BREDELL GELOFTEFEES (KEMPTONPARK)
PLEK: Laerskool Bredell, H/V 3de laan en 6de weg, Bredell.
TYD: 09H00
PREDIKER: Prop. Leon du Plessis
FEESREDE: Mnr. Danie Varkevisser
KONTAK: Francois Muller by 083 460 6120
VILJOENSKROON
PLEK: Ou slagpale, op die grondpaadjie net verby die Verkeers- en Lisensiekantoor, eerste huis op linkerhand net na die draai
BRING ASB U EIE STOELE SAAM
TYD: 10H00
PREDIKER: Mnr. Hannes Ollewagen
FEESREDE: Mnr. Leon Schoeman
KONTAK: U word versoek om per sms of epos u teenwoordigheid en aantal mense te bevestig vir voorbereidings: 083 650 6892 of Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
PLEK: Op die plaas ‘Williamstrip’ van Bennie Schlebusch
TYD: 09H00
PREDIKER: Ds. P. Scholtz
Agtergrond vir Volksverootmoediging – W Etsebeth
Historiese vestiging van volke in S A – J Schlebusch
Bring toebroodjies, koue vleis en koeldrank, dan kuier ons lekker saam.
Padaanwysings vanaf Bloemfontein:
31 km uit op Jagersfonteinpad; draai regs na ‘Hagesdam, Steunmekaar’.
1 km draai regs na Bennie & Marietjie Schlebusch, ‘Williamstrip’; 2km – regs by hek in na feesterrein.
Kontak: Jann Schlebusch (051) 5750710
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 072 959 3214
Charl Hertzog 084 5567246
WILGEFONTEIN GELOFTEFEES
PLEK: Wilgefontein (Greylingstad/Villiers/Balfour/ Grootvlei / Val)
TYD: 09H30
PREDIKER: Ds. Gideon Grobler
FEESREDE: Mnr. Buks Barnard
Volg ons op Facebook by Wilgefontein Geloftefees.
KONTAK: Hannes Strydom 082 351 5979
Suné du Preez 082 522 7367
Bring asb. u eie eetgerei en koeldrank saam.
Met ’n dalende ekonomie, stygende werkloosheid, onbeheerste korrupte praktyke in landsbestuur, is die “fees must fall” aanslag op opvoedkundige instellings, niks anders as nog ’n metode om heenkome te skep vir die toenemende aantal werklose parasiete wat gratis verblyf en inkomste wil afdwing vir die volgende 3 of vier jaar, waarin 80% van hulle in elk geval nie kan slaag in die vakke waarvoor hulle ingeskryf het nie. Onbeheerde voortsetting hiervan stuur op totale vernietiging van alle opvoedkundige instellings af.
Indien Kadalie se aangehaalde syfers korrek is, demonstreer dit nogeens die gevolge van die Swart Meerderheidsregime se onvermoë in beplanning, en begrip vir die gevolge daarvan.
Dit is net eenvoudig verbysterend om intelligente liberale mense se selektiewe omgang met die werklikheid en die waarheid te sien en te beleef. ‘n Sprekende voorbeeld is hierdie onderstaande artikel van Raymond Suttner in die Daily Maverick
Met sy CV soos hieronder aangehaal, is dit duidelik dat hy nie ‘ gebrek aan intelligensie het nie! Sy huidige ontleding van wat besig is om in Suid Afrika te gebeur, bevestig dan ook sy intellek. Maar dan kom die “vaalkol” wat hulle “faalkol” aksentueer! Want dat hulle liberale politieke eksperiment in Suid Afrika besig is om ten spyte van wêreldsteun, sienderoë te faal, word deur Suttner se artikel bevestig!
Johannes 6:22-59
“Ek is die brood van die lewe.” (:48)
“Ek is die lewende brood wat uit die hemel neergedaal het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. En die brood wat Ek sal gee, is my vlees wat Ek vir die lewe van die wêreld sal gee.” (:51)
“Wie my vlees eet en my bloed drink, bly in My en Ek in hom.” (:56)
Ek wonder of ek en u aldag besef hoeveel God Hom met die Skepping bemoei? Ons kan so maklik onder die wanindruk verkeer dat God daar vêr in die hemel is en dit wat hier op aarde gebeur maar aan tyd en lotgeval oorgelaat het. Die Woord leer vir ons egter anders en die geskiedenis van die mensdom weerlê ook hierdie gedagte.
Dit is duidelik besig om selfs by sommige swartes deur te dring dat hulle rasgenote besig is om Suid Afrika ten gronde te rig. Wat hier berig word oor die geval met die stadsaal van Pretoria, is voorwaar te betreur! Dit is skade aan infrastruktuur wat opgerig is met swaarverdiende blanke belastingbetalersgeld. Dit is nou belastingbetalersgeld, weereens die van die blanke, wat gebruik (gemors) word om die skade wat hier beskryf word, mee aan te rig.
Of die DA, ten spyte daarvan dat dit hulle is wat die skade uitwys, hulle kaders, (van dieselfde ras en van dieselfde stoffasie), sal kan weerhou van soortgelyke praktyke, sal nog gesien moet word.
Die AVP is van oordeel dat die oogmerk steeds is om die blanke en sy besit in Suid Afrika te reduseer tot rommel, of dit die ANC, DA, EFF, COPE, INKHATA of watter swart beheerde mag is wat aan die bestuur van sake kom.
Uit die onderstaande twee artikels van en oor Melanie Verwoerd waaruit ons aanhalings getrek het, is die reeds vroë liberale invloed van die Universiteit van Stellenbosch op sommige ontvanklike studente, en die vernietigende gevolge daarvan onmiskenbaar duidelik.
Haar troebel verhouding met haar pa het waarskynlik ‘n reuse invloed op haar gehad wat haar ontvanklikheid vir weersin in die bestaande orde versterk het. Nietemin het die gees van verset, wat omgesit het in verraad, so deel van haar samestelling geword dat haar sin vir gesonde oordeel waarskynlik permanent aangetas is.
Haar artikel oor Zuma spreek van dieselfde soort van aversie wat sy vir die voorstanders van apartheid gehad het, sonder dat sy enige begrip openbaar het vir die gevolge van die teenhang daarvan.
Eségiël 15:1-8
“Mensekind, wat is die hout van die wingerdstok meer as al die hout – die wingerdrank wat onder die hout van die bos is? Word daar hout van geneem om vir ‘n stuk werk te gebruik? Of neem ‘n mens daar ‘n pen van om allerhande goed aan op te hang? Kyk, dit is aan die vuur oorgegee om verteer te word; ...” (:2-4).
Daar is gereeld debatvoering tussen (regsinnige) teoloeë en wetenskaplikes oor verskeie aangeleenthede. Dit is dan opvallend asof wetenskaplikes dit wil laat oorkom asof daar geen “logika” agter die Bybel is nie, maar dat die waarheid daarvan uitsluitlik berus op ‘n geloof in onsigbare dinge. So ‘n siening getuig van mense wat geen kennis van God het nie, want diegene wat Hom waarlik ken, weet dat logika, wysheid en verstand van die wese van God deelvorm.