Wat bepaal deesdae die Westerling, die Afrikaner daarby ingereken, se groeps- dis ook politieke gedrag?
Daar is al gesê agter elke suksesvolle man staan 'n befoeterde skoonma. Dis waar die gedagtes maar onvermydelik draai as jy die treflyn dat leierskap ontbreek om die Nuwe (Verbeterde!) Suid-Afrika verder die toekoms in te voer oordink. Kyk, so ver as my geheue terug kan het ek van leierskapkursusse gehoor. Wat op sig self nie uit die bose is nie. Daar hét mos al nie te onaardige leierskap na vore getree uit byvoorbeeld daardie Landsdienskampe van destyds nie. Daar is egter ook leiers wat uit die niet hul buiging gemaak het. Kom die uur (van nood), is die man daar, u ken die Engelse spreekwoord.
Daar is egter ook geleenthede dat “leiers” hul lyf skraal hou. Ek het my al dikwels verwonder oor wat van al die volks- en stadsraadlede van die gewese Konserwatiewe Party geword het, dis nou behalwe Koos van der Merwe (nou IVP), en die gebroeders Mulder en Piet Groenewald (nou VF Positief). Wat het van al die Afrikaner-ideale van daardie veertigstuks volksraadslede geword? Wat my betref is mnr. Clive Derby-Lewis een van die min onder daardie getal om met eer uit die stryd te tree.
VIER SCENARIOS VIR DIE NUWE SUID AFRIKA.
Ons sal regeer tot die wederkoms, Onomkeerbare hervorming, Gedeelde waardes, 'n Lewenslange gevangenisstraf in 'n oop demokrasie.
In die verkenning wat volg sal daar aandag gegee word aan hierdie vier sake.
Om te begin by die laaste... Dit was die “gematigde” dr. Mangosuthu Buthelezi wat in 1986/87 verklaar het die Blankes van die land moet gevonnis word tot 'n lewenslange gevangenisstraf in 'n oop demokrasie. Daar kan sekerlik debat gevoer word oor dr. Buthelezi se weergawe van 'n oop demokrasie.
Daar is 'n redelike mate van sekerheid dat dr. Buthelezi se idee van 'n demokrasie verskil van byvoorbeeld dié van Jacob Zuma.

DIE BINNEWERKE VAN DIE BANKBEDRYF.
(ʼn Ontleding deur internasionale finansiële adviseurs)
Did you know each time you deposit money into a bank, they’re legally allowed to...
* look you in the eye and lie, with a wink and a smile
* sell you a line of bull about how your money is kept safe in the vault
* and give you a kick in the rear on the way out?
At The Elevation Group, we fancy ourselves as adventure-seeking truth-tellers. That means we’ll go places others won’t dare to uncover lies, distortions and old-ways of investing that just don’t work anymore. And this lie could be the biggest one of all. It’s not a new lie. It’s been legal since 1913 in the United States. And it’s legal in most other countries, too.
The new breadwinner in the UK :
Here's how a doctor explains it:
A woman in her late 20's came to the hospital today with her 8th pregnancy
She said to me me "My mum told me that I am the breadwinner for the family."
I asked her to explain. She said that she can make babies and babies get money from the State for the family. It goes like this:
The Grandma calls the Department for work and pensions, and states that the unemployed daughter is not capable of caring for all of her kids. DWP agrees, and tells her the children will need to go into foster care.
2012-08-28 22:09
Buks Viljoen
Ontstoke taxibestuurders van Embalenhle naby Secunda het gister ’n verkeersvoertuig aan die brand gesteek omdat een van hul makkers in hegtenis geneem is.
’n Groep van 17 verkeersbeamptes van Mpumalanga se reaksie-eenheid het voertuie by ’n kruising aan die buitewyke van die dorp voorgekeer.
Volgens Joseph Mabuza, woordvoerder van die provinsiale departement van veiligheid en sekuriteit, het ’n taxibestuurder wat afgetrek is beswaar gemaak omdat hy ’n boete kry.
'n Menseregte-akte kan nie etnisiteit as 'n middelpuntsoekende krag in die Suid-Afrikaanse politiek uitskakel nie, 'n feit wat deur die Marikana-debakel bevestig is.
Die Lonmin-slagting het die Afrikaner se vertroue in die grondwet en sogenaamde grondwetlike regte, dit is die geloof dat die owerhede dit kán handhaaf, 'n onherstelbare knou gegee.
Nee, dit lyk ná die polisie se raaiselagtige aanwending van skerppuntammunisie teen die mynwerkers van Marikana of die vraag by die Afrikanervolk en ander Blankes ontstaan het of 'n owerheidsinstelling soos die polisie hul grondwetlike regte, een daarvan die reg op lewe, hoegenaamd sal wíl handhaaf.
Daardie instellings wat gevolglik vir hulle 'n staanplek onder die Afrikaner beding het op sterkte van die feit dat hulle in staat is om 'n leefbare politieke omgewing vir die Afrikaner te skep met behulp van die grondwet, fraaiings soos 'n menseregte-akte en 'n konstitusionele hof, burgerregte-opvordering en les bes, 'n sogenaamde regstaat (rule of law), is dus behoorlik onder druk.
Hulle geloofwaardigheid is onder skoot, nie net van die gewone Blanke nie maar ook van eie kant.
Australian Jewry, now just one ethnic group among many in a “multicultural” society, remains, as Rubinstein observes, “one of the best organised Diaspora communities in the world and is frequently at the forefront of ethnic and multicultural affairs in Australia.” The one-time editorial committee member of the Australian Jewish Democrat, Miriam Faine, got right to the heart of the Jewish support for large-scale non-White immigration and multiculturalism when she noted that: “The strengthening of multicultural or diverse Australia is also our most effective insurance policy against anti-Semitism. The day Australia has a Chinese Australian Governor General I would be more confident of my freedom to live as a Jewish Australian.” Comments like these make it clear that Jewish promotion of non-White immigration and multiculturalism has been first and foremost a form or ethnic strategizing (or ethnic warfare) concerned with preventing the development of a mass movement of anti-Semitism in Australia and other Western societies.