MNR. PETER FRANS KOOPS VAN DIE SPAKENBURGSE VRYHEIDSPARTY: "MOENIE DIE ISLAM FASILITEER DEUR HALAAL AAN TE BIED NIE. DIT IS MOS WATER OP DIE MEULE VIR MOSLEMS".
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek in die Nederlands met mnr. Peter-Frans Koops, die oprigter van die Spakenburgse Vryheidsparty wat sedert 2009 in die munisipaliteit van Bunschoten sit. In 2010 het hulle vir die eerste keer deelgeneem aan die verkiesings vir die munisipaliteite. Die SVP baseer hul op die Bybelvers Matt 7:12
'Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete', en huldig die islam standpunte van sowel die Staatkundig Gereformeerde Party as die Party vir die Vryheid.
Hierdie Pan Afrikanistiese vryheidslied wat die okulte vereer, word deur die department van onderwys afgedwing op alle skole om gereeld gesing te word. Die politieke grondslag word duidelik in die verklaring van die Afrika Unie bevestig soos hieronder aangedui. Afrikaner ouers behoort hiervan kennis te neem en hulle as gelowiges te verset teen die blootstelling van ons kinders aan die ontkenning van die skepsel as God die Skepper se skepping in teenstelling met die verering van die son en die hemel en Afrika waaruit God weggelaat is.
Vir die blanke om homself te assosieer met Afrika as die fontein van kultuur, is om jouself te vereenselwig met ‘n kopdoek en stertriem en alles wat daarmee gepaard gaan!
THE AFRICAN UNION ANTHEM
Let us all unite and celebrate together
The victories won for our liberation
Let us dedicate ourselves to rise together
To defend our liberty and unity
O Sons and Daughters of Africa
Flesh of the Sun and Flesh of the Sky
Die afgelope “studente” se dryf om gratis universiteitopleiding af te dwing, het baie meer om die lyf as wat op die oppervlak sigbaar is!
Hierdie toegewing, het die geskiiedenis nou al by herhaling bewys, lei tot ‘n volgende eis en ‘n volgende toegewing, totdat die inisieerders hulle finale oogmerk bereik het. In hierdie geval die totale vernietiging van elke Afrikaner leerinstelling met taal en leerinhoud en onmoontlike omstandigheid vir elke blanke student van watter afkoms ookal.
Die be-oogde oorstroming van die universiteite deur swart studente sonder die nodige universiteitstoelatingsvereiste, wat ook deur betogings afgedwing sal word, gaan die nodige demografie daarstel vir welke aanpassing nodig gaan wees om transformasie volgens Afrikastandaard te bewerkstellig.
Johannes 14:1-31
“Hy wat My nie liefhet nie, bewaar my woorde nie; en die woord wat julle hoor, is nie myne nie, maar is van die Vader wat My gestuur het.” (:24)
Kon enigeen van ons onsself as kinders indink dat ons met ons eie oë sou sien hoedat Jesus Christus selfs hier in ons vaderland, in ons eie kerke, verwerp en verag sou word soos wat die Jode van ouds Hom verag het? Dit is weliswaar nie lekker om te sien hoedat die wêreld feitlik waansinnig raak in hul ywer om God en Sy gebooie te probeer omverwerp nie. Hierdie optrede is egter nie veronderstel om as ‘n skok na die kinders van God te kom nie. “LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.” (:1). Jesus Christus het hierdie gebeure al tydens Sy lewe op aarde voorspel en die vervulling daarvan is ‘n bevestiging van Sy ondeurgrondelike en oneindigende wysheid.
Hierdie swarte is besig om die klimaat te skep vir Afrikaners om hulle kinders uit privaat en staatskole te neem en met tuisskoling uit die kloue van die bose te red.
Die gulde geleentheid wat die swart ras toegeval het om bewys te kan lewer dat hulle instaat is om op eerstewêreldvlak te kan regeer, is deur karakters soos Lesufi vernietig en word hulle onvermoë daagliks bevestig deur die enigste en vooropgestelde begeerte wat by hulle heers, naamlik om die Afrikaner in besonder en blanke in die algemeen te onderwerp aan die misbruik van hulle ge-erfde outoriteit!
Om, terwyl die staatsbydrae in baie gevalle ondergeskik is aan die privaat bydraes van ouers in die vorm van beide finansies en betrokkenheid in projekte en instandhouding, word die gesag van die beheerligame van skole nou bedreig deur Lesufi.
MNR. LANGMAN VAN DIE LYS PIM FORTUYN: "DIS OPVALLEND DAT DIÉ POLITIEKE PARTYE WAT BAIE LIEF IS VIR DIE ISLAM HIERDIE ASIELSOEKERS WELKOM HEET"
Geagte leser. U sal u dalk herinner dat ons op 12 Mei op die AVP se webwerf, 'n baie interessante vraaggesprek in die Nederlands gepubliseer het met mnr. Tjerk Langman die kommissielid van die Lys Pim Fortuyn, wat as enigste party kapsies maak teen die koms van 'n sg. Moslemse 'geestelike'.
Ons sal hom nou oa. vrae stel of daar 'n verband is tussen die asielsoekers wat na Europa vlug en die islamisering van Nederland.
"Meneer Langman staat uw fractie net als met die komst van die 'geestelijke' ook alleen in het feit dat u tegen een asielzoekerscentrum bent. Met andere woorden bent u, om maar een bijbelse term te gebruiken een roepende in de woestijn?"
Krugerdag - 10 Oktober 2015
“Die Republiek van Suid-Afrika (wat eertyds as blank Suid-Afrika bekend gestaan het) is die Afrikaner se land! Ons moet dit so hou: ter ere van ons voorgeslag en in belang van ons nageslag! Dit was die kragtige oproep van mnr. Danie Varkevisser, leier van die AVP, tydens die Party se sewende jaarkongres. Dit is op Saterdag 10 Oktober 2015 by die Voortrekkermonument aangebied. Dit is bygewoon deur afgevaardigdes van verskillende dele van die land en groete boodskappe is ook vanuit die buiteland ontvang. Die kongrestema was: “Die vryheidson sal weer skyn!”
Die kongres is treffend geopen deur dr Hendrik Breytenbach, APK-predikant van Witbank. Aan die hand van Efesiërs 6 het hy aangetoon dat die politieke stryd ook ‘n stryd om die eer van God en die siel van die mens is. Hy het die kongresgangers aangemoedig om vas te staan in die Waarheid, Geregtigheid en Geloof. Die swaard in ons hand is die Woord van God en gebed. Die Afrikaner se politieke stryd is ‘n geloofstryd.