11 TIMÖTHEÜS 3:1-17
As die Afrikaner in Suid-Afrika moet tot niet gaan, laat dit dan sy lot wees en nie sy skuld nie! S. J. du Toit.
Die onderstaande berig is van Beeld van 17 Augustus oorgeneem om ’n standpunt van die AVP te illustreer.
Van plaas af: ‘Ons verloor alles’
Die Du Toit-gesin wat Sondagaand van hul plaas in die Nyazura-omgewing in die ooste van Zimbabwe na veiligheid gelei moes word, kan nie soontoe teruggaan nie en moet nou ’n huis in Mutare huur.
“Ons het alles verloor ...
“Iemand het ons $200 (sowat R1 424) in die hand gestop om kos te koop,” het mev. Alida du Toit (63) gister gesê.
In de voorgaande afleveringen van deze reeks hebben we de vele 'zegeningen' van de multiculturele samenleving met u gedeeld zoals bijvoorbeeld de omgekeerde discriminatie (regstellende aksie) en het verzet van de linksen en links-liberalen tegen élke vorm van kritiek (hoe gering ook) tegen de vorming van een regenboognatie.
UIT DIE WOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL
piesangrepubliek s.nw., piesangrepublieke. (dikw. neerhalend) Onbeduidende land wat gew. nie selfversorgend is nie, waarvan die ekonomie grotendeels afhanklik is v.d. uitvoer van vrugte, toerisme en buitelandse beleggers en waarin daar dikw. politieke en ekonomiese chaos heers: Ná jare van ernstige oorskrydings van staatsbegrotings lyk dit soms asof nie besef word dat oormatige belastings die sekerste weg na 'n piesangrepubliek is nie (Tegniek, 24 Jul. 1987, 7). Ons sal binnekort sit met 'n soort para-militêre polisiemag, soos dié van 'n obskure piesangrepubliekie (Volksblad, 2 Jul. 1998, 8).
Edmund Connelly www.theoccidentalobserver.net
This summer we had the Wisconsin State Fair with mobs of Black “youths” beating Whites. Then a far bigger Black uprising in
Honestly, this brings me back to the perennial question “What will it take before Whites wake up?”
This has been a recurring question for us here at TOO. For instance, two years ago August 30,2009) we had Alex Kurtagic’s “What Will It Take?“
by Mike Smith www.praag.co.uk
Emeritus Arch Bishop of Cape Town is at it again and in the news for asking whites to pay a reparation tax or wealth tax because they all apparently benefitted from Apartheid. Along came his cheerleading constitutional expert and praise singer Piere de Vos from UCT and said, “The problem is, of course, that some white people – out of shame or ignorance or maybe a bit of both – do not want to admit that white South Africans almost all benefited from apartheid vis-à-vis black South Africans.”
Almost All? Who were the ones that did not benefit? Again facts sucked out of each other’s thumbs.
Sit en val, Buurman, seg ek jou. Amper net soos daai Loop en val Maretswayo van vamelewe, net erger Buurman, val hy sonder ophou in arme Frans se rede nes hy amper ’n rede het!
Vir wat wonner ek Buurman, vir wat sou die Rian kêrel nou heel regs en heel links in ’n praatsessie betrek? Seg ek jou die waarheid Buurman, hier kruip ’n grasslang in die donker rond! Nes wyle oom Jaap die slang raak getrap het toe die Conservative Dialogue Program van oorle linkse van Zyl Slapte en regse oorle Dries van TLU en ge-emigreerde Piet Gous van die Vrystaat Lanbou-unie sy kop uitgesteek het.