Suid-Afrika se bloedigste revolusie op pad
So sê Pieter Oosthuizen, ‘n vermeende agent in die land se inligtingsdienste wat nou gereeld in die Afrikanerkoerant van die HNP skryf. Of is die opruiende opmerkings in sy betoog dalk die opdrag om nog ‘n klompie Boeremag kandidate te identifiseer? So ‘n opdrag soos wat in hierdie betoog in die openbare media gemaak word val vreemd op, komende van iemand wat onder die sambreel van intelligensie is of was. As dit egter kan dien om Afrikaners meer paraat te maak, kan dit tog iets beteken en vir daardie rede plaas ons sy betoog vir Afrikaners se nugtere oordeel.
Pieter Oosthuizen het aan die Randse Afrikaanse Universiteit opleiding in politieke strategie ontvang.
Oosthuizen is 'n geïdentifiseerde agent in die land se inligtingsdienste en deesdae verskyn van sy menings in die HNP-lyfblad, Die Afrikaner. Beteken dit dat hy 'n lojaliteitsverandering ondergaan het? Hoe sal u hierdie artikel wat onder sy naam in Die Afriklaner verskyn het beoordeel? Sy boek Die Huidige Volksmoord van Afrikaners verduidelik in besonderhede die onderliggende ideologieë wat aanleiding gee tot die huidige volksmoord op Afrikaners in Suid-Afrika.
DIE POT VERWYT NOU DIE DEKSEL.
‘n Lywige en omvattende uiteensetting van die de Klerk Stigting waarmee daar gepoog word om die feitlikheid dat die oorsprong van alles wat hieronder beskryf word, deur die verraderlike internasionaal geïnspireerde swakkelingbesluite en optrede van die de Klerk-regering was, af te wentel na ander rolspelers, mislei veral nie die behoudende en verraaide Afrikaners nie! Die AVP vra by herhaling en opnuut, wat het julle verwag om te kry deur julle geknoei agter die skerms? Behalwe nou die vergoeding!
FW de Klerk se Britse hanteerder Dave Steward (Steward is die segsman by die FW de Klerk-Stigting) het in 'n toespraak die vrot inhoud van 'n blik wat die Nasionale Party onder John Vorster en P.W. Botha met behulp van die Wiehahn- en Riekert-kommissies ingemaak het wat die land se arbeidsbedeling betref oopgesny.
En dit krioel behoorlik van die wurms.
Liefde en vriendskap wat gekoop moet word is duur artikels en jy sal nie weer jou prys kan kry as jy dit wil verkoop nie. Dit is waarom die onvoorwaardelike liefde van God die Vader, wat Sy Seun vir ons geoffer het, se prys onberekenbaar is. Daar is ʼn hemelsbreë verskil tussen liefde en vriendskap vir en van die wêreld, teenoor God se liefde vir die mens en Sy opdrag om jou naaste lief te hê soos jouself. Dit is mense van die wêreld wat geld en gunste daarop plaas met die oog op persoonlike voordeel.
MEDIAVERKLARING
dit is dan wat jy opnuut besef dat wat destyds reg was, ook vandag reg is en jy dan dankbaar jou hoof buig en God dank vir die insig waarmee Hy ons voorgangers toebedeel het.
Bepaling in die Wet op Rolprente en Publikasies dat tydskrifartikels oor seks voor publikasie eers vir goedkeuring voorgelê moet word, is ongrondwetlik, het die konstitusionele hof gister beslis. Die hof het dit beskryf as iets wat aanstoot gee teen ’n demokrasie. Die betrokke wetsbepaling is vervat in wetswysigings. Die bepaling is al in die hooggeregshof ongrondwetlik bevind en die konstitusionele hof moes dit bekragtig of nie en het dit gister inderdaad bekragtig. So lui n berig in die Beeld koerant van Saterdag 29 September 2012.
Die “demokrasie” en die grondwet het belangriker geword as God se gebod. Sy gebooie, dit wat reg is en edel en rein is en dit wat moraliteit en kuisheid en fatsoenlikheid beskerm kan alles aanstoot gegee word, net nie die “demokrasie” of die godlose grondwet nie!
As ‘n mens die media moet glo, is almal, ja selfs behoudende Afrikaners, nou verenig in die verwerping van Julius Malema. Die boodskap is klaarblyklik: as Malema net tot swye geroep
Julius Malema is ‘n maaksel van die ANC. Hy is gestuur om die Afrikanervolk te treiter, terwyl die ANC/SAKP in tandem met die geldmagte die land van sy minerale bronne stroop en die Afrikanervolk in die proses onteien, verarm en uiteindelik vernietig. In die VSA noem hulle sulke pionne “patsies”. In Afrikaans praat ons van sondebokke. Die taktiek is dus om iemand te offer, terwyl die groot agenda steeds gevolg word.
Toe Malema nie meer volgens voorskrifte opgetree het nie, en sy eie agenda begin volg het, het hy vir sy eie meesters ‘n probleem geword. Malema mag wel dom wees, maar hy was slim genoeg om die ANC aan te vat oor dit waaroor die gepeupel (somtyds met reg) kla, naamlik die uitbuiting deur die geldmagte.
Langenhoven: Jy sal vir n man stem om die sake van jou land te bestuur wat jy nooit sou droom om jou eie sake aan toe te vertrou nie.
Dit is eenvoudig verstommend hoeveel organisasies, partye en individue besig is met pogings om die Afrikaner se vryheid weer te probeer herstel. Sommige wat sonder enige mandaat aanmatigend namens die Afrikanervolk uitsprake maak, verklarings uitreik en optree in aksies, sonder inagneming van selfs die mees basiese vereistes wat vir verteenwoordiging van ʼn volk noodsaaklik is, naamlik verkose deur ʼn meerderheid van stemgeregtigdes van daardie bepaalde volk.
In deel 18 van onze reeks maken we een tussentijdse balans op van al de 'zegeningen' die de multiculturele samenleving ons al sedert de invoering/oprichting hiervan heeft gebracht.
In de veelkleurige ghetto's van Duitsland, België, Nederland en Oostenrijk en Zwitserland hebben de vreemdelingen (in de meeste gevallen moslims) het voor het zeggen en heerst dan ook de wet van de jungle. De weinig overgebleven oorspronkelijke bewoners worden geconfronteerd met regelrechte (nachtelijke) terreur door de islamitische gemeenschap. Soms gaat het dan om kinderen van 6 á 7 jaar oud en groepen jeugd tussen 14- 20 jaar oud.
Dit zijn de reeds door wijle meneer Pim Fortuyn aangehaalde no-go area's die door links in alle toonaarden ontkend werden. In deze wijken en buurten is het heel normaal dat alle regels en verkeersregels met voeten worden getreden en hier word zelden tegen opgetreden door wetshandhavers. Dat is ook wel begrijpelijk want een klacht wegens racisme is zo ingediend.