DIE AVP HET OPNUUT NA HIERDIE MENINGS HIERONDER GEKYK EN VERGELYK MET APARTHEID SOOS DR. VERWOERD EN DIE NP DIT WERKLIK BEDOEL HET OM TE WEES EN OPPAD WAS OM UIT TE VOER.Dit is ook die pad van die AVP waarvoor die meeste Afrikaners skaam geword het omdat hulle nie ons geskiedenis ken en die beleid dus nie kan verdedig nie!
http://proregno.files.wordpress.com/2010/03/150px-flag_of_south_africa_1928-1994_svg.png?w=150&h=100" >Die Tragedie en Hoop van Apartheid SA, dr. Mark Kreitzer:
http://proregno.files.wordpress.com/2010/03/apartheid-mr-kreitzer.pdf
Ek weet nie of daar iewers ‘n ‘amptelike definisie’ is van ‘rassisme’ nie, maar soos ek dit nog altyd verstaan het, beteken rassisme dat jy inherent beter en waardiger is as ‘n ander mens of volk, bloot a.g.v. jou velkleur (ironies genoeg, het ek iewers gelees dat alle mense dieselfde pigment/velkleur het, dit is net ‘n graadverskil tussen ligtheid en donkerheid: http://creation.com/skin-deep).
NET OM DIE GEHEUE WEER OP TE SKERP
Die voorblad opskrif in die links-liberale Vrye Weekblad van “Marx” du Preez van 8 Junie 1990, was: “F.W. SE GROOT KRISIS”, deur Hennie Serfontein. Wat nou na 21 jaar ‘n helder lig werp op die AVP se stelling en standpunt dat die Swart, Kommunistiese, meerderheidsregime onwettig en onregmatig in Suid Afrika aan bewind is.
Ek haal enkele uittreksels uit hierdie artikel aan om bogenoemde standpunt van die AVP te belig.
Vrye Weekblad
“Die Nasionle Party-regering kan heelwaarskynlik ‘n volgende algemene verkiesing vir blankes verloor, en dit is ook nie meer vanselfsprekend dat die regse opposisie ‘n blanke referendum oor ‘n nuwe grondwet vir ‘n nie-rassige Suid Afrika sal verloor nie.
"As 'n vyandige mag daarop uit is om jou te oorwin, en al sy hulpbronne en kragte vir die doel inspan, verkeer hy in 'n staat van oorlog met jou; en jy -- tensy jy aan oorgawe dink -- verkeer in oorlog met hom. Verder -- tensy jy verraad bedink -- sal jou doel, soos syne, wees om die oorwinning te behaal. Nie 'vrede' nie, maar oorwinning. Barry Goldwater
Terwyl kommentaar instroom oor die "onverwagte" besluit in die parlement oor grondonteiening, en liberaliste hakkel, stotter en stamel met verskonings oor hulle held Ramaphosa wat hulle dan nou so liederlik in die steek gelaat het, moet een ding nou vir die Afrikaner baie duidelik wees: Die 1996-grondwet en die versekerings daar rondom was 'n klug. Dit het nasionaliste van meet af geweet en gesê. Hulle is destyds uitgelag daaroor. Die euforie van die "wonderwerk" van 1994 is nou hopelik verby want dit staan nou soos 'n paal bo water: Die voorgenome onteiening sonder vergoeding-besluit van die ANC en die EFF is 'n oorlogsverklaring!
Númeri 21:1-10
“Toe stuur die HERE giftige slange onder die volk wat die volk gebyt het; en baie mense uit Israel het gesterwe. En die volk het na Moses gekom en gesê: Ons het gesondig dat ons teen die HERE en teen u gespreek het. Bid tot die HERE, dat Hy die slange van ons wegneem. En Moses het vir die volk gebid. Daarop sê die HERE aan Moses: Maak vir jou ‘n giftige slang en sit dit op ‘n paal; dan sal elkeen wat gebyt is en daarna kyk, lewe.” (:6-8).
Die meeste mense is instinktief baie versigtig vir ‘n slang. Ons eerste reaksie is normaalweg om daarvoor te vlug of om dit te probeer dood. Ons weet tog dat dit iets is wat vir ons groot skade kan berokken indien ons onverskillig daarmee sou omgaan.
Die Slang waarvan ons in die Woord lees, het ook van die eerste mense se bestaan af groot skade aan die mens se lewe kom berokken.
MNR. LUC VERMEULEN: 'VIR ONS IS DIT DIE ALLERBELANGRIKSTE DAT ONS ONS TRADISIES SAL KAN BEHOU"
VOORPOST VOORSIEN AAN DIE KINDERS IN SOWEL NEDERLAND AS VLAANDERE 'N BAIE GELUKKIGE EN BLYE SINTERKLAASFEES
Die aksiegroep Voorpost het op Saterdag 17 November en op Sondag 18 November met baie lede wat as Zwarte Piete geverf was by die verskillende intogte van Sinterklaas opgedaag. Die kinders het dit baie waardeer. Hulle het snoepery uitgedeel en die kinders bly gemaak met hul aanwesigheid. Ons sal mnr. Luc Vermeulen vrae stel oor die deelname van sy organisasie. U sal hom dalk nog kan herinner van 'n artikel wat als titel had: 'Ou aksieleier mnr Luc Vermeulen dra na 37 jaar die leisels oor aan nuwe aksieleier mnr Nick van Mieghem'. ons het dit in 2013 op ons webwerf gepubliseer. http://afrikanervolksparty.org/index.php/media/160-artikels/5512-mnr-van-mieghem-nuwe-aksieleier-van-voorpost.html
As dit jou oordeel is dat verknegting onder ‘n ANC regime heilsaam is vir die Afrikaner, is dit logies dat jy vir die VF Positief of die DA moet stem. Beide partye aanvaar die Status Quo van ‘n deurmekaar bestaan en neem aktief deel aan ‘n swart meerderheidsregering.
As dit jou oordeel is dat die Afrikaner instaat moet wees om sy eie toekoms te skep deur selfdeterminasie, is buite parlementêre politiek die enigste opsie. Daar is geen rede op aarde om ondergeskik te wees aan ‘n regime wat jou ondergang ten doel het nie.
Daar kan slegs een van twee uitkomste wees, assimilasie of selfbehoud. Die foutlyne in die rasontkenners se denke is wesentlik ooglopend. Die DA verkondig luidkeels hulle is nie wit nie en ook nie swart nie, hulle is blou. Mense behoort tog tot ‘n bepaalde rassegroep opgrond van fisiese kenmerke. Ook word geredeneer dat daar net een ras is,--- die menslike ras. Dit skreeu teen die skepping!
‘N VREEMDE BELEID KRY BESLAG
Indien ons die afgelope 52 jaar, sedert die sluipmoord op dr. Verwoerd, van aftakeling van die apartheidsbeleid en uiteindelike totale integrasie sedert 1994 vergelyk met 18 jaar voor 1966, overgeset synde vanaf 1948 tot 1966, was die bo-genoemde kerkleiers dan reg en Afrikaner politieke leiers verkeerd?
Volgens die oordeel van die “bekeerde” nasionaliste, moes hierdie kerklikes dan reg gewees het en die meerderheid van die Afrikanervolk verkeerd! Die beleid van integrasie oftewel rasvermenging van die SAP,VP, PP,RP, PRP,PFP, NDM, OP,DP,NNP,DA wat soos ‘n riglyn deur al hierdie opmekaarvolgende partye geloop het en wat sedert die ontstaan van die Nasionale Party die beleid van afsonderlike ontwikkeling opponeer het, het in 1994 beslag gekry.