Dr. Hans Fransen was ʼn voorvegter vir die bewaring van die Ou Kaapse argitektuur. Hierdie foto van hom is in Maart 2011 in Kaapstad geneem toe hy saam met Marie-Lou Roux ʼn protesveldtog teen die ontsiering van die historiese Lutherse Kerk in Strandstraat deur onvanpaste ontwikkelings gelei het. Fransen het toe duisende handtekeninge van mede-beswaarmakers ingesamel en dit saam met ʼn beswaarskrif by die Kaapse stadsraad ingedien. Foto: MARTHINUS VAN BART
MNR. SYBREN HERREMA: "AS DIE MENSE HULLE NOU 'N BIETJIE IN ONS GESKIEDENIS SOU VERDIEP, DAN KOM HULLE DAAR NOG GOED VANAF".
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek in die Nederlands met meneer Sybren Herrema uit die Friese hoofstad Leeuwarden nav. die protesdemonstrasie van 'n baie klein klompie sg. 'anti-Swarte Piete wat op Saterdag 3 Desember onder begeleiding van 'n enorme polisiemag, na Dokkum het gekom om te ageer teen die Sinterklaasfees. Soos u gelees het, was dit tjoepstil op die plein waar hulle saamgekom het.
"Meneer Herrema om eerst maar eens bij dat protest te beginnen. Hoeveel zou dit de Nederlandse belastingbetaler gekost hebben?"
Is daar werklik verskil tussen die DA en die ANC se vindingrykheid om geld uit die vuisvoos belastingbetaler se sak te pers? Die Droogte-/waterskaarste-slenter moet seker die mees waaghalsige geldmaakslenter in die geskiedenis wees. Selfs die vrotmelk-piramiede slenter van Adriaan Nieuwoudt kom nie by hierdie een wat vermetelheid betref nie.
Dié advertensie word nou al weke lank in elke Wes-Kaapse koerant (ook ponie-koerante) volblad geplaas. Dit beloop duisende rande.
Die vuisvoos belastingbetalers moet ook daarvoor opdok, terwyl Coca-Cola (en die ander botteleringsfirma's) al die pad bank toe lag omdat hulle 'n fortuin maak met die bottelering van Kaapse kraanwater in blou bottels.
Teen Tafelberg se hange stort reuse-watervalle tans na benede en vloei weg in stormwaterkanale na die see.
Die naamsveranderings wat daarop gemik is om Afrikaners te laat aanvaar dat Suid Afrika nie meer ons land is nie, word vir u gelys met die ou bekende name van dorpe, stede, strate, damme, ens. Die bedoeling is dat ons sal ophou om die nuwe name te gebruik deur onder mekaar en oral waar ons beweeg, weer die ou name te begin gebruik. Sodoende bevestig ons ons reg en bewys ons die verwerping van die onreg wat hier plaasgevind het. Sonder opmarse of betogings of geweld, begin ons ‘n veldtog wat ons vyande nie kan keer nie en wat ‘n enorme stok in die speke van hulle paddastrategie gaan wees!
Laai die lyste af en dra en ry dit met u saam, waar u ookal gaan. Gebruik dit en ervaar die gemoedstemming van geleidelike oorwinning oor die onomkeerbaarheid vande Klerk se abdikasie sonder mandaat! Ons voorbereiding in die stryd om vryheid wat broodnodig is vir wanneer die geleentheid hom voordoen en ons samewerking gaan vra!
| PROVINSIE GAUTENG | ||
| Museums | NUWE NAME | |
| Transvaal Museum → | Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum | |
| Nedersettings | ||
| Pretoria → | Tshwane (voorgestel, nog nie deurgevoer nie, kyk ook Pretoria-Tshwanenaamverandering) | |
| Sophiatown → | Triomf (1955) → Sophiatown[19][20] (2006) | |
| Doornkloof → | Irene (1889) → Lyttelton (1962) → Verwoerdburg (1967) → Centurion (1994)[21] | |
| Kempten (1903) → | Kemptonpark | |
| Fietas → | Pageview (1943)[22] | |
| Lughawens | ||
| NAAMSVERANDERING VAN PROVINSIES | |||
| OU NAAM | NUWE NAAM EN DATUM VAN VERANDERING | ||
| TRANSVAAL 1910-1994 | |||
| TRANSVAAL | PWV | GAUTENG 1995 | |
| OOSTRANSVAAL | MPUMALANGA 1995 | ||
| NOORDTRANSVAAL | NOORDELIKE PROVINSIE 1995 | LIMPOPO (2003) | |
| NOORDWES | Moses Kotane (Voorgestel) | ||
| ORANJE VRYSTAAT 1910-1994 | |||
| ORANJE VRYSTAAT | VRYSTAAT 1995 | ||
| NATAL 1910-1994 | |||
| NATAL | KWAZULU-NATAL 1994 | ||
| KAAPPROVINSIE 1910-1994 | |||
| KAAPPROVINSIE | WES-KAAP 1994 | ||
| OOS-KAAP 1994 | KwaXhosa / Mpuma-Koloni (Voorgestel) | ||
| NOORD-KAAP 1994 | |||
| NOORDWES 1994 | |||
Die geleidelike skep van ‘n toestand waarin Suid Afrika as erfland van die Afrikanervolk ontneem is, is sekerlik die mees suksesvolle strategie wat sedert ons volksontstaan aangewend is om die Afrikanervolk van die geskiedenisverhoog af te vee.
Gebrekkige politieke insig en eiebelang was sedert die moord op dr. H.F. Verwoerd, twee van die belangrikste faktore wat deur ons vyande uitgebuit is om die Afrikanervolk op te stel vir die doodskoot!
Luister na die geldmag se man wat Zuma moet vervang. Die man wat al sedert Mandela afgestof en vir goedgelowige Afrikaners voorgehou word as die oplossing wat die land moet regruk en vir die blankes weer hoop moet bied. Die Venda Cyril Ramaphosa.