Alle deelnemende politieke partye is nie in staat om geregtigheid te verseker vir ons Afrikanervolk nie. Almal is ingekontrakteer (RNE) in die konsep van swart oorheersing. Slegs oningeligte Afrikaners hallusineer dat verkiesings ‘n verandering kan bring in die nuwe Suid-Afrika. Hulle kan net sowel glo dat ‘n skilpad ‘n boom kan klim.
In wese word daar gestem vir ‘n koalisie waar swart oorheersing dominant sal wees.
Ja, die stoele in die raadsaal sal herrangskik word sonder enige Afrikanerverteenwoordiging. Selfs die verraderlike VF+ het nou sy rug gedraai teen die Afrikaner en spog nou met sy transformasie na swart en bruin kandidate vir die verkiessing. Hoe rym mens hulle leuns van selfbeskikking met integrasie. Hierdie optrede as skadu akteurs is laakbaar.
Die regime se vermoë om te regeer het sedert 1994 nie net verswak nie, maar is fundamenteel verlam as gevolg van etniese suiwering van blankes in die staatsdiens. Die Slovo grondwet is saamgestel as ‘n skild vir hulle kriminaliteit. Met die toestemmig van jou kruisie moet die galgtou al stywer getrek word om die Afrikaner se nek deur hierdie misdadigers. Die strewe van die huidige demonokrasie is georganiseerde misdaad soos nou oopgevlek deur die Madlanga kommissie, waar niemand iets van oorkom nie.
Skurke het die draaiboek geskryf vir ‘n Afrikaner begrafnis. Populêr word jy vertel dat as jy nie gaan stem nie, het jy geen rede om te kla nie. Die vraag ontstaan, by wie wil jy gaan kla so asof ‘n satanskind jou ter wille sal wees. Die feit is dat swart oorheersing verskans is volgens die huidige grondwet , gesteun deur die DA en VF+. Wanneer ‘n generasie sy soewereiniteit prysgee, sal die
volgende generasie sy ondergang herdenk en lofprys soos die DA en FV+ dit nou openlik doen.
Met jou kruisie gee jy jou vaderland prys met die merk van die bees op jou hand, en erken jy hierdie bose regime as legetiem !!!!!
KLAAS WAARSEGGER