PVV FAKSIEVOORSITTER MEV. KAREN GERBRANDS: "DIE HAAGSE SCHILDERSWYK IS 'N SJARIAWYK".
"ONS WIL NIE ONS EIE MOLENBEEK Hê NIE".
Op Sondag 10 Augustus 2014 het die Nasionalistiese beweging 'Pro Patria' 'n protesoptog genaamd Mars vir die Vryheid gehou deur die Schilderswijk in Den Haag. (Hierdie wyk staan net as die Transvaalbuurt reeds bekend as 'n sg. Sjariawyk waar wafferse moslems (wat in die politiek korrekte media omskryf word as jeug) bepaal wat toegestaan is en wat nie. Hulle beskou Nederlandse wyke as húl wyke.
Om 'n speek in die wiel te steek het mevrou Gerbrands van die Party vir die Vryheid van die afdeling Den Haag gemeen dat daardie wyk omhein gaan word en dat die kriminele hul Nederlandse nasionaliteit word ontneem.
Is dit só moeilik om te verstaan? Tenspyte van riglyne vanuit die Afrikaner se geskiedenis, breedvoerige debat in die parlemente van ouds, onweerlegbare verduidelikings van dr. H.F. Verwoerd, binnelands en buitelands, is die onwerkbare, vredestelende en vernietigende beleidsrigting moedswillig gekies in 1994! Miskien sal Derek Hanekom dit nou begin verstaan!
Die mees ontstellende daarvan is dat dit deur Afrikaners wat daarin omvattend geskool is, uit ‘n posisie van mag en deur uitoorlêery van die blanke kieser, implimenteer is! ‘n Volk na bykans drie eeue se stryd in wording, se bloed in oorloë vir vryheid, se genadige en barmhartige seën tot oorwinning in soewereine onafhanklikheid en ongekende voorspoed, bloedloos opgeoffer onder valse voorwendsels, aan getallepolitiek!
Matt. 9:35-38
“Toe sê Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min.” (:37).
Ons lees in hierdie gedeelte van Jesus se simpatie met die skare wat voor Hom is. Hy het vir hulle jammer gevoel om so rigtingloos en verwaarloos deur die lewe te sukkel. Die gevolge lelike van die sondeval en ongehoorsaamheid aan God was vir Hom ‘n ellendige gesig.
Dit is ongeveer 2 000 jaar later en steeds is daar soveel mense wat rigtingloos en verwaarloos, verniel en stukkend deur die lewe probeer worstel. Ek herroep op hierdie stadium die woorde van my voormalige skoolhoof: “Een les wat die geskiedenis ons leer, is dat die mens nie daaruit leer nie.” Waarom herhaal ons die foute van die verlede asof dit vir ons “anders” sal wees as die realiteit wat alreeds deur die geskiedenis bewys is? Waarom sal mense herhaaldelik die weë van die Here verlaat terwyl dit ongetwyfeld as die weg van die lewe beklemtoon kan word?
“The regional secretary reserves leadership positions for Xhosa-speakers,” Langa told The Citizen.
“Our suspension has to do with tribalism because we are Zulus.
Etnisiteit is nie bloot ‘n kwessie van pigmentasie nie, dit het te make met ‘n ingebore afkoms wat ‘n sekere affiniteit openbaar vir voorkoms, taal, kultuur, godsdiens en gebruike, in kort, Nasionalisme, wat verskil van ander en dienooreenkomstig voorkeur vir die eie en afkeur van wat vreemd is aan die eie, tot gevolg het.
Die onderdrukking en/of afwyking daarvan is kunsmatig en hou nie stand nie! Dit is vasgelê in die gesegde dat bloed dikker is as water en onder bepaalde omstandighede slaan dit soos varkmasels uit en dwing dit om aan die eie waarde en behoefte te voldoen.
… Zuma took a jibe at those who were controlling the economy, saying they believed that they could buy people.
They make you an offer you cannot refuse, they give you millions …….. He said this is how politicians handed over their political power because they could be dictated to by those who have money.
"Some of us that don't have money are promised prominent positions and then ask you for political favours in return for positions. Then you find yourself in a trap."
Aanhalings uit hierdie toespraak van Zuma werp lig op die onversoenbare verskille tussen die Swart en Wit ras in Suid Afrika. Behalwe vir die belaglike en lagwekkende uitsprake van Zuma in hierdie toespraak soos vanuit óns verwysingsraamwerk gesien, is daar ook tog onweerlegbare sinvolle opmerkings wat, indien de Klerk en die NP van voor ’94 enige integriteit gehad het, hulle daarop bedag sou gewees het, dit vermy het en ons land vandag heel anders daar sou uitgesien het.
Dit was prof Piet hoek wat die Anglo American Corporation se wurggreep op Suid Afrika raakgesien, ontleed het en aan dr. Verwoerd daaroor verslag gegee het, wat vandag nog net so effektief toegepas word en sekere rigtings bepaal waaroor die politici geen beheer het nie!
Die Jood Howard Feldman wat hierdie algemene stelling maak waarby hy homself skynbaar insluit, woon in ‘n glashuis wat nie klipbestand is nie!
Die Jode se betrokkenheid by die aanslag op die beginsel van Afsonderlike ontwikkeling en hulle voorkeur vir Kommunisme bo Nasionalisme, maak Feldman se opmerkings, hoewel gemeet aan die regime se gedrag toepaslik, wat die Jode betref, bedenklik! Hulle leuens oor die Afrikaner se bedoeling met die beginsel van Afsonderlike ontwikkeling? Is dit ingesluit by die “ons” waarna hy verwys? Hoeveel onse is daar in Feldman se pond?
LAST UPDATED: 2016-11-21, 07:00

The lying king
South African politicians have mastered the art of lying and if this was an Olympic sport we would win gold, writes Howard Feldman.
Wat Zuma en feitlik al die hedendaagse politici betref betref, kan Feldman waarskynlik reg wees. Almal se uitgangspunt is om te kyk op welke wyse hulle mekaar en die kiesers kan uitoorlê om ‘n voorafbeplande weg te volg, wat as dit uitgespel was, vir die kieser onaanvaarbaar sou wees!
Zuma se argumente in die onderstaande artikel van News 24 is egter redelik suiwer in soverre Brics en die Weste as teenoorstaandes deur hom beskryf word. Ook wat die ekonomie betref verstaan Zuma die magsposisie van die geldmag, waarskynlik soos aan hom verduidelik deur die Guptas.
Génesis 13:1-18
“Toe slaan Lot sy oë op en sien dat die hele Jordaanstreek oral volop water het; voordat die HERE Sodom en Gomorra verwoes het, was dit in die rigting van Soar soos die tuin van die HERE, soos Egipteland.” (:10).
Ons sien in hierdie gedeelte hoe twee manne voor verskeie keuses te staan kom. Daar is dan ook tussen hierdie twee manne ‘n duidelike onderskeid in die beweegrede van die keuses wat hulle uiteindelik maak.
Abram maak die eerste keuse, nl. dat hy en Lot ter wille van vrede hul huishoudings en besittings van mekaar moet skei.