Josua 23:1-16
“As julle die verbond van die HERE julle God wat Hy julle beveel het, oortree en ander gode gaan dien en julle daarvoor neerbuig, dan sal die toorn van die HERE teen julle ontvlam, en julle sal gou omkom uit die goeie land wat Hy aan julle gegee het.”
‘n Geloftevolk – ‘n uitverkore volk vir Hom om Sy boodskap en Evangelie aan die mensdom uit te dra! Dit was en is die roeping van die Afrikanervolk aan die Suidpunt van Afrika. Ons voorouers het by Bloedrivier beloof dat ons getrou aan Hom sal leef as ‘n volk vir Hom en Hy het ons belofte aanvaar en bekragtig deur die roemryke oorwinning. ‘n Verbond is natuurlik ‘n ooreenkoms tussen twee of meer partye wat nie ongedaan gemaak kan word op ‘n ander wyse as deur die dood nie. Die voorsate van die Afrikaner het ook ons nageslag gebind deur ‘n Gelofte wat nooit ongedaan gemaak kan word nie. Ons is ‘n geroepe volk en sal dit bly tot die dag van die wederkoms van onse Here Jesus Christus of tot op die dag dat die laaste Afrikanersiel ontslaap en hierdie volkie ter ruste gelê word.
Nie soseer oor hierdie uitsprake van Nelus Niemandt nie, maar veral omdat die mense binne die kerk iemand met só ‘n standpunt kies as moderator van die kerk. So ‘n kerk, en elke ander kerk wat hom met hierdie standpunt vereenselwig is gedoem om vernietig te word, en hoe gouer hoe beter! Indien daar lidmate is binne sulke kerke wat nie bereid is om Niemandt se standpunt as Bybels te aanvaar nie, moet hulle spoedeisend soos Lot en sy familie daar uitkom en nie eers waag om om te kyk nie!
Die NG-Kerk is sedert 1986 se “Kerk en Samelewing” ‘n wêreldskerk wat meegedoen het om saam met die Broederbond en die NP van de Klerk, die Afrikanervolk soos ‘n Judasbok die afgrond in te lei. Die Skrif is vir hom en syne aan die muur op hierdie ingeslane okkultistiese weg. Die Woord vra tog duidelik, waarom wil jy tot niet gaan? Bekeer jou sodat jy mag lewe! Of het Amerika nou Suid Afrika se Afrikaanse kerke se god geword dat hy so slaafs die afgrond in gevolg moet word?
NG moderator pleit vir homoseksualisme
In antwoord op ‘n medianavraag het prof. Nelus Niemandt, algemene moderator van die NG Kerk, gesê dat homoseksuele paartjies volledig in die kerlike lewe geïntegreer moet word, dat ie huwelike van homoseksuele paartjies met die volle seën van die kerk voltrek moet word en dat homoseksuele NG predikante nie meer gedwing moet word om selibaat te leef nie. Niemandt word aangehaal dat hy gesê het: “My hoop is dat lesbiese, gay, biseksuele en transseksuele oriëntasies genormaliseer sal word binne die kerk.”
Laat die integrasioniste, liberaliste en Panyaza Lesufi’s van Suid Afrika weer en opnuut hoor en begryp indien hulle intellek dit toelaat! Ons het apartheid, (soos wat julle dit graag noem) as beginsel en beleid in Suid Afrika aanvaar en toegepas in die vorm van afsonderlike ontwikkeling, om ons kinders hiervan te vrywaar.
Dit het met diskriminasie op die aarde niks te make nie, maar alles met die behoud van identiteit, sedelike en morele waardes en beskaafde norme. Ons verskil van mekaar deur God se skepping van verskeidenheid. Daarmee sê ons nie soos wat julle beweer, dat ons beter is nie, ons sê dat ons anders is, sigbaar en hoorbaar anders! Julle pogings om soos ons te wil wees en sommige van ons wat soos julle wil wees is gedoem tot mislukking en is en sal ewig tot nadeel van almal wees. Selfs die verloopte NP regering van de Klerk het dit besef toe hulle die versekering van eie woongebiede, eie skole aan die Afrikanervolk gegee het voor hulle lafhartige abdikasie en tot hulle beskaming nie kon nakom nie!
Afrikaners moet ten bloede toe weerstand bied teen rasgemengde skole en nie minder bekommerd oor wat in elke ander skool aan ons kinders geleer word nie! Ou President Paul Kruger het by geleentheid verklaar dat ‘n kind wat slegs tot belydenis van geloof opgevoed is, beter vir die volwasse lewe toegerus sal wees as die kind wat bloot akademies onderrig is!
GIRLS GANG-RAPED AT PRIMARY SCHOOL
Hoewel ek volmondig met die skrywer van die artikel saamstem, behoort die argument nie te gaan oor die huwelik nie, maar eerder oor die sedelike en immorele wat besig is om deur menslike wetgewing God se wette te vervang. In wese die oorwinning van Satan oor die gees van hierdie mense wat streef na losbandigheid.
As veral gekyk word na die uitspraak van die lesbiese aktivis Masha Gessen, "The institution of marriage should not exist. . . “ dan is die mensdom besig om te verval na dierlikheid waar die grense van welvoeglikheid, selfbeheersing en erkenning van God en Sy gebod oorskry word, op pad na “beestelikheid” en uiteindelik selfvernietiging!
After same-sex marriage, is polygamy next?
Dr. Jim Denison
July 01, 2015
Before last Friday's Supreme Court ruling, many of us argued that same-sex marriage could or would lead to polygamy. Gay marriage proponents were quick to dismiss our warning. But consider Chief Justice Roberts's dissent to the court's decision:
Senator Barry Goldwater van die VSA, wat bekend was as een van die mees konserwatiewe senators in die VSA se politieke geskiedenis, het gesê dat as 'n vyandelike mag jou wil vernietig en al sy middele daartoe aanwend, hy in ‘n staat van oorlog met jou verkeer. In sulke omstandighede sal jy, tensy jy oorgawe bedink, ook in 'n staat van oorlog met hom verkeer. Daarbenewens sal jou doel, tensy jy verraad bedink, soos die vyand s’n wees, om die oorwinning te behaal. Wat besef moet word is dat die ANC in 'n staat van oorlog met ons verkeer en die huidige grondwet as middel in hierdie oorlog teen die Afrikaner gebruik.
Dit is raadsaam om die groenskrif van die ANC oor grondhervorming weer noukeurig te bestudeer, asook die nuutste slenter om onteiening van eiendom, waarvoor vergoeding betaal moet word te omseil met die benadering van “voogdyskap” waarvoor daar geen vergoeding betaal word nie maar jy tog wel van jou eiendom ontneem word.
Die AVP is intens bewus daarvan dat die weerstand en verset wat uit elke moontlike oord hierteen gehoor behoort te word, doodgeswyg word en sal dus aanhoudend die aandag bly vestig op hierdie diaboliese metodes om die Afrikanervolk in besonder maar ook alle blankes van hulle besit te beroof.
IRR’s Anthea Jeffery: State ‘custodianship’ and control over all agricultural land Posted on May 27, 2015 in Thought Leaders
VERENIGDE STATE VAN AMERIKA U.S.
Supreme Court Ruling Makes Same-Sex Marriage a Right Nationwide
By ADAM LIPTAKJUNE 26, 2015
Celebrations Follow Supreme Court Ruling on Same-Sex Marriage
CreditDoug Mills/The New York Times
NÊ!
‘n Beter bewys van dr. Lyle Rossiter se navorsing is nouliks denkbaar! In die Vryburger van April 29, 2013, verskyn hierdie professor se interessante berig wat onderskryf word deur die fisiese en waarneembare gedrag en uitsprake van die liberaliste in Suid Afrika. Hoewel daar genoeg rasionalisme by sommige van hulle oorgebly het om te weet dat hulle deur sulke “getemperde” kranksinnige optrede bepaalde oogmerke kan bereik, is die AVP geneig om met dr. Lyle Rossiter se navorsing heelhartig saam te stem! Die nuwe Suid Afrika is immers ‘n sprekende voorbeeld daarvan en het Roelf Meyer met die bo-genoemde uitspraak soos gepubliseer in Netwerk 24, en sy verdere politieke insig soos hieronder uiteengesit, nou weer opnuut bevestig.
‘n Vooraanstaande sielkundige, dr. Lyle Rossiter het tot die gevolgtrekking gekom dat liberaliste kranksinnig is en die ideologie van liberalisme as ‘n geestelike afwyking gediagnoseer. Hy het die stelling gemaak dat die ideologie wat liberaliste aanhang as ʼn gevaarlike afwyking getipeer kan word.
“Gebaseer op totale irrasionele geloof- en emosionele sisteme, ondermyn moderne liberaliste die belangrikste beginsels waarop ons vryheid gevind is,” sê hy in sy boek: The Liberal Mind: The Psychological Causes of Political Madness: