.....Moet nie met klippe gooi nie, lui die spreekwoord. Die Rapportkoerant van Sondag 9 Desember 2012, waarin die onderstaande berig verskyn het, was en is nog steeds een van die voorbok mediainstellings wat die bekwame Afrikanerbeheerde regering help vervang het met die swart Kommunistiesbeheerde meerderheidsregime. ‘n Regime wat bekwaam is in korrupsie, vermorsing en onverantwoordelike optrede in die algemeen. Hulle is egter op koers volgens die Freedom Charter se riglyn van vinnige en onomkeerbare herverdeling van rykdom!
VLAAMS BELANG PROVINSIERAADSLID MNR TIM WILLEKENS "ONS IS NOG NIE VERSLAAN NIE"
Wij hebben een interessant vraaggesprek met meneer Tim Willekens die nadat hij eerst 12 jaar voor zijn partij in de gemeenteraad van Schoten zetelde, sedert oktober deel uitmaakt van de Antwerpse provincieraad.Met hem zullen we het onder meer hebben over het tegenvallende verkiezingsresultaat voor zijn partij, over de oorzaken hiervan, maar ook over het feit óf Vlaams Belang nu geheel verslagen is zoals de tegenstanders te pas en te onpas beweren.
"Meneer Willekens om maar met die laatste zin te beginnen Hebben degenen die verklaren dat het Vlaams Belang verslagen is nu gelijk of zeggen ze dit alleen omdat ze het liefst zouden wénsen dat uw partij het onderspit zou delven?"
"Ik stel inderdaad vast dat sommige mensen hun wensen graag voor waarheid nemen, maar die zal ik toch moeten teleurstellen. Het Vlaams Belang heeft de jongste verkiezingen allesbehalve gewonnen, maar is nog steeds “alive and kicking”! De N-VA (Nuwe Vlaamse Alliansie) heeft dan wel als een ware tsunami gans Vlaanderen overspoeld en ervoor gezorgd dat we misschien tijdelijk wat dakpannen hebben verloren, maar het sterke Vlaams-Belanghuis staat er nog! Niet enkel dankzij de sterkte fundamenten van ons partijprogramma, maar bovenal dankzij onze vele mandatarissen en militanten die het cement van dat huis vormen!
SÓ SIEN DIE BUITELAND DIE STEMMERS VAN SUID AFRIKA! Laat ons aandag nie afgewentel word deur die omstandighede waarmee ons nou temake het en die kern van ons probleme vir die buiteland laat om te identifiseer nie. Hier is nugterheid wat by baie blankes in Suid Afrika verbygegegaan het!
Some people have the vocabulary to sum up things in a way you can understand them. This quote came from the Czech Republic Main Daily Newspaper Editorial. Someone over there has it figured out.
"The danger to South Africa is not Jacob Zuma but a citizenry capable of entrusting a man like him with the Presidency. It will be far easier to limit and undo the follies of a Zuma presidency than to restore the necessary common sense and good judgment to a depraved electorate willing to have such a man for their president. The problem is much deeper and far more serious than Mr. Zuma, who is a mere symptom of what ails South Africa. Blaming the prince of the fools should not blind anyone to the vast confederacy of fools that made him their prince.
The Republic can survive a Jacob Zuma, who is, after all, merely a fool. It is less likely to survive a multitude of fools such as those who made him their President.”
SIONISTIESE WÊRELDOORHEERSING
Die behoudende Amerikaanse kommentator David Duke, dalk een van die bekendste stemme oor sionistiese wêreldoorheersing, skryf onder die opskrif, Zio-Supremacist Puppets Fail to Stop U.N. Resolution on Israel’s Nukes, Europese lande wat buite stemming in die Verenigde Nasies (VN) gebly het, is “bang” vir die sioniste.
“Die regerings wat heeltemal onder die gesag van die Joodse suprematiste staan – teenoor diegene wat (slegs) onder invloed is van die Jode se meningsdruk, is vandeesweek geopenbaar toe die VN gestem het oor 'n oproep aan Israel dat hy inspeksie van sy kernkraggeriewe moet toelaat en die Kernsperverdrag (KSV) moet onderteken,” verklaar Duke. | “Diegene wat nee gestem het op die voorstel is Amerika, Kanada, die Marshall-eilande, Mikronesië en Palau. Israel, uiteraard, het ook nee gestem.
OMSTANDIGHEDE SO KENMERKEND VAN DIE LAND
Onlangs is 'n aantal AWB-ledeweer in hegtenis geneem, volgens 'n berig met 'n ongelisensieerde wapen en ammunisie onderweg na De Doorns om te keer dat De Doorns se boere weer die slagoffers van die lamsakkige polisie word deurdat daar nie behoorlik deur die polisie teen plunderende bendes wat hulle as stakende plaaswerkers voordoen, opgetree word nie.
Dit, hierdie prysenswaardige optrede van die ongelukkige Afrikaners, maak hul uiteraard reeds die slagoffers van omstandighede, omstandighede so kenmerkend van die land waarin ons leef met die behoorlike handhawing van reg en orde verreweg nie een van hierdie kenmerke nie.
Al wat daar vir hierdie ongelukkige mense wat in die hande van die spesiale ondersoekeenheid, die sogenaamde Valke, geval het, gesê kan word is dat die provokatiewe omstandighede waarin hulle opgetree het, in alle waarskynlikheid 'n heel laaste, indien hoegenaamd, in aanmerking sal kom in die oorweging van hul skuld.
Beskawing het alles te doen met ʼn Godsbegrip wat ʼn fondasie lê vir moraliteit. As hierdie morele fondasie ontbreek (soos tans in S.A.) stort ʼn beskawing in duie.
Vir amper 20 jaar is die Regime nou-al besig met die slenter van ʼn Reënboognasie. Die Mandela/de Klerk grondwet het die Afrikaner as ʼn tydelike noodsaaklike euwel verklaar. Alle sektore word oorgeneem as ANC besit en dan ten gronde gerig as gevolg van onbekwaamheid en korrupsie. Waninterpretasie van die geskiedenis het daarom noodsaaklik geword om eie swakheid te verbloem en sodoende die onredelike tot die redelike te verhef. Propaganda het die plek ingeneem van waarheid. Selfvergrype plunder ʼn eertydse beskawing tot ʼn blote nagedagte.
DIT HET NIE GISTER BEGIN EN GAAN NIE MÔRE OPHOU NIE!
Met die afsterwe van twee aartsliberaliste en Afrikanerhaters, Chaskalson en Gerwel, wat die lewensbeskoulike beginsel van afsonderlike ontwikkeling van die Afrikanervolk met hand en tand beveg het, verskyn die satanaanbidder Gaga op die toneel om verder by te dra tot die ondergrawing van die beginsel van Christelike waardes van ons volk.
‘n Bevestiging en seker bewys aan strydmoë Afrikaners dat stryd nie gister begin het en nie more gaan ophou nie. Stryd is ewigdurend en beproewend vir die Afrikaner se sin vir verantwoordelikheid, veral sy geloof, standvastigheid en moed. Dit is by gebrek aan hierdie kwaliteite dat ons volk hand-oor-hand ingesleep word in die wêreldse maalkolk van dekadensie waarvoor die liberale en Humanistiese gelykstellingsbenadering van Gerwel, Chaskalson en genote die weg help voorberei het. Dat ons volk op bedenklike wyse ingesleep is in hierdie stroomversnelling van verval, met diaboliese werksmetodes deur gesante van die bose wat jammerlik nog vandag in die lewe oorgebly het,is sekerlik waar maar nie ʼn verskoning vir dié van ons wat dit nou aanvaar en daaraan meedoen nie.