Joh. 1:15-34
“Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.” (:17)
Die wet is deur Moses. En die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. Is die wet dan nie waarheid nie? Natuurlik is dit. Die wet is immers self deur God aan Moses gegee. Dit is juis deur die wet dat ek ‘n kennis van sonde verkry. Dit is wanneer ek na die wet van God luister en dit ondersoek dat ek besef hoe groot my ongeregtigheid voor Hom is. En hoe hard en opreg enige mens ook al probeer, is daar nie een van ons wat daarin sou slaag om onberispelik voor hierdie volmaakte wet van God te staan nie.
Die AVP se volgehoue standpunt dat die proses wat deur die de Klerkregering in 1994 aan die gang gesit is, onwettig was, was ook deurgaans die standpunt van die Herstigte Nasionale Party en die hoofrede waarom die destydse leier van die HNP gewaarsku het om buite die bestel te bly en nie met die regime te onderhandel nie.
Soos wat u uit die onderstaande briefwisseling in die Citizen van 20 Desember 1996 sal kan aflei, was die behoudende Afrikaner se stryd om de Klerk te stuit, van meet af aan deur sommige van ons eie Afrikaners en Afrikaner organisasies in die wiele gery.
Miga 6:1-16
“Waarmee sal ek die HERE tegemoetgaan en my buig voor die hoë God? Sal ek Hom tegemoetgaan met brandoffers, met jaaroud kalwers? Sal die HERE ‘n welbehae hê in duisende ramme en tienduisende strome van olie? Sal ek my eersgeborene gee vir my oortreding, die vrug van my liggaam vir die sonde van my siel? Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra die HERE van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God?” (:6-8).
Die meeste van ons is seker bekend met die lied –“Moet ek gaan met leë hande?”. Hierdie vraag laat ‘n mens weer besin oor die wyse waarop ek voor God sal verskyn. Ek wonder hoeveel mense hulself nog hierdie vraag afvra? Ons samelewing is so besig om ‘n goeie vertoon voor mense te probeer lewer dat die meeste heeltemal vergeet om te besin hoe hul lewens voor God lyk.
As jy blatant voor die hele wêreld kan lieg teen die waarheid wat wêreldkennis is, naamlik dat die Afrikanervolk nog nooit enigiemand se grond gesteel het nie en dat die Republiek van Suid Afrika deur bloed en sweet van Afrikaners tot stand gebring is en dus hulle regmatige eiendom is, waarom sal jy nie oor ander sake ook lieg nie?
Wat meer is, as daar ander blanke moondhede is wat bereid is om jou in die openbaar te ondersteun in jou veragtelike leuens, waarom sal jy hoegenaamd poog om eerlik met die waarheid om te gaan? Afrikaners is dan deur hulle eie leiers uit hulle land uit bedrieg en word nou nog deur “Afrikaners” aan hulle neuse rondgelei om te verhoed dat hulle hulle krag konsolideer!
Die onderstaande nuusbrief van GOSA (Gun Owners South Africa) bring tydelike verligting vir wapeneienaars in Suid Afrika, in die sin dat ongelisensieerde wapens as gevolg van laat aansoeke nie deur die SAP gekonfiskeer mag word nie en dat sulke wapens nie ingehandig hoef te word nie.
Wat die hof oor wapens in Suid Afrika ookal beslis, moet ons egter aanvaar dat dit slegs tydelik is. Die Kommunistiese regime se oogmerk is “ontwapening voor uitwissing” wat oral in kommunistiese oornames in die wêreld toegepas word.
Daar is géén argument wat ontwapening regverdig nie ten spyte waarvan die de Klerk-en-genote self gepoog het om ons te ontwapen en wat steeds voortgaan onder die onwettige swartbeheerde regime!
MNR. GERWIN DOKTER: "DIE REGTER HET GEOORDEEL DIE DEELNEMERS VAN DIE PADBLOKKADE IS SKULDIG, DOG HULLE GAAN IN HOËR APPÉL".
U sal u dalk kan herinner dat ons reeds twee maal 'n interessante vraaggesprek gehad het met mnr. Gerwin Dokter. Saam met mev. Jenny Douwes was hy één van die inisiatiefnemers van die padblokkade van November 2017. Nav. die uitspraak van die regter en baie ontwikkelings wat nadien aan die gang gesit het, sal ons vir die derde keer hom vrae stel oor wat na sy siening nog gaan gebeur.
"Meneer Dokter om maar met de uitspraak van de rechtbank te beginnen. Had u verwacht dat de 34 aangeklaagden gestraft zouden worden?"
Wanneer ‘n lid van die Afrikanervolk by die AVP betrokke raak, aanvaar hy onmiddellik die volgende uitgangspunte:
4. Dat die onvermydelike ineenstorting van die huidige bestel met geweld en chaos gepaard sal gaan.
5. Dat die jaar 1994 van besondere betekenis in ons vyande se beplanning was en nog is.
6. Dat die Afrikanervolk huidig nog verward, mislei, verdeeld en grootliks ontdaan van selfrespek , onge-organiseerd die toekoms tegemoet gaan.