Baie nasionaalgesinde Afrikaners, soos hulle Amerikaanse eweknieë, was verheug toe Donald Trump die presidentsverkiesing in die VSA gewen het. Moontlik was dit 'n geval van dat enigiets beter sou wees as die sluwe Hillary Clinton, maar tog het van sy uitsprake belofte ingehou dat daar werklike verandering in die VSA, en veral in die wêreld, sou kom indien hy verkies sou word. Onthou u nog hierdie belofte van hom?
Decades of special interest dealing must come to an end. We have to break the cycle of corruption…It is time to drain the swamp in Washington, D.C…That is why I am proposing a package of ethics reforms to make our government honest once again. ”
This is our Blood River, our final stand. It’s time for our people around the world to claim Verwoerd as a hero and martyr of white survival, to honor his memory and to learn from him before it is too late.
Behalwe dat dit, Nasionalisme rasloos is, erken dit ook die waarde daarvan in ander volke. Put dit ook krag en leiding uit die sukses en vooruitgang van die volke waar dit die norm en beleid is. Die erkenning van die waarde van Nasionalisme in die “Ou” Suid Afrika deur anderstaliges, binne ‘n wêreldsgees van liberalisme, is ‘n ligpunt in ‘n donker tydperk van
wêreldse verval.
Posted on February 17, 2017
Verwoerd: Why He Still Matters
Andrew Peters, American Renaissance, February 17, 2017

Die jare lange rugby verbintenis tussen New Zealand en die RSA wat onder druk gekom het na die sluipmoord op dr. Verwoerd, het sy ondersteuners, maar ook sy opponente gehad.
Dit was onder die invloed van dr. Danie Craven dat John Vorster begin afwyk het van die bestaande sportbeleid van Suid-Afrika. Met die standvastige dr. Verwoerd uit die weggeruim en sy opvolger ‘n swakkeling Vrymesselaar in diens van magte wat die Afrikaner as ‘n struikelblok in die uitvoering van hulle planne beskou het, het die winde van verandering van Harold McMillan momentum begin kry.
Meer as 216 passasiers beseer!
Wanneer twee passasierstrein uit teenoorgestelde rigtings op dieselfde spoor geplaas word, voorspel dit chaos!
Dit het skynbaar Maandagaand 20 Februarie 2017 gebeur toe twee passasierstreine in Rosslyn in die noorde van Pretoria, kop aan kop gebots het.
Vraag is, wat maak twee, nogal passasierstreine, op dieselfde spoor? Hou dit dalk ook verband met die vervanging van kundigheid en/of verantwoordelikheidsin met regstellende aksie?
1 Samuel 28:1-25
“En Saul het die HERE geraadpleeg, maar die HERE het hom nie geantwoord nie – nie deur drome en nie deur die Urim en nie deur die profete nie.” (:6).
Met die eerste oogopslag lyk God se optrede teenoor Saul ‘n bietjie onbillik. God leer ons dan dat ons Hom moet raadpleeg en wanneer koning Saul dit wél doen, antwoord God hom nie. Hoekom sou dit dan gebeur? Ons vind die antwoord hierop in verse 17&18 van die gelese gedeelte. “Die HERE het dan vir Homself gedoen soos Hy deur my diens gespreek het, en die HERE het die koningskap uit jou hand geskeur en dit aan jou naaste, aan Dawid, gegee. Omdat jy nie na die stem van die HERE geluister en die gloed van sy toorn teen Ámalek nie uitgevoer het nie, daarom het die HERE jou vandag hierdie ding aangedoen.”
Ons kyk na ’n paar uitlatings van Zuma in sy staatsrede van 9 Februarie 2017 waarin hy beklemtoon dat hy nie witmense haat nie. Die teenhang van haat is tog liefde. As jy nie haat nie, is dit dan liefde wat hom motiveer om hom op leuens te beroep ten einde sy en die res van die swart bevolking se diefstal te kan regverdig?
Dubbelsprakigheid.
Hierdie politieke dubbelpratery is só deursigtig dat hy niemand van ons daardeur kan mislei nie. ‘n Baie dun vernislagie wat die haat, die gierigheid, die magsbeheptheid moet bedek en nie eers by benadering dáárin slaag nie! Dit alles is moontlik gemaak deur slegs een swak en ruggraatlose regering na dr. Verwoerd!
Onwettige toegewings
Één toegewing op sportgebied wat gelei het tot ‘n volgende eis en ‘n volgende toegewing tot by die voorspelde swart meerderheidsregime. Géén prestasie van die swartes se kant nie, géén oorwinning, géén vermoë tot prestasie, géén inisiatief, géén intellek en géén integriteit wat respek moet afdwing sigbaar nie.
Die post moderniste se strewe na altyd reformeer, gebore van die uitgangspunt dat verandering noodsaaklik is vir verbetering, het in die nuwe Suid Afrika presies die teenoorgestelde uitkoms gelewer.
Ten spyte daarvan dat ons Afrika as aanskouingsles en daarby betroubare Afrikanerleiers se waarskuwings en voorspellings gehad het wat die onvermydelike gevolg van wat in die twee berigte hieronder verskyn, voorspel het, is daar onverskillig en moedswillig voortgegaan om Suid Afrika te onderwerp aan die voorspelde ondergang.
Dit is dieselfde media wat alles in die stryd gewerp het om die bestaande orde onder die NP van genl. Hertzog, dr. Malan advk. Strydom en dr. Verwoerd omver te werp, wat nou begaan is en noodgedwonge moet berig oor die nadelige gevolge daarvan. Let wel, géén erkenning of belydenis van hulle katastrofiese politieke misvatting, hetsy uit oortuiging, ditsy vir die beplande bereiking van ‘n voorgeskrewe uitkoms in belang van die vyande van ons volk nie!