IS ‘N VERHOUDING TUSSEN KERK EN STAAT WERKLIK ONGEWENS OF SELFS GEVAARLIK?
DANGEROUS ECHOES OF THE PAST AS CHURCH AND STATE MOVE CLOSER IN SA
Dion Forster, Direkteur van die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie, Stellenbosch Universiteit, se opskrif verraai reeds sy vooroordeel ten opsigte van die ”verhouding” tussen kerk en staat wat bestaan het in wat hy die apartheid verlede noem.
Hy stel dit dat Suid Afrika nogeens voor die uitdaging te staan kom van ‘n gekompromiteerde verhouding tussen kerk en staat. Dit impliseer dat daar só ‘n soortgelyke verhouding in die verlede was.
Dat die kerk in ‘n gelowige volk se lewe onvermydelik ‘n bepaalde en vaste rol sal hê, is onafwendbaar. Dit is hieraan waar die sogenaamde “mensereg” ondergeskik is en nie die bepalende norm moet wees nie.
Forster se geregverdige kommer oor die huidige ontwikkeling waar Zuma en die ANC van kerklike instellings misbruik maak en sommige kerke daarvoor ontvanklik is en was, is egter die kulminasie van die wanvertolking en veroordeling van die beleid van afsonderlike ontwikkeling wat juis deur liberale en swak toegeruste kerkleiers verketter is tot euwele beleid.
Die AVP plaas dus graag die kommentaar van Dr. H Breytenbach op die wanstaltige vertolking van Dion Forster direk na sy artikel, sodat die ware en geregverdigde verhouding tussen kerk en staat, soos wat dit bedoel is om te wees, vir elkeen wat hierdie artikel lees duidelik sal wees, ook met die oog op die AVP se siening wat presies in lyn lê met dié van dr. Breytenbach.
October 2016
Editor’s note: The opinions in this article are the author’s, as published by our content partner, and do not represent the views of MSN or
Microsoft.
Once again South Africa is facing the challenge of a compromised relationship between the state and the church. Is Nelson Mandela inadvertently responsible? THE CONVERSATION AFRICA
The Global Values Survey shows that religious organisations remain among the most trusted institutions in South African society. They enjoy higher levels of public trust than either the state or the private sector. This trust should not be abused or manipulated.
This is a challenge in most societies in the world. South Africa’s particular circumstances are complicated by a difficult historical relationship between the church and the state.
The state has often abused the church to garner votes and misinform, or to silence, its population. The church, on the other hand, has at times given moral and religious sanction that allowed the state to perpetrate significant injustices.

Op die 29ste Oktober het ek omstreeks 01h00 die oggend by die Voortrekker Monument verbygery en by navraag aan die verkeersbeampte uitgevind dat daar ’n Halloween Partytjie aan die gang was. Ek en my vriende het ingery om te gaan kyk wat aangaan en ons kom nie ons oë glo nie.
Halloween staan bekend as die “Hekse se Nuwejaar”. Daar was honderde jongmense in klere en grimering van hekse, monsters, zombies en duiwels ens. Daar was talle wat onder die invloed van drank en wie weet wat alles, wat daar rondgeslinger het en eer aan Satan gebring het.
Jona 1:1-17
“Maar Jona het hom klaargemaak om na Tarsis te vlug, van die aangesig van die HERE af weg; en hy het na Jafo afgegaan en ‘n skip gevind wat na Tarsis sou vaar. En hy het die reisgeld daarvoor betaal en daarin geklim om saam met hulle na Tarsis te vaar, van die aangesig van die HERE af weg.” (:4).
Sedert die sondeval het sonde hierdie uitwerking op die mens – dit vervreem die mens van sy Skepper. Hoe sou ons sonde definieer? Ons kan sonde definieer as ‘n doelbewuste ongehoorsaamheid aan God se Woord en opstandigheid teen God se gesag.
Jona het byvoorbeeld nie ‘n persoon doodgemaak of selfs as ‘n skelm op die skip na Tarsis geklim sonder om vir die reis te betaal nie. Ons lees pertinent dat hy vir die reisgeld betaal het. Jona was dus nie ‘n moordenaar of ‘n skelm nie – hy het selfs nie vir die skeepskaptein en matrose op die skip gelieg toe hulle navraag by hom gedoen het oor wat sy nering en reisbeplanning was nie.
Die AVP verneem dat Clive Derby Lewis op die derde November 2016 om 12:30 oorlede is.
Ons betuig hiermee ons meegevoel aan sy vrou Gaye en kinders en bid julle die vertroosting van ons Hemelse Vader toe.
Ons bring verder graag hulde aan ‘n Engelstalige Patriotiese Afrikaner wat sy lewe opge-offer het vir die Afrikanersaak en vir sy land Suid Afrika. Clive was in lewe ‘n voorbeeld vir elke ander Afrikaner in sy toewyding en betrokkenheid in die vryheidstryd van die Afrikaner. Die prys wat hy daarvoor betaal het, was die hoogste prys. In ‘n sin was die meeste Afrikaners in hulle gebrekkige teenprestasie dit nie waardig nie!
Julius Malema
“We don’t allow white people to do as they wish in this country”
“Let us teach them who owns South Africa”
“Shoot to kill”
Zuma
Jacob Zuma sings "Shoot the Boer"
Zuma
Zuma sings controversial song at Mandela funeral
We, the black nation
We are lamenting for our land.
Our Land which was seized by the Whites
Chorus: We say, let them leave our Land x3
The children of Africa are mourning,
Mourning for their land.
Their Land which was seized by the Whites.
Biko
Dr. Umar Johnson
The Caribbean & Africa - Being Colonized
Kongres 2016
Stephen Goodson - Die rol van die Reserwebank in die Ekonomie - Deel 1
Stephen Goodson - Die rol van die Reserwebank in die Ekonomie - Deel 2
MNR. VAN DER STAAIJ: "ONS WIL DAT DIE AZAAN STOP".
BOHAAI IVM. MNR. VAN DER STAAIJ SE VOORSTEL OM 'GEBEDSOPROEP'' TE VERBIED
Ons het in April 2013, 'n interessante vraaggesprek gehad met mevrou Henrike Nijman, raadslid van die faksie van die ChristenUnie van die stad Deventer wat baie bekommerd was omdat die sg. 'gebedsoproep' elke dag weerklink. Ons het toe ook vermeld dat mnr. Kees van der Staaij van die Tweede Kamer faksie op 25 November 2009 vrae gestel het oor hierdie azaan maar dat dit op dowe ore geval het.Daar is mos vryheid van godsdiens so word gemeen. Tans het dit Kamerlid voorgestel dat hierdie 'gebedsoproep' verbied word.