1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9953152

Besoekers aanlyn

Ons het 100 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

ONBEHOLPENHEID VAN DIE SWART RAS DEUR TUTU BEKLEMTOON

Desmond Tutu

Wittes moet betaal vir hulle welvaart deur ’n soort welvaartsbelasting wat gehef moet word, sê Desmond Tutu.  Die skrywer van dié berig in die Naweek-Beeld van 13 Augustus 2011, Pieter du Toit, maak die verstommende afleiding dat Tutu eintlik “’n goeie vriend van wit mense is en sy voorstel beslis nie vyandig van aard is nie”. Tutu se opmerking dat apartheid almal seergemaak het , -wit en swart- en dat genesing nog nie heeltemal plaasgevind het  nie, is tipies Afrika.

Sy argument dat hoewel vandag se wit mense nie regstreeks by segregasie betrokke was nie, hulle tog steeds voordeel trek uit geleenthede, leefstyl en toegang tot dienste, eggo die swart ras se onvermoë om met al die werktuie wat die wit man ontwerp en gevestig het waarmee hy sy eie en al die swartes in Suid-Afrika se welvaart geskep het waarop hulle nou al 17 jaar teer, hulle tog nie in staat is om na hulleself om te sien nie ten spyte daarvan dat dit alles sonder verdienste in hulle hand geval het!

Julius Malema

Hierdie uiters “hoogstaande intellektuele ontledings” van een van die top swart intellektuele  van die Nuwe Suid-Afrika, verskil egter nie ’n jota of tittel van  Malema wat sê skiet die Boer, wat terloops volgens hom nie beteken dat die Boere geskiet moet word nie.  Die wittes  het ’n  politieke onwilligheid om rykdom doeltreffend te herverdeel, sê hy  tydens die openingsrede van die ANC-jeugliga se nasionale konferensie in Gallagher Estate in Midrand.

 ‘Ons weier om langer so te lewe. Grond moet sonder vergoeding afgeneem word, maar sonder geweld en oorlog en eerder met ons politieke mag, is Malema se standpunt en omdat  die magsbalans  in hulle guns is, het dit tyd geword om meer beslissend op te tree. “Ons kan nie aangaan asof ons nie die oorlog gewen het nie.”

Dr Marc Faber.

an ex South African and a leading investment guru, (this was published in a UK paper).

Daar is selfs Engelse wat die swart ras begryp en instaat is om hulle politieke vermoe en insig te projekteer wat grootliks met dié van Afrikaner Nasionaliste vergelyk kan word.

I expect, like me, you are aware that there has never been a prosperous black-led country, that is a incontrovertible fact.

Take Haiti as an example. Before the black slaves revolted and killed all the whites and half castes Haiti had a GNP greater than most of what is now the USA . It supplied 60% of all the sugar used in Europe. Today it is a wasteland. Apparently if you Google Earth the place you see is a sere, brown coloured landscape compared to the neighbouring Dominican Republic which is green and verdant.  Twice the USA has occupied Haiti , building roads, ports, hospitals and schools while putting in a functional society. The moment the Americans left they reverted to dictatorship, voodoo, witchcraft, corruption and barbarism.  They did not stagnate, they regressed to the primitive savagery of their forefathers

Since the 1960s, when the Congo expelled the Belgians this has been a mirror of African regression, moving steadily southwards until the example of Zimbabwe . Once a prosperous, well educated exporter of food the population now eat rats to survive.
Will SA go the same way?

Met apartheid as die enigste bron van ellende vir die gebrek aan welvaart van die swartes in Suid Afrika volgens Tutu en Malema en elke ander swarte wat n magsposisie bekom het,(sonder sy eie toedoen), is die weg gebaan vir die regverdiging om wittes se besit sonder vergoeding af te neem, hulle te belas op elke lewensterrein om voorsiening te maak vir die swartes wat van al die dienste en geriewe gebruik maak sonder om daarvoor te betaal.

Swart beheerde munisipaliteite skryf eenvoudig miljoene rande se agterstallige en onbetaalde dienstegelde af en verhoog die wittes se tariewe en belastings terwyl noodsaaklike infrastruktuur tot niet gaan vanweë korrupsie, diefstal, onvermoë en moedswilligheid.

Will SA go the same way? Al die tekens dui daarop as jy dan nog Tutu ondersteuners soos Pierre de Vos se siening in aanmerking neem! Dit is “expertise” soos syne wat ons land help ten gronde rig!

Johannesburg - Constitutional law expert Pierre de Vos came out in support on Monday of Archbishop Emeritus Desmond Tutu's call for a once-off wealth tax imposed on those who benefited from apartheid.

"Not only is a wealth tax on white South Africans who earn a minimum amount of money constitutionally valid," De Vos wrote on his blog, Constitutionally Speaking. "It is also an important and welcome idea that must be supported by all right-thinking South Africans with even a smidgen of a conscience or common sense."

The tax would be a small gesture towards reconciliation and redress, he said.

"If I had been born black and poor, I almost certainly would not have gone to University and I would almost certainly never have been a Law Professor at UCT [University of Cape Town], earning quite a nice salary, thank you."

Die weiering om dit wat volgens elke beskaafde regsbeginsel aan jou behoort, af te staan aan iemand wat in al die eeue van hulle bestaan, nog niks blywends tot stand gebring  het nie, maar bloot ander se swaarverdiende besit wil opeis, sal en kan nooit deur enige intelligente mens met ’n gewete, iets anders as “common sense” genoem word nie!

Onsinnige uitlatings soos hierbo, sal ten koste van alles wees wat mense soos Tutu, Malema en de Vos hoop om te bereik!

IN HIERDIE VERBAND HET DR. MARC FABER DIE VOLGENDE SÊ:

Are there differences between races, or is race just a meaningless social construct? Until recently, I believed all races were the same under the skin variations, and that perceived differences were only the result of cultural differences. I believed in a common and equal humanity. 
But things did not always ring true, observable anomalies were inexplicable if all men are the same.
Why, under apartheid, did the Indians prosper, become doctors, scientists, educators, merchants and professionals while the vast majority of the equally oppressed black Africans remained hewers of wood?

Will this last? I doubt it. The black/white polarisation is growing and the rhetoric is becoming more extreme. Listen to the pub or workplace chatter, read the blogs and comments sections of the newspapers and it becomes obvious. Whites are gatvol at the waste, corruption and stupidity of the black elite. Blacks are demanding, as their right, the wealth of the whites by means of redistribution of assets. No matter that they have not worked for those assets, they claim them as the spoils of war.

Just in the past week the Mayor of Pretoria, Malema, a minister and Winnie have gone on record as blaming whites for sabotaging redistribution and exploiting blacks. Malema calls out ?Kill the boers for they are rapists? to thunderous applause by university students Four influential ANC opinion makers who are echoing the groundswell of mutterings in the ghettoes. The natives are getting restless.


Things are not going to improve. They cannot, there is no reason to believe our slow slide into a failed state can be reversed with our current regime, and there is no prospect whatsoever of there being a change to governance based on meritocracy. Anyone who believes otherwise, or that the ANC can mend their ways, is living in LaLa land. They do not have the intellect.

As ‘n man soos Alex Boraine, Tutu se voormalige adjunk in die WVK (Waarheid en Versoenings Kommissie) wat ook die beginsel van welvaart belasting steun maar dan in dieselfde berig waarin Tutu die Wittes maan dat hulle moet betaal vir hulle welvaart, erken dat daar nou soveel korrupsie in die land is, so baie magshebbers in die sake en politieke wêreld wat nie wit is nie, dat hy meen die net baie wyer gespan moet word, ’n onderskrywing van dr. Faber se ontleding en ’n waarskuwing aan Afrikaners om op te hou hoop op ’n wonderwerk wat nie gaan realiseer nie!

Die invloed van Brittanje deur middel van die Anglikaanse kerk in die Suid Afrikaanse politiek, moet ook nie uit die oog verloor word wanneer die Anglikaanse Biskop, Tutu, uitsprake maak wat die blanke posisie in Suid-Afrika raak nie.

Met Engeland wat brand kan die toekoms dalk drasties verander aangesien die onderliggende oorsake nie verskil van dié in Suid-Afrika nie. Die liberale politici in Engeland wat wyle Enoch Powel se politieke insig geminag het, beleef nou die voorspelde uitkoms daarvan!

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie