As dit deur die departement van statestiek gesê word, dan kan jy dit maar glo al verteenwoordig die getalle en persentasies nie noodwendig die werklikheid nie. Nietemin is die syfer van ‘n 117% toename in seksuele misdrywe, behalwe dat dit in die gewaande moderne era waarin ons lewe skokkend is, is dit ook verteenwoordigend van die totale ontoereikendheid van die swart ras se vermoë om volgens beskaafde norme ‘n land te regeer!
Hoe dit nou ookal beredeneer word en watter oorsake voorgehou word vir hierdie onbeheersde barbaarse optrede, doen dit niks af aan die feit dat dit ‘n voortgaande tendens in Afrika is wat oor eeue strek. Dat ons in die eens beskaafde Suid Afrika, nou in 2017 blootgestel is aan die praktyk van mensvretery, verkragtings wat daagliks toeneem, moorde waarmee selfs konvensionele oorlogvoering se sterftes nie kan kompeteer nie, is feite.
1 Konings 21:1-29
“En jy moet met hom spreek en sê: So sê die HERE: Het jy doodgeslaan en ook in besit geneem? Verder moet jy met hom spreek en sê: So spreek die HERE: Op die plek waar die honde die bloed van Nabot gelek het, sal die honde ook jou eie bloed lek.” (:19).
Daar is min dinge wat ‘n mens so ongelukkig kan maak en kan aftakel as onvergenoegdheid. Daarbenewens rig onvergenoegdheid ook groot skade in menselewens aan.
Gelykheid is nie geregtigheid nie!
Daar is al baie geskryf en bespiegel oor die woord Nasionalisme. Of daar egter ‘n goeie begrip van die betekenis van die woord onder die gewone mens is, val te betwyfel. Vir die Afrikaner as ‘n jong en dinamiese volk, was die woord nasionalisme nog altyd ‘n integrale deel van ons politieke samestelling as teenvoeter vir volksvreemde invloed.
In die helder lig wat besig is om die internasionale politiek te beskyn, is daar ‘n tsunami op die horison sigbaar wat vir die liberale denkers ‘n verpletterende ervaring voorspel wat geen skuilplek sal bied agter die gefabriseerde skuilings van “ismes” wat oor baie jare ontwerp is om nasionalisme terug te druk en op die agtergrond te verskans asof dit nie bestaan nie.
Besitreg van ‘n blanke in Afrika en in besonder in Suid Afrika word nie deur die swart ras erken nie, ongeag of dit deur elke internasionale grondwetlike bepaling verkry is en vir eeue reeds gevestig is!
Om dus dit wat deur jou voorouers met bloed en sweet en volgens elke volkeregtelike bepaling uit die wildernis ontworstel is te behou, gaan nie deur onderhandeling, ooreenkomste, samewerking of welke ander oorweging wat bedink kan word, behou word nie. Slegs moed, geloof en die durf om te verdedig wat reg en regverdig is, daarin setel die behoud van dit wat regtens joue is.
Om te dink dat alles verlore is vanweë getalleoorheersing, is ‘n denkfout! Vir die swart ras om onder die indruk te verkeer dat hulle net kan vat, is eweseer ‘n denkfout. ‘n Gideonbende met geloof wat in gehoorsaamheid aan God, in die Krag van Sy Seun leef en in alles op Hom vertrou, sal daar soos in die geval van Mordegai en sy volk, ‘n uitkoms kom soos by Magersfontein, Bloedrivier en Amajuba in ons volkslewe tasbare voorbeelde was!
Lukas 11:33-36
“Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, is jou hele liggaam ook verlig; maar as dit verkeerd is, is jou liggaam ook donker.” (:34).
Hoe kyk u na die lewe? Of anders gestel – wat is u lewens- en wêreldbeskouing? Die regte antwoord is natuurlik dat u ‘n Christelike lewensbeskouing het, maar hoe sou ons hierdie antwoord meet? Dit is mos maklik om te sê dat ek ‘n Christelike lewensbeskouing het. Die toets is egter om te bepaal of my lewenswandel diensooreenkomstig of die teendeel getuig.
Dit woel hier binne in my as ek luister na die jong Afrikanerouer en hulle kinders se gesprekke. Dit is “awesome” en “amazing”, “beudifull” en “body language”, “cool en “clue” “flippen” en “focus”, doodskote in hierdie oorlog sonder koeëls wat ons Afrikanervolk se pragtige Afrikaanse taal laat bloei tot die dood toe!
‘n Geslag ouers en kinders wat niks weet van die taalstryd wat die Afrikaner as nuutgebore volk gehad het om sy eie taal te ontwikkel, te handhaaf en uiteindelik op die wetboek te kry as amptelike landstaal, gelykberegtig met Engels, eers in 1920's!
Foto: Jan Hendrik Hofmeyr de Waal
Die 19 "Gesuiwerde" Nasionaliste wat in 1934 in die party gebly en nie met die Suid-Afrikaanse Party saamgesmelt het om die Verenigde Party te vorm nie.
CHRISTENUNIE FAKSIEVOORSITTER MNR. MARCEL COMPANJEN: "ONS SAL NIE TOESTEMMING GEE NIE".
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek in die Nederlands met die faksievoorsitter van die Christen Unie mnr. Marcel Companjen, vanweë die feit dat 'n klompie winkeliers in sy stad het gesê hulle sal aanstaande Sondag die deure oopsluit, ongeag of hulle toestemming het of nie.
Buiten mnr. Companjen bestaan die faksielede uit mevre. Ilonka Donker-Jak en Mirjam Driest-Wijnholds en mnre. Jos Aikema, Bart Jonkman en Ton van Limbeek.
"Meneer Companjen wat bezield deze ondernemers om op onwettige wijze hun deuren te openen?"