MEVRE. JITSKE EIZEMA , YVETTE EVERS EN MNR. POPKE VAN DER WOUDE: "IN ONS OË HET HULLE NIKS VERKEERD GEDOEN NIE"
"DIE ENIGSTE REDE VIR DIE PADBLOKKADE WAS OM HUL KINDERS TE BESKERM TEEN DIE GEMORS"
Geagte lesers. Soos u in die vorige artikel gelees het moes die 34 Friese wat in 2017 die A7 pad geblokkeerd het, hul vir die regter verantwoord. Op 7 November sal die eise teen hul bekend gemaak word. Ons het nav. die regsaak 'n baie insiggewende gesprek gehad met mevre. Jitske Eizema en Yvette Evers en mnr. Popke van der Woude, drie van die vele ondersteunders, wat sowel buite as in die saal aanwesig was.
"Mevrouw Eizema kunt u in uw eigen woorden beschrijven hoe de sfeer buiten het gerechtsgebouw was toen op maandag 8 oktober de 34 Friezen arriveerden met de partybus?"
Daar kan met reg gevra word wat is dit met die boere wat soos slagskape deur ‘n Judasbok vrywillig na die slagplek gelei word. Dit is asof hulle, soos die skape in ‘n drukgang verkeer en gewillig agter die Judasbok aan loop en in die slaghok beland terwyl die Judasbok vernuftig by die syhek deurspring wat daar vir hom ingebou is.
Die AVP se leierskorps het toe ons nog lede van die nou vervalle HNP was, voor 2008, die Groenskrif oor Landbou van die ANC-regime as onteiening sonder vergoeding ge-identifiseer en dringend daaroor gewaarsku. Ons het ook by herhaling gewaarsku dat daar nie met die regime onderhandel moet word oor ons eiendomlike nie, omdat die regime illegitiem aan bewind gekom het deur die NP se verraderlike politieke uitoorlê taktiek, waarmee feitlik die hele Afrikanervolk na die “slagkamer” gelei is.
Matt. 9:9-13
“Maar gaan leer wat dit beteken: Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie; ...” (:13).
Onse Here Jesus Christus gee vir ons in hierdie teksvers ‘n opdrag – gaan leer wat dit beteken. Gaan leer wat dit beteken dat God van ons barmhartigheid eis. Gaan ondersoek die Woord van God, praat met God in gebed hieroor en soek die antwoord hierop. Gaan leer en verstaan wat dit beteken dat barmhartigheid bo offerandes in God se oë gestel word.

to me
The evolution of the EFF
When the Economic Freedom Fighters (EFF) arrived on the scene in 2013, it was viewed by many as a welcome disruption of a stale political landscape dominated for years by the ruling ANC.
At their peak, particularly in the build-up to their inaugural national elections in 2014, the EFF injected much-needed energy into South Africa's political dynamics. Their inflammatory rhetoric was excused in the context of the election and their politics deemed progressive, particularly by the youth and those disillusioned by democracy's failure to lift millions of black people out of poverty.
Géén vooruitsig vir verandering na verbetering in die bestaande strukture van ‘n swart meerderheidsregime nie! Nie na 24 jaar nie, nie iewers in die nabye toekoms nie! Waarom nie? Omdat daar ‘n verskil in benadering is. Omdat daar ‘n verskil in waardes is. Omdat daar ‘n verskil in etiek is. Omdat daar ‘n verskil in geloof is!
Ons is nié dieselfde nie! Ons is anders, ons verskil van mekaar! Is daar iets hiervan wat mense nie verstaan nie?
Die Amerikaners se ingryping in die huishoudelike sake van Suid Afrika deur die geldmagte wat dáár, in Amerika, op sy beste funksioneer, deur van 'n terroris 'n martelaar te maak het die ganse blankedom 'n onmeetbare onreg aangedoen! In die volgende stap maak hulle Mandela 'n wêreldikoon. Daarna, as ingelyfde ridder van die Orde van Malta, was die tafel gedek vir die uitwissing van die Christelike beskawing in Suid Afrika! En die meerderheid van ons volk het gestem daarvoor,... ja! Uit vrees vir 'n bloedbad, of was dit omdat ons geloof verloor het?
MODDERKLIP KRY WEER ‘N BESOEK VAN ANC-REWOLUSIE
Ons het dit goed gedink om, in die lig van die ANC se versnelde grondgrypprogram na 12 Julie, die horlosie terug te draai na 3 Junie 2005, kort na die berugte Modderklip-uitspraak, ‘n uitspraak wat net mooi ‘n ronde nul beteken het vir die Afrikanervolk se eiendomsekerheid in sy eie vaderland.
Ons voer aan die gebrek aan optrede van owerheidsweë in hierdie bepaalde saak dien as bewys dat enige hofuitspraak wat die sogenaamde georganiseerde landbou (Agri SA en TLU SA) in die komende moeilike dae en maande mag afdwing om eiendomsreg te verseker, met ‘n knypie sout geneem moet word.
Anders gestel: Die sogenaamde Suid-Afrikaanse regstaat is reeds onherroepelik in sy wese aangetas en howe se uitsprake sal in die komende dae eenvoudig uit die NDR se pad gestamp word.