Die groot bohaai wat selfs internasionaal opslae maak is waarskynlik ‘n misleiding van formaat! Waarom sou die Westerse moondhede begaan wees omdat Zuma sy minister van finansies terugroep van sy sending na die VSA as dit nie vir die VSA en ander Westerse belange dalk ‘n nadeel inhou nie?
Dit is opvallend dat die Joodsgedrewe DA en Westerse belangegroepe die negatiewe invloed op die ekonomie voorhou as moontlike gevolg van Zuma se optrede. Die AVP is egter meer geneig om Zuma se motivering vir Gordhan se terugroep op ‘n ander plek te gaan soek as bloot die Guptas se persoonlike belange in Suid Afrika.
Dit is bloot ‘n ongeskrewe wetmatigheid dat niemand so blind is as hy (of sy) wat nie wíl sien nie. In die geval van Zille word die naakte waarheid van rasverskil en die latente onheil wat daarin verskuil lê, “onverwags” op haar uitgestort!
Ek sê onverwags omdat Zille se verwronge politieke begrip geen ruimte laat vir rasionele en logiese be-oordeling van wat sigbaar en hoorbaar besig is om in Suid Afrika te gebeur nie. Uit die gesigspunt van ‘n redelike mens het sy mos absoluut niks verkeerds kwytgeraak nie! Dit is egter die “redelikheid” van die swart ras wat nou aan die orde kom.
Jesaja 22:1-14
“En in dié dag roep die Here, die HERE van die leërskare, tot geween en tot rouklag en tot kaalskering en tot omgording van die roukleed; maar kyk, daar is vreugde en vrolikheid, beeste word doodgemaak en skape geslag, vleis geëet en wyn gedrink, met die woorde: Laat ons eet en drink, want môre sterf ons.” (:12&13).
Die Godspraak oor die ligsinnige Jerusalem – laasgenoemde die stad van Dawid wat God vir Hom as woonplek gekies het in die dae van die Ou Testamentiese konings om midde Sy volk te woon. Hierdie uitverkore volk van God het Hom egter so mishaag met hul dade van ongeregtigheid en ongehoorsaamheid aan Hom dat Hy hul uiteindelik oorgelewer het aan ‘n heidense oorheersing.
"HULLE KAN NIE BLY VASKLOU AAN 'N REëNBOOGNASIE NIE".
Voormalige Vlaams Belang senator mnr. Roeland van Walleghem: "Groot oorwinning vir Party vir die Vryheid wys baie Nederlanders wil geen Islamisering nie".
Die Partij vir die Vryheid (PVV) onder leiding van mnr. Geert Wilders wat deur politiek korrektes, soos bv. dr. Leopoldt Scholtz in die Afrikaanse media afgemaak word as die groot verloorder in Woensdag se algemene verkiesing in Nederland, het 'n groot oorwinning behaal. Saam met die Staatkundige Gereformeerde Party (SGP) wat ongelukkig net hul drie setels behou het, is hulle ware vriende van die Afrikaners. Hulle is teen die ANC gekant en teen die reënboognasie.
In hierdie vyfde gesprek met dié senator sal ons hom vrae vra oor die verkiesings.
In ‘n aanslag op die Britse parlement deur ‘n persoon wat verbind word aan ISIS, beseer hy 40 en dood vyf persone met ‘n 4x4 Hyundai voertuig. In die aanslag is een polisieman met ‘n mes doodgesteek.
Onder normale omstandigheid sou ‘n mens jou meegevoel met die Britte kon uitspreek in opregte afkeer van so ‘n veragtelike daad van onbeheersde emosie, gedryfdeur die fanatieke geloof van vernietiging van die wat nie soos jy is of dink nie.
In ‘n omsendbrief van Orania is daar twee artikels wat kommentaar verdien:
Beide Helen Zille van die DA en generaal Constand Viljoen wat die Afrikanervolk help onderwerp het aan ‘n swart Kommunistiese rowerbende, maak nou benoude spronge, so asof hulle aan die blanke se kant geskaar is teen die chaos wat hulle help ontketen het.
Zille se kritiek teen diegene wat kolonialisme as net negatief afmaak, wat haar nou die argwaan van die swart predikantleier van die DA op die hals gehaal het, is betekenisvol! Indien sy nog altyd bewus was dat die vestiging van die infrastruktuur waarna sy verwys deur die blankes tot stand gebring is, dan weet sy mos ook dat die verwaarlosing en uiteindelike vernietiging daarvan, soos sigbaar in Suid Afrika, se oorsprong by die oorgawe aan die swartes lê. Afrika was en is immers vandag nog die aanskouingsles daarvan!
(Andries Breytenbach en die HNP se versaking van die beginselpad van Jaap Marais) – Johan Theunissen
In die uitgawe van 6 Februarie 2017 van die Bittereinder, wat deur die inligtingsdiens van die HNP uitgegee word, trek die leier van die HNP mnr Andries Breytenbach ‘n dik en ondubbelsinnige swart streep deur die historiese aanspraak van die Afrikanervolk op die Republiek van Suid-Afrika. In die stuk bevestig hy dat hy, en daarom ook die HNP waarvan hy die leier is, die Afrikaner se vryheidsideaal reduseer het tot ‘n volkstaat of ‘n aantal volkstaatjies onder die jurisdiksie van die marksisties-kommunistiese ANC regering wat illegitiem die bewind oor ons volk voer. Mnr Breytenbach het die kuns van “dubbelspraak” vervolmaak, soos wat blyk uit die genoemde inligtingsstuk en ook sy bedenklike betrokkenheid oor ‘n aantal jare by die Boere-Afrikanervolksraad en hulle mislukte pogings om onafhanklikheid vir die Afrikanervolk by hierdie illegitieme regering te probeer afpleit.