gewilde woord is "akkoord") sou gekom het as die NP geweet het die boere se kaart en transport is onveilig nie. Wat daar nietemin uit FW en Pik se stellings oor grondbesit afgelei kan word is dat hulle salig geglo het (terwyl ons weet hulle lieg!), dat die boere se kaart en transport veilig onder 'n ANC-regime sou wees.
WANNEER IS VERRAAD VERRAAD? ‘N LEUEN NIE MEER ‘N LEUEN NIE?
Ons kyk weer 'n slag na uitsprake van FW de Klerk oor 'n beloofde referendum aan die Blanke kiesers van die land –(nie die een van 17 Maart 1992 vóór die nuwe grondwet nie, die een wat in Hansard opgeteken is wat hy belowe het nadat die grondwet geformuleer is) dat hul mening oor 'n nuwe grondwet vir die land in 'n referendum getoets sal word – dit is 'n allesdeurdringende kwessie wanneer besin word oor die Afrikanervolk se verskriklike lot vandag onder de Klerk en kie se kommunistiese ANC-regime.
De Klerk het inderdaad homself oor die perd getel om die Blanke kieser te oortuig dat sy belange nie geskaad sou word in die proses nie. Kyk weer na sy beloftes: “Enige substantiewe grondwetlike wysigings, selfs as net bloot gerig is op oorgangsmaatreëls, sal deur die Parlement aanvaar moet word nadat 'n mandaat bekom is by wyse van 'n referendum.”
7 Februarie 2019
Dit is eenvoudig verstommend dat die politieke partye in die algemeen, veral die partye aan die regterkant, met ‘n vorm van gelatenheid aanvaar het dat De Klerk ‘n mandaat gehad het vir die grondwetlike onderhandelings van 1993. In ag genome dat De Klerk nie sy beloftes nagekom het om ‘n tweede referendum te hou as ‘n vorm van magsdeling die basis van onderhandelings was. Dit staan soos ‘n paal bo water dat De Klerk magsdeling beloof het, en toe heeltemal oorgegee het weens ‘n gebrek aan ‘n onderhandelingstrategie wat bepaalde beginsels en belange van minderheidsgroepe sou beskerm. Selfs Prof. Hermann Giliomee, voorste historikus in die land beaam hierdie feit.
Broedertwis in Malema hofsaak?
Hierdie vetletter opskrif op die voorblad van Rapport is swanger van uiteenlopende betekenisse. Enersyds aksentueer Rapport die diepgaande verdeeldheid tussen Afrikaners. In ’n tyd waar Afrikaners geledere behoort te sluit, bly die hoofstroom Afrikaanse media die instrument wat die verdeeldheid lewendig hou.
Andersyds word die veragtelike en doemwaardige blatante opsweping om Boere te moor, asook die bedenklike wyse waarop die “hofsaak” ingerig is en hanteer word totaal ignoreer, ten spyte van die wreedaardigste en mees barbaarse wyse waarop Boere, met duidelik die betekenis wat alle Afrikaner blankes insluit, steeds daagliks plaasvind.