Break the Silence: a World War is Beckoning By John Pilger
Global Research, May 14, 2014
Region: Russia and FSU
Theme: Media Disinformation, US NATO War Agenda In-depth Report: UKRAINE REPORT
Why do we tolerate the threat of another world war in our name? Why do we allow lies that justify this risk? The scale of our indoctrination, wrote Harold Pinter, is a “brilliant, even witty, highly successful act of hypnosis”, as if the truth “never happened even while it was happening”.
Every year the American historian William Blum publishes his “updated summary of the record of US foreign policy” which shows that, since 1945, the US has tried to overthrow more than 50 governments, many democratically elected; grossly interfered in elections in 30 countries; bombed the civilian populations of 30 countries; used chemical and biological weapons; and attempted to assassinate foreign leaders.
INLEIDING:
Die aanvanklike afwyking van die politieke beginsel en beleidsrigting van die Afrikanervolk na die sluipmoord op dr. Verwoerd, was subtiel, geleidelik en onder andere ook godsdienstig georiënteerd. Dit was egter nie die begin nie maar die voortsetting van ‘n literêre neiging om te transformeer, reeds vroeg in die jare sestig. Die Antjie Krog’s, Breyten Breytenbach’s en Andre P Brink’s se literêre rewolusie om teen die bestaande norme van welvoeglikheid en veral politieke riglyne, te dig, te skryf en op te tree sodat die weerstand daarteen hulle die land laat verlaat en in Frankryk en elders hulle uitdaging van die bestaande orde in Suid Afrika laat voortsit het, was in terugskouing die fondasie in Suid Afrika vir die New Age beweging vanuit eie geledere wat deur kerk, kultuur en politieke leiers voortgesit is.
OORSPRONG VAN DIE NUWE ERA-GEDAGTE.
Die oorsprong van die Nuwe Era-beweging as sodanig kan egter teruggevoer word na Helena Petrowna Blavatsky (1831-1891), 'n Russiese spiritis en medium wat die esoteriese en okkulte Theosophical Society in 1875 saam met Henry Steele Olcolt gestig het. Volgens Blavatsky het ene "Koot Hoomi" en ander geestelike gidse gereeld aan haar verskyn en geheime aan haar openbaar wat sy in 'n hele reeks boeke neergeskryf het. Vroeg in die twintigste eeu het 'n Engelse spiritis, Alice Bailey (1880-1949), haar in die Verenigde State by die Theosophical Society aangesluit. Bailey, wat Blavatsky se geskrifte bestudeer het en glo ook met Koot Hoomi gekommunikeer het, is later deur 'n ander geestelike gids - Djwal Khul - beveel om 'n aantal boeke te skryf waarin hy deur haar die sogenaamde "Nuwe Era-plan" bekend sou maak. Die hooftema van hierdie Plan was die koms van 'n "messias" wat aangehelp moes word deur onder meer verskeie meditasiegroepe te stig. Bailey het uiteindelik 25 boeke geskryf wat vandag steeds as die grondslag van die Nuwe Era-beweging beskou word.
Vervalle infrastruktuur, swak dienslewering, wanaanwending van belastingbetalers se geld, binnegevegte en korrupsie lees soos ‘n storieboek as gevolg van die NP van de Klerk en kie se kranksinnige politieke oordeel! Apartheid se skuld? Nee! Duisendmaal nee! Wel die kranksinnige liberale ontkenning van die werklikheid! Die geskiedenis is besig om ‘n skeidslyn te trek tussen nasionalisme en liberalisme en hulle onderskeie ondersteuners.
ANC finally gives mayor with 27 bodyguards the boot
2015-06-02 12:48
Poloko Tau, City Press
Mogalakwena mayor Tlhalefi Mashamaite (in the white shirt) has been fired by the ANC. Picture: Alex Nkosi/Daily Sun
Mayor with 27 bodyguards back in hot seat
Eségiël 14:12-23
“Mensekind, as ‘n land teen My sondig deur troubreuk te begaan, en Ek my hand daarteen uitstrek en die staf van die brood daarvan verbreek en ‘n hongersnood daarin stuur, en Ek daaruit mens en dier uitroei-“
Dit is vandag (31 Mei 2015) presies 54 jaar gelede wat ons Afrikanervolk op die kruin van sy bestaan in ons volksgeskiedenis gestaan het. Ons het nie alleen ‘n hoogtepunt bereik deur staatkundige vryheid te verwerf nie, maar deur die genade van God Drie-Enig en Almagtig, kon ons uiting gee aan die Gelofte van Bloedrivier deur die stigting van ‘n huis vir Hom, tot Sy eer, in die Christelike Grondwet wat opgestel was. Hy is inderdaad erken as die Hoof van hierdie huis in die Grondwet van 1961.
Die tydperk wat gevolg het na die Afrikanerdom se aanvaarding van sy roeping as draer van die Christendom, is gekenmerk deur tye van ongekende voorspoed. Dit was nie alleen ‘n tyd van ekonomiese voortuitgang en welvaart soos wat die Afrikanerdom nog nooit beleef het nie, maar ook ‘n tyd van rustigheid en vrede waar verskeie volkere aan die Suidpunt van Afrika grootliks in vrede naas mekaar geleef het.Waar dit vandaan kom is irrelevant solank dit ‘n bydrae kan maak om te pas by die Nkandla status. Hierdie is ‘n sprekende voorbeeld van die effek van blote getalle politiek, waar die klem lê op die getalle en op niks anders nie. Nie vaardigehid, geletterdheid, integriteit, insig of enige ander kwaliteit wat noodsaaklik is vir besluitneming in landsbelang nie!
Zuma's salary increase approved
Thu, 04 Jun 2015 5:02 PM
President Jacob Zuma having a laugh in Parliament. Credit: AFP
Despite opposition parties putting up a fierce fight against granting President Jacob Zuma's salary increase, it has been approved.
The five percent raise was recommended by the Independent Commission on the Remuneration of Public Office Bearers in January and came before the National Assembly for approval this afternoon.
It will see Zuma's salary increase by just over R130 000 meaning he’ll now be earning just over R2.7-million.
SUID AFRIKA behoort aan almal wat daarin woon? Nê? Dit is hierdie poort wat geopen is deur die liberaliste, plaaslik en oorsee, die dun punt van die wig wat al dieper en dieper ingedryf word totdat Suid Afrika soos Afrika versink tot die peil waar die hande uitgehou moet word vir ‘n aalmoes van Europa en die Westerse lande.
Dat die beskawing hier vernietig gaan word tot by Azania, (korrekte spelling AS-SANIA) kan hierdie rooipetdraer nie in daardie leë dop waarop die rooi pet monteer moet word, inkry nie omdat dit geslote is vir enige intelligente begrip.
Wat die liberaliste betref, geld prof. Lyle Rossiter se siening dat liberaliste kranksinnig is! Hoewel daar genoeg rasionalisme by sommige van hulle oorgebly het om te weet dat hulle deur sulke “getemperde” kranksinnige optrede bepaalde oogmerke kan bereik, is die AVP geneig om met dr. Lyle Rossiter heelhartig saam te stem!
‘n Vooraanstaande sielkundige het tot die gevolgtrekking gekom dat liberaliste kranksinnig is en die ideologie van liberalisme as ‘n geestelike afwyking gediagnoseer.
Die enigste kommentaar van die ANC is dat dit onprakties en onbekostigbaar is.
EFF wants SA's name changed
Wat nou ookal gesê en bespiegel word oor Sars se besluit om Malema nie net te onthef van die klagte teen hom nie, maar om hom selfs om verskoning te vra, feit bly dat dit hoogs twyfelagtig is. Indien jy die verklaring wat deur SARS uitgereik is lees, verdiep die intrige net verder en lig die wenkbroue al hoër!
Dat hier magte aan die werk is wat Malema benodig vir een of ander funksie binne die parlement, is feitlik voldonge. Dit bly egter onrusbarend dat SARS so sonder slag of stoot daartoe omgehaal kon word. Wie gee en wie ontvang hier, sal interessant wees om te sien en veral wat die oogmerk daarmee was.
Sars: Why we dropped Malema case
June 2 2015 at 12:52pm
By ANA reporter
INDEPENDENT MEDIA