In ‘n kort uittreksel uit ‘n koerantberig stel Mugabe Afrikaleiers en waarskynlik ook die gevoel van elke swart ras in Afrika se siening van die Westerling en die swarte se ingebore aversie vir blanke norme en waardes.
Dat die swart ras ongelukkig kan wees wanneer Westerlinge in hulle land inkom en oorneem tot die mate waar die karakter en aard van die boorling beïnvloed word en selfs verander word, moet ‘n mens voor begrip hê. Dit is tog immers waarteen die Afrikanervolk deur middel van Afsonderlike ontwikkeling homself beskerm het.
Uit Tel Aviv is onlangs berig, het Israel immigrante van Afrika begin bymekaar-maak in die eerste fase van ’n omstrede “noodplan” om duisende wat as ’n bedreiging vir die Joodse aard van Israel bestempel word, te deporteer.
“Ek tree nie teen hulle op weens vreemdelingehaat nie, maar uit ’n liefde vir my volk en om my geboorteland te red,” het Eli Yishai, Israelse minister van binnelandse sake, gesê.
Wat wel gekritiseer kan word is hulle diktatoriale aard, wreedheid en dan die misbruik van die weeldegedeelte van die Westerse beskawing wat Mugabe en ander Afrika leiers ten koste van hulle landgenote misbruik!
DON'T PARROT WESTERN IDEOLOGIES, MUGABE TELLS JOURNALISTS
Cape Town – Zimbabwean President Robert Mugabe has called on African journalists to tell the "African story" and stop being "used" by Western powers to "despise" the continent’s heads of state, media reports said on Thursday.
The report said a number of African leaders, including Mugabe, had over the years received negative coverage from the media because of their "unwavering stance against Western imperialism and their call for the empowerment of the black majority".
Mugabe urged African media not to "parrot Western ideologies".
"They don't do that to their own leaders. But they make you despise us, they make you destroy our images in the press and when you do that, are you being an African?," Mugabe was quoted by The Herald as sayin