FORUM VIR DEMOKRASIE SE PARTYLEIER EN LYSTREKKER MEV. CLAUDIA ARNOLDUS: "EK EN MY PARTY STAAN ONWRIKBAAR VIR DIE NEDERLANDSE KULTUUR EN SY EEUE OU TRADISIES"
Geagte leser. U sal dalk nog onthou het dat ons in 2022 'n interessante onderhoud gehad het met mev. Filine Verloop van Forum vir Demokrasie wat toe meteens in die Alphense raad gekom het.
Op 2 Febrarie sal sy die leisels oordra aan mev. Claudia Arnoldus, waar ons nav. die gemeenteraadsverkiesings wat in Maart plaas sal vind, 'n insiggewende vraaggesprek in Nederlands mee gehad het.
In 'n gesprek vóór die onderhoud het mevrou ons toevertrou dat haar speerpunte is om onder meer die burgers van Alphen aan den Rijn weer eerste te stel en om haar stad weer veilig te laat wees.
Die AVP plaas hierdie Insiggewende artikel deur Peter Koenig vir beter perspektief oor die WEF se rol in internasionale politiek.
Puno, Peru se slagting van 9 Januarie 2023
Deur Peter Koenig
Globale Navorsing, 21 Januarie 2026
Streek: Latyns-Amerika en die Karibiese Eilande
Terwyl hierdie reëls ter druk kom, hou die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) sy 56ste Jaarlikse Davos-geleentheid (18 – 23 Januarie 2026). Honderde voor-WEF-aktiviste is op die perseel om teen hierdie wêreldvernietigende geleentheid te betoog, waar president Trump op Woensdag 21 Januarie persoonlik sal verskyn, met maksimum polisie- en militêre sekuriteit, natuurlik meestal op koste van die Switserse belastingbetaler.
Die media se beriggewing oor hierdie voorval waarin 14 swart kinders dood is, plaas die blaam op alles behalwe die oorspronklike bron van die verskrikking van hierdie ongeluk. Vir meer as dertig jaar steur die meerderheid van taxibestuurders hulle glad nie aan padreëls, padveiligheid en in die algemeen aan die welwese van ander padverbruikers nie. Om nou ‘n bohaai te maak van die taxidrywer se “moorddadige bestuursvernuf”, dien nie ‘n oplossing vir die algemene tendens onder feitlik almal van hulle wat op die paaie losgelaat is sonder ‘n verantwoordelike regering wat sy ontstaan het deur “regime change” gefassiliteer deur die Britte en Amerikaners se politieke propaganda teen Suid Afrika.
Gén. 39:20-23:“en die heer van Josef het hom laat vang en hom in die gevangenis gesit op die plek waar die gevangenes van die koning opgesluit was; en hy was daar in die gevangenis. Maar die Here was met Josef, en Hy het goedertierenheid aan hom bewys en hom guns verleen in die oë van die owerste van die gevangenis. En die owerste van die gevangenis het almal wat in die gevangenis opgesluit was, aan Josef toevertrou; en alles wat daar te doen was, het hý gedoen. Die owerste van die gevangenis het glad nie na iets omgekyk wat aan hom toevertrou was nie, omdat die Here met hom was; en wat hy doen, het die Here voorspoedig laat wees.” (:20-23).
Joh. 16:1-33:“Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.”
(:33).
Geliefdes, is dit nie ironies dat ten spyte van al die komitees oor die wêreld heen wat hulle kwansuis vir vrede beywer ons juis in ’n wêreld leef waarin daar baie min vrede te sien is nie? En ook hier ter plaatse.
Die idee van ‘n doelgerigte, unieke etniese aanslag op Afrikaners word deur hierdie groep betwis. Hul paniekskrif het baie groter implikasies as om die slagoffer status van die Afrikaner af te maak as fiksie. Die ontkenning moes hulle maak juis om die mislukking van die Afrikaner-hatige bestel te verdedig, waarvan Afrikaners in die DA en VF+ ook deelagtig is. Ook hulle was verantwoordelik dat die Oranje-Blanje-Blou vlag van ons land moes sak.
Miga 7:1-20:“Wie is ‘n God soos U, wat die ongeregtigheid vergewe en by die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel verbygaan? Hy hou toorn nie vir ewig vas nie, maar het ’n welbehae in goedertierenheid. Hy sal Hom weer oor ons ontferm, ons ongeregtighede