'n Genetiese gemanipuleerde organisme wat vele klagtes ontvang het, is die gemanipuleerde mielie, MON863, wat sekere insekpeste afkeer. Nadat dit deur CRIIGEN by die Universiteit van Frankryk getoets is, is daar SKYNBAAR tekens van giftigheid gevind. Verskeie toetse was gedoen om vas te stel wat die newe-effekte was. Die toetse het onder ander nier- en lewerbeskadiging getoon, sowel as veranderinge in die hormone van die toetsmuise.
Die vrees dat die onnatuurlike manipulering van genesamestelling van plante wat in die natuur vrygestel word, die natuurlike plante kan beïnvloed tot nadeel van die mens wat daarvan gebruik moet maak, is skynbaar nie ongegrond nie. Dit is betekenisvol dat die Duitse minister van landbou sterk teen die Europese Unie se goedkeuring standpunt inneem en kies om nie deel daarvan te wees nie.
Indien daar gekies moet word tussen die produsent se finansiële voordeel en die mense wat jou produk koop se gesondheid, kan ‘n mens dankbaar wees vir ‘n verstandige minister van landbou.
Germany starts move to ban GMO crops - ministry letter
In ‘n veel beproewende tyd vir ons volk, kom hierdie riglyn uit die Lewende Woord van God tot ons en roep dit hard om gehoor te word! Terwyl ‘n menigte van ons volksgenote reeds “Egipte” toe is, word ons en hulle geroep om te bly waar God ons geplaas het met die belofte van God se teenwoordigheid en seën, ten spyte van beproewing en vrees dat ons alles sal verloor!
Lees hierdie gedeelte saam met my en bedink dit. Is die God wat hier ter sprake is nie ook ons God nie?
Die sleutel is gehoorsaamheid, ‘n onwrikbare geloof en vertroue en ‘n hoop wat nie beskaam nie! En kyk dan hoe ons soos Isak honderdvoudig geseën word al stry hulle oor elke put wat ons grawe! Laat ons aanhou en sien hoe God ons land aan ons teruggee.
GÉNESIS 26:
1 EN daar was hongersnood in die land, buiten die eerste hongersnood wat in die dae van Abraham gewees het. Daarom het Isak getrek na Abiméleg, die koning van die Filistyne, na Gerar.
2 En die HERE het aan hom verskyn en gesê: Moenie aftrek na Egipte nie; woon in die land wat Ek jou sal aanwys.
3 Vertoef as vreemdeling in hierdie land, en Ek sal met jou wees en jou seën; want aan jou en jou nageslag sal Ek al hierdie lande gee: Ek sal die eed bevestig wat Ek vir jou vader Abraham gesweer het.
Hierdie uitspraak van die pous en sy voorgenome besoek aan Amerika in September, dui onteenseglik op die vordering na die “New Age” se beplanning vir een wêreldregering, een godsdiens en een geldstelsel. Om in ontkenning te bly voortgaan oor hierdie sigbare aanslag op die Christendom, is waarskynlik die gevaarlikste toestand vir elke gelowige se ewigheidsbestemming wat bedink kan word.
Pope Francis To Followers: “Koran And Holy Bible Are The Same”
(AP Photo/Alessandra Tarantino)
On Monday the Bishop Of Rome addressed Catholic followers regarding the dire importance of exhibiting religious tolerance. During his hour-long speech, a smiling Pope Francis was quoted telling the Vatican’s guests that the Koran, and the spiritual teachings contained therein, are just as valid as the Holy Bible.
“Jesus Christ, Jehovah, Allah. These are all names employed to describe an entity that is distinctly the same across the world. For centuries, blood has been needlessly shed because of the desire to segregate our faiths.
Euforia, wat per definisie ‘n welbehae wat kunsmatig en in meeste gevalle deur dwelmverslaafdheid gewek is, is vinnig besig om te taan namate die werklikheid van sigbare verval en beskikbare statistiek besig is om na die oppervlak te styg, teen so ‘n tempo dat dit nie meer ignoreer kan word nie.
Leon Louw beskryf in twee afsonderlike artikels wat in Business Day verskyn het hoedat daar deur ontkenning klem geplaas word op die steeds verontregting van die swartes deur blankes, nadat hulle al die hele Suid Afrika in ‘n rommelhoop verander het. Die tragiek is dat alles wat Leon Louw met statestiek vasgestel het, was voorsien deur verskeie Afrikanerleiers wat dit sedert 1948 en selfs voor 1948 voorspel en voorsien het. Dit was die motivering vir die enigste werkbare beleidsrigting wat nou deur talle inheemse volkere oorweeg word, net onder ander benamings. Multikulturalisme het ‘n wêreldbedreiging geword en die gevolge van die implementering daarvan in Suid Afrika teen al die waarskuwings daarteen, word deur Leon Louw hieronder in syfers weergegee.
Opinion & Analysis / Staff Profiles
Leon Louw
Leon is executive director and co-founder of the Free Market Foundation. He writes a weekly column for Business Day newspaper
Last week, my office gathered all available facts. Illustrative examples follow.
Titus 2:11-3:11
“Maar toe die goedertierenheid van God, ons Verlosser, en sy liefde tot die mens verskyn het – nie op grond van die werke van geregtigheid wat ons gedoen het nie, maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered deur die bad van die wedergeboorte en die vernuwing deur die Heilige Gees wat Hy ryklik uitgestort het op ons deur Jesus Christus, ons Verlosser; sodat ons, geregverdig deur sy genade, erfgename kan word ooreenkomstig die hoop van die ewige lewe.” (:4-7).
Ons leef in ‘n samelewing waarin mense amper verleer het om verantwoordelikheid vir hul eie optrede te aanvaar. Mense sal alewig verskonings en verwyte kan uitdink oor waarom hulle in slegte omstandighede verkeer, maar weinig sal erken dat dit menigmaal as ‘n gevolg van hul eie verkeerde optrede en/of besluite is. Dit is makliker om die verskoning van moeilike kinderomstandighede te gebruik om ‘n lewe van verslawing te probeer regverdig as wat dit is om daarteen te veg en die mag van die bose te oorwin. Dit is maklik om alewig kollegas en werkgewers te blameer vir jou finansiële verknorsing terwyl jy gedurig na geleentheid soek om nie deur harde arbeid jou brood te verdien nie.
Die finansiële “ineenstorting” wat wêreldwyd ‘n invloed gaan hê en waaroor elke ekonoom sy eie afleidings en voorspellings het, het die kragtigste politieke hefboom van ons tyd geword. Ons is reeds dekades, indien nie eeue reeds bekend met die term, “die geldmag”, sonder om regtig erns te maak met die betekenis daarvan.
Die effek wat die geldmag op ons betaalmiddel se waarde het, is meer as ooit in Suid Afrika voelbaar wanneer ingevoerde items aangekoop moet word of wanneer uitlanders eiendom en goedere in Suid Afrika bekom teen ‘n appel en ei!
Dat daar nou weer ‘n persepsie geskep word deur die “ineenstorting” van geldmarkte vir ‘n bepaalde doel, is ongetwyfeld. Dat dit ons finansieel moet raak is ook seker. Bestuur dus die bietjie wat u nog oor het met sorg en goeie oordeel! Lees die artikel hier onder en doen die moeite om van die ander ontledings ook te bekyk op KWN.
Uit ‘n berig in Ditsem Blits van Solidariteit onder die titel: Indiërs en bruinmense nou ook SEB-geteiken, moet die bedreiging wat Indiërs en Bruinmense nou in die gesig staar, nie alleen by die Swartes gesoek word nie maar eerder by hulle opportunisme toe hulle gekies het om téén die Afrikanervolk, saam met die liberaliste en ander vyande van die Afrikaner, die beginsel van afsonderlike ontwikkeling te beveg. Dit nadat dr. Verwoerd hulle in sy toespraak oor onafhanklikheid van die Transkei in 1963. hieroor gewaarsku het.
Ons plaas hierdie artikel van die leier van die Afrikaner Volksparty wat reeds in 2011 geskryf is om weer en opnuut aan te dui waarom ‘n veelrassige regering nie kan of sal slaag nie en opnuut bevestig word, nie net deur die Ditsem Blits berig nie, maar huidig demonstreer word deur wêreldgebeure.
Hierdie onderstaande onbevestigde berig het ek ontvang en hoewel ek nie die oorsprong of die datum kon vasstel nie, verwys ek tog daarna omdat dit nugter en feitelik korrek, goed inpas by wat ek te sê het.
Affirmative Action
"South Africa is the only country in the world where affirmative action is in the favour of the majority who has complete political control. The fact that the political majority requires affirmative action to protect them against a 9% minority group is testament to a complete failure on their part to build their own wealth making structures, such that their only solution is to take it from others."
London Times