In die 1933 Afrikaanse bybelvertaling begin dit so:
1 IN die begin het God die hemel en die aarde geskape.
2 En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters.
3 En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.
4 Toe sien God dat die lig goed was. En God het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis;
Die AVP verwerp die liberale beleidsrigtings van die Solidariteit en Afriforum bewegings en hulle aanhangsels omdat dit nie van enige betekenis is vir die Afrikaner se vryheidsstryd nie.
Die AVP het onlangs ‘n e-pos skrywe ontvang van ‘n persoon met die naam Koos Klopper. Dit was in reaksie op die artikel met die opskrif “DIE BELA-WET VERTEENWOORDIG KRANKSINNIGE GEVOLGE” (https://www.afrikanervolksparty.org/index.php/afrikaner/8105-die-belawet-verteenwoordig-kranksinnige-gevolge.html).
In die artikel het ons die genoemde instansies kritiseer omdat hulle met groot aklamasie die BELA-wet en ander regeringsoptredes veroordeel maar die grondoorsake van die probleem ignoreer. Die grondoorsake van die probleem is die erkenning van en onderwerping aan die illegitieme kommunistiese grondwet waardeur ons volk verkneg en gereduseer word tot ‘n klein minderheidsgroep. Deur die verwerping van afsonderlike ontwikkeling (apartheid) verleen hierdie “burgerlike bewegings” geloofwaardigheid aan die vyande van ons volk.
Ons plaas mnr Klopper se e-pos skrywe hier en lewer kommentaar daarop.
NVU- VOORSITTER MNR. CONSTANT KUSTERS: "ONS KAN STEL DAT ONS KAN TERUGKYK OP 'N BAIE GESLAAGDE AKSIE TEEN DIE PROPAGERING VAN DIE VERDERFLIKE IDEOLOGIE WAT ONS GESINNE VERGIFTIG."
Geagte lesers. Op Vrydag 8 November het die Nederlandse Volksunie (NVU) 'n onaangekondigde protesdemonstrasie by die Rabobank in die Gelderse stad Elst gehou. Die direkte rede hiervoor was die woke propaganda waaraan hierdie instelling hom al jare lank skuldig gemaak het, en wat die normale gesinsvorm van pa, ma en kinders ignoreer. Dit is weerspieël in die bank se advertensies waarin slegs alternatiewe lewensvorme gewys is en waar rassevermenging blykbaar die normaalste ding in die wêreld geword het. Na aanleiding van hierdie geleentheid het ons 'n insiggewende onderhoud in Nederlands gehad met mnr. Constant Kusters,die voorsitter van die NVU, wat u ongetwyfeld van vorige onderhoude sal onthou het. Saam met ingenieur Willibrordus Augustinus van de Weide, wat die kringleier van de NVU in Gelderland is, het hy die publiek op die groot gevaar gewys van hierdie propaganda.
2 Kon. 4:1-44:“Toe sê Elísa vir haar: Wat kan ek vir jou doen? Gee my te kenne wat jy in die huis het. En sy antwoord: U dienares het glad niks in die huis nie, behalwe ’n flessie met olie. En hy sê: Gaan leen vir jou van buite af kanne, leë kanne van al jou bure; leen nie te min nie. Gaan dan in en sluit die deur agter jou en jou seuns toe, en giet in al daardie kanne en sit weg wat vol is. Sy het toe van hom af weggegaan en die deur agter haar en haar seuns toegesluit; en terwyl hulle vir haar aanbring, giet sy in.
Sodra die kanne vol was, sê sy aan haar seun: Bring vir my nog ’n kan aan; maar hy antwoord haar: Daar is geen kan meer nie. Toe gaan die olie staan. Daarop kom sy om dit die man van God te kenne te gee; en hy sê: Gaan verkoop die olie en betaal jou skulde; van die orige kan jy en jou seuns dan lewe.” (:2-7).
RAADSLID EN FRAKSIEVOORSITTER MNR SAM WEYTS: "BENEWENS DIE SANITÊRE KORDON IS NA MY SIENING DIE DEMOKRASIE OOK BESIG OM IN DUIE TE STORT
’n Koalisie tussen die partye Vlaams Belang en STIP+ (die Stedelijk Izegems-projek) in Izegem, wat op Saterdag 26 Oktober 'n feit was, is tans van die tafel af weens baie dreigemente teen hulle. Op Maandag 28 Oktober is om daardie rede die samewerking verbreek.
Werkgewers het selfs verklaar dat lede van Stip+ hul werk sou verloor as hulle hiermee sou saamwerk.
Afrika mentaliteit is gevorm deur wanopvoeding. Hierdie rowermentaliteit is ook die kenmerk van die nuwe Suid-Afrika onder swart bestuur. Demokrasie word verwar met kleptokrasie. BBBEE as wetgewing het ten doel om meerderheidsaandeelhouding onregmatig oor te dra na swart eienaarskap. Dié fokus is uitsluitlik ‘n oefening in magsmisbruik, rassisme en korrupsie, om nie eers te praat van tenderpreneurs, staatskaping, mafia bedrywighede en stakingsdwang nie.
Basic Education Laws Amendment (BELA) Bill
SY OORSPRONG
Die verstommende ding van die Belawet, is die geweldige bohaai wat
hoofsaaklik gedryf word deur Solidariteit en Afriforum! Dat dit ‘n
kranksinnige wet is, is onbetwisbaar. Dat die wet sy oorsprong in ‘n kranksinnige politieke beleidsverandering het is egter ook
onbetwisbaar. Net soos wat die bestuur en beheer van Suid Afrika deur die beleidsverandering na getallepolitiek van een-mens-een-stem die swart meerderheid in beheer van Suid Afrika gebring het, net so die Onderwysbeleid en elke ander blankgeformuleerde beleid wat die swartes nie pas nie, verander sal word ten koste van beskaafdheid,vooruitgang en orde!