Die stakings wat begin het by ingenieurs- en metaalbedryf en nou uitbrei na nagenoeg 170 000 werkers van die Chemiese, Energie, Papier, Drukkers, Hout, and Allied Workers Union (Ceppwawu) en die General Industries Workers Union of SA, eis ’n minimum loon van R6,000 per maand en ’n 40-uur werksweek. Die vakbondfederasie, Cosatu, sê indien werkgewers in die metaal-en ingenieursbedryf nie 'n aanvaarbare aanbod op die tafel plaas nie, sal hulle vra vir solidariteitsoptrede. In die Wes-Kaap sê Cosatu ook dat die staking onbepaald sal voortduur. Aanlegte sluit namate die staking in die ingenieurs- en metaalbedryf na motoronderdele-fabrieke oorspoel en aanrandings en intimidasie vind vry algemeen feitlik oral plaas.
by Prof. James Petras www.globalresearch.ca
The US government (White House and Congress) spends $10 billion dollars a month, or $120 billion a year, to fight an estimated “50 -75 ‘Al Qaeda types’ in Afghanistan ”, according to the CIA and quoted in the Financial Times of London (6/25 -26/11, p. 5). During the past 30 months of the Obama presidency, Washington has spent $300 billion dollars in Afghanistan , which adds up to $4 billion dollars for each alleged ‘Al Queda type’. If we multiply this by the two dozen or so sites and countries where the White House claims ‘Al Qaeda’ terrorists have been spotted, we begin to understand why the US budget deficit has grown astronomically to over $1.6 trillion for the current fiscal year.
Persverklaring
Mandeladag - 18 Julie 2011
Eerskomende Maandag sal leerlinge in staatskole verplig word om die afgodslied te sing, die heksevlag te aanskou en dan vir die Kommunis en terroris Mandela te sing. Hy verjaar glo weer.
Dit is natuurlik deel van die kondisionerings- en indoktrinasieproses van die Kommunistiese staat waarvan ons onderwerp is. Gebreinspoelde Blankes sal hieraan meedoen. Die res van ons sal weier dat ons kinders hieraan deelneem.
Politiek as gedragslyn of handelswyse van ’n regering of die staatkunde, kan ook die handelswyse van ’n individu of volk beskryf. Dit het ’n tendens geword om ’n bepaalde politieke beleid en/of beginsel wat teen die gees van die tyd indruis, ’n etiket om te hang sodat mense daarvan terugdeins. Hierdie tendens is nie net ’n plaaslike verskynsel nie maar word wêreldwyd met groot sukses toegepas deur die internasionale magte wat poog om die wêreldlande saam te voeg in een identiteitslose gemeenskap, met een geldstelsel, een wêreldregering en vir sovêr as moontlik, een wêreldgodsdiens.
Afrikaners deins oor die algemeen terug as hulle met die woord verset gekonfronteer word. Dit is so omdat ons as Christene, en veral gegewe ons Calvinistiese lewens- en wereldbeskouing, wat onder andere voorskryf dat ons gehoorsaam moet wees aan die gesag wat bo jou aangestel is, nie maklik bereid is om ons tot verset te wend nie. Verskeie vrae kom onmiddellik by ‘n mens op: Het die Voortrekkers hulle Calvinistiese grondslag en -beskouing versaak toe hulle in verset weggetrek het uit die Kaap?
Lees: Ps 23
Salig is die wat honger en dors na geregtigheid, want hulle sal versadig word – Matt 5:6
In die Ou Testament word die woorde, honger en dors, gesien as ‘n verlange na God. In hierdie geval gaan dit egter om ‘n verlange om reg te doen in God se oë. Diegene wat ‘n begeerte het om met ander mense volgens die voorskrifte van God te handel, sal salig of geseënd wees. Indien ‘n persoon hierdie hongerte en dors in sy lewe ervaar, sal God self die versadiging gee.
Die gemiddelde Afrikaner is baie ongeduldig met ons huidige situasie en beskuldig partye en organisasies dat hulle geen plan het vir vryheid nie. Hulle soek ‘n volledig-uitgewerkte plan, kompleet met die datum van vryheid en die grense van ons nuwe staat. En as jy nie dadelik ‘n plan