Dawid leer ons van wat dit beteken om die Bybel te lees
PSALM 119:97-105
97 Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag.
98 U gebooie maak my wyser as my vyande, want hulle is myne vir ewig.
99 Ek is verstandiger as al my leermeesters, want u getuienisse is my bepeinsing.
100 Ek het meer verstand as die ou mense, want ek bewaar u bevele.
101 Ek het my voete teruggehou van elke verkeerde pad, dat ek u woord kan bewaar.
102 Ek het van u verordeninge nie afgewyk nie, want Ú het my geleer.
103 Hoe soet is u beloftes vir my verhemelte, meer as heuning vir my mond.
104 Uit u bevele kry ek verstand; daarom haat ek elke leuenpad.
105 U woord is ’n lamp vir my voet en ’n lig vir my pad
Dankie o Vader vir hierdie leersame gebed van Dawid. Wil u gee dat ons ganse volk weer die Bybel met dieselfde toewyding sal lees as waarmee Dawid dit gedoen het, sodat ons weer wys mag word. Ons bid dit in die Naam van Jesus ons Middelaar, met danksegging, amen.
Persverklaring
ERFGELD IS SWERFGELD!
Dit is ʼn ou gesegde wat weer nuut bewys word. Die ou mense het gesê dat as jy nie vir iets gewerk het nie, trek jy dit gewoonlik deur jou gat ek na die staat toe, dan is dit waar dit by uitstek gebeur! Vyf biljoen rand geblaas op partytjies deur die swart deurbringers, terwyl die land se infrastruktuur in duie stort.
Teen die tempo waarteen partytjies en reiskoste befonds word uit die staatskas met belastingbetalers, hoofsaaklik blanke belastingbetalers se geld, is dit geen wonder dat bitter min amptenare beskikbaar is vir vergaderings, en wanneer iemand wel opdaag sit en slaap hulle deur die vergadering. Daar kan weinig tyd of krag oor wees vir konstruktiewe werk as daar tot watter tyd gerinkink word op ander se koste!
Wittes moet ons land (gelees grond), teruggee sê Malema
‘n onheilspellende berig wat op die oog af as blote swart politieke retoriek afgemaak sou kon word, verdien egter om van nader bekyk te word aangesien die blankes by die hare ingesleep word in wat as ‘n toespraak by ‘n swart troue in Zimbabwe bedoel was om die gaste te vermaak. As hierdie berig egter saamgelees word met die artikel wat ons direk daarna plaas met die titel: Zanu PF, ANC at war
By Richard Chidza, vorm daar ʼn tendens wat blankes in Suid Afrika hulle onderlinge verskille ondergeskik sal moet laat maak aan eendragtigheid in voorbereiding vir verweer teen die moontlikheid van die uitvoering van sommige van die uitgesproke ideale.
Ons sal by ‘n later geleentheid meer breedvoerig hieroor berig.
Op minder dan een week voor de gemeenteraadsverkiezingen van 14 oktober, word Vlaams Belang door de linkse en centrum-linkse media doodgezwegen. Om deze onrechtvaardigheid onder de aandacht van een breed publiek te brengen heeft de afdeling Hasselt op maandag 8 oktober met zes personen geprotesteerd pal voor het theater waar een lijsttrekkersdebat plaats vond en waar deze partij ook niet voor was uitgenodigd. Op spandoeken stond in niet mis te verstane bewoordingen: STOP DE MEDIABOYCOT
We vragen Vlaams Belang lid mevrouw Mariëlla Schoemans afkomstig uit de Limburgse stad Leopoldsburg of deze boycot het rechtstreekse gevolg is van het cordon sanitair wat er voor zorgt dat Vlaams Belang en haar leden als paria's worden behandeld. (http://af.wikipedia.org/wiki/Leopoldsburg)"
"Het is inderdaad nog steeds een vorm van het cordon sanitair, hoewel dit officieel niet meer zou bestaan. Stelselmatig worden we in de media, die gestuurd wordt door links en centrum-links geweerd. Het is tenslotte de media die een partij maakt of kraakt en een partij die niet aan gesprekken mag deelnemen, kan ook haar standpunten niet verdedigen, noch kan zij de beschuldigingen die ze van de traditionele partijen krijgt opgeplakt (racisme en vreemdelingenhaat) weerleggen."
7 MILJOEN LEERLINGE SAL VAN 17 SEPT. TOETS AFLÊ
Gedurende September 2012 is daar landswyd sogenaamde ANA- (die jaarlikse nasionale assesseringstoetse toetse) deur miljoene leerders afgelê.
Zuma het blykbaar die visier op ‘n 60% slaagsyfer gestel. Hoe haalbaar dit is in die lig van die onderstaande berig wat in Beeld verskyn het moet ons maar sien. Let veral op die antwoord van Polliah aan die DA-LP se vraag aan die einde van die berig. Daar is altyd ’n verskoning gereed om hulleself te verontskuldig.
Jan-Jan Joubert skryf:
“Kaapstad. – Die departement van basiese onderwys het gister die versekering gegee dat hy slaggereed is vir die reusetaak om die jaarlikse nasionale assesseringstoetse in Suid-Afrikaanse skole te administreer. Sowat 6,9 miljoen leerlinge in duisende skole sal die toetse van 17 September af aflê, het dr. Rufus Polliah van die departement aan die parlementêre portefeuljekomitee oor basiese onderwys gesê.
ENOUGH IS NEVER ENOUGH! Luister Afrikaners, hier praat 'n man wat weet!
This prescient phrase was used in a recent speech in England by Mr. Roy Bennett, former Movement for Democratic Change (MDC) member of the Zimbabwe parliament, who now lives in South Africa. Bennett was one of three white parliamentarians elected in the Zimbabwe 2000 election, despite the intimidation and terror unleashed against MDC voters by supporters of Robert Mugabe’s Zanu-PF. During the campaign, Bennett’s wife who was five months pregnant was physically abused by ZANU thugs on their farm and subsequently lost her baby boy. Bennett served eight months of a 15-month prison term in the notorious Chikurubi Prison. On his release he declared that “the inhumanity with which prisoners are treated and their total lack of recourse to any representation or justice combined with the filth and stench of daily life is something I will never forget.” He went into exile in South Africa.
In 2009 he returned to Zimbabwe when MDC head Morgan Tsvangirai designated Bennett as Deputy Minister of Agriculture in the newly-formed government of national unity. A month later, Bennett was arrested and charged with treason. When a magistrate ordered Bennett to be released, the magistrate himself was arrested. In May 2010, Bennett was acquitted of all charges, but on the same day fresh charges were brought against him. After warrants of arrest were issued for Bennett, he fled to South Africa where he has been living ever since.
Vrede word beskryf as ‘n toestand waar daar ‘n afwesigheid van stoornis, twis en oorlog is. Dit is n toestand van kalmte en ongestoordheid. In die Bybel was dit dan ook ‘n vorm van groet. “Vrede vir julle” God praat bv. met Joshua in DEUTERONÓMIUM 20:10-15 As jy naby ’n stad kom om daarteen te veg, moet jy dit vrede aanbied. En as dit jou ’n antwoord van vrede gee en vir jou oopmaak, moet die hele volk wat daarin gevind word, aan jou dienspligtig wees en jou dien. Maar as dit geen vrede met jou sluit nie, maar oorlog teen jou wil voer, moet jy dit beleër. Jy mag hulle vrede en hulle geluk solank as jy lewe, vir ewig nie soek nie. En Josua het met hulle vrede gemaak en met hulle ’n verbond gesluit, dat hy hulle sou laat lewe; en die owerstes van die vergadering het hulle dit met ’n eed beloof.