Hierdie jaar het vir die Afrikaner afgeskop soos elke een sedert die nuwe bedeling van 1994 deur bedrog en verraad op ons afgedwing is. Ons toestand versleg jaarliks. Op die oog af is daar min om oor opgewonde te raak. Hoe dan gemaak om die Afrikaner weer op koers te kry?
Wat is die feite?
Pas het die Wêreldbank bekendgemaak dat Suid-Afrika se groeikoers maar sowat 1,1% gaan wees hierdie jaar.
Die vergissing onder sommige Afrikaners dat dit net óns volk is wat onder druk verkeer, word deur hierdie E-Pos vanuit Nederland van die tafel afgevee. In hierdie stamland van ons is die aanslag ook hewig en die weerstand ewe treurig. Die gees van humanisme en liberalisme wat in die wêreld posgevat het, het ‘n vernietigende uitwerking op nasionalisme gehad.
Sedert Gorbatjef en de Klerk se kapitulasie wat die einde van die “koue oorlog” en die uitfassering van apartheid ingelui het en daarmee saam kastig die “rooi gevaar” agter die “ystergordyn” tot ‘n einde gebring het, is die pad vir die “Nuwe Wêreld Orde” effektief ge-open.
Onderskat ons die intelligensie van die swart ras, of verstaan ons bloot nie hulle logika nie? As hulle byvoorbeeld sê, “this door is closed because it’s not open”, of die water tekort is omdat die witmense die damme te groot gebou het, is dit nie in lyn met Gwede Mantashe se opmerking hieronder in die berig van Enca nie?
Is dÍt nie dalk wat Malema vir ons wil sê as hy verklaar dat, as hy sê, “Kill the Boer”, beteken dit nie dat die Boere doodgemaak moet word nie, julle verstaan nie ons logika nie. Gevollglik is Mantashe se stelling dat :“We have a president who has money, who's wealthy, who will not be tempted to steal... He is the president of the ANC. He is wealthy, he is rich. If he steals we will ask him why do you steal, because you have enough?”, se bedoeling glad nie wat ons daarvan sou aflei nie.
Markus 12:18-27
“En Jesus antwoord en sê vir hulle: Is dit nie daarom dat julle dwaal dat julle die Skrifte en ook die krag van God nie ken nie?” (:24)
“God is nie ‘n God van dooies nie, maar ‘n God van lewendes. Julle dwaal dus grootliks.” (:27).
Jesus wys die Sadduseërs in die gelese gedeelte op hul dwaling en voer ook as rede aan waarom hulle dwaal. Die rede is tweeledig dat hulle die Skrifte nie ken nie en tweedens dat hulle die krag van God nie ken nie.
MEV. GABY DEPAUW: "EK IS DAARVAN OORTUIG DIE AFRIKANERS SAL HUL LAND TERUGVAT".
Ons het nav. die artikel 'Die sneller is getrek om Suid Afrika weer te begin terugvat vir die Afrikanervolk' wat deur mnr. Danie Varkevisser, die leier van die Afrikaner Volksparty op 11 Desember geskryf is, 'n insiggewende vraaggesprek gehad met die voormalige raadslid vir Vlaams Belang mevrou Gaby Depauw uit die munisipaliteit Burcht-Zwijndrecht.
Sy het verheug gereageer op die feit dat die Afrikaners net die ou name sal hanteer en die 'nuwe' name voortaan sal ignoreer.
"In ons vorige vraaggesprek over de dappere Friezen had u het er al over dat het Nederlandse volk in verzet komt tegen al die 'zegeningen' van de regenboognatie en het uitbannen van tradities en gebruiken. Waait dit nu over naar het Afrikanervolk of zou dit al lang hebben liggen broeien?"
AVP MEDIAVERKLARING 2018
Daar bestaan wêreldwyd meer as tweehonderd verskillende volke. Indien daar een uit elke volk dissekteer sou word, sou daar ongeag die ras of velkleur merkwaardige ooreenkomste opgemerk word. Die harte, niere, longe, ore, oë, neus en mond sit alles op dieselfde plek in en aan die liggaam.
Almal haal asem en almal se bloed is rooi. Almal het tien tone en vingers, twee bene, voete en hande en een kop. ....... Ten spyte van hierdie waarneembare ooreenkomste, verskil almal egter opsigtelik van mekaar!
GENESIS 11: 1-9 EN die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde. En toe hulle wegtrek na die Ooste, vind hulle ’n laagte in die land Sínear; en daar het hulle gaan woon. Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond vir klei.
En hulle sê: Kom, laat ons vir ons ’n stad bou en ’n toring waarvan die spits tot aan die hemel reik; en laat ons vir ons ’n naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstrooid raak nie.