SKRIBA MNR. ALBERT VAN ARK: "IN ONS DORP HEG ONS AAN DIE SONDAGSRUS"
Ons het 'n interessante vraaggesprek in die Nederlands met mnr. Albert van Ark, die skriba van die Hersteld Hervormde Kerk in die dorpie Elspeet gehad. In teenstelling met die groter stede in die Weste van Nederland is hierdie plek 'n oase van rus op Sondae. Ons sal hom vrae stel hoekom daar baie groot kerke gebou word terwyl in andere dele van die land juis Godshuise afgebreek word. (ns: Elspeet is 'n dorp wat lê in die munisipaliteit Nunspeet op die Noordelike Veluwe in de Nederlandse provincie Gelderland. Hierdie dorp het sowat 4398 inwoners.(2012)
"Meneer van Ark we schreven het reeds in de inleiding. Elspeet is op zondagen een oase van serene rust, terwijl in de grote steden er grote bedrijvigheid heerst op die dag. Ook worden daar zeer veel kerken afgebroken of krijgen een andere (wereldse) bestemming. Dit in tegenstelling met Elspeet waar juist zeer grote kerkgebouwen nodig zijn om de plaatselijke bevolking van dienst te kunnen blijven zijn. Kunnen we stellen dat waar de Zondag als een gewone dag wordt beschouwd een zekere mate van wanorde het gevolg is?"
Die AVP vind dit nodig om weer 'n artikel van die leier van die AVP oor die insig van dr. H. F. Verwoerd, wat hy in 2010 geskryf het te plaas. Die belangrikheid daarvan is die kulminering van dr. Verwoerd se vooruitsig van gebeure indien integrasie in Suid Afrika toegepas sou word. Die bewys van die futieliteit van die liberalis se verwronge vertolking van omstandigheid waarmee beginsels vervang is op die grondslag van kommunisties/humanistiese dogma, met die voorspelde gevolge wat ons vandag beleef! Mag sommige van hulle dit te lese kry en tot bekering kom!!
In ‘n uiterste poging van die media om ons te oortuig dat ons, veral nou na afloop van die sokker, in utopia aangeland het en F.W.de Klerk se visie van ‘n “leiernasie” verwesenlik is, is dit raadsaam om opnuut na ‘n werklike leier van wêreldformaat se insig te kyk en te vergelyk. Daar is ‘n tabel op skrif gestel wat van 1954, tot die jaar 2050, ‘n vooruitskouing gee van vêrsiendheid gegrond op die vermoë om beleid en besluite, twintig jaar vooruit te projekteer en te weet wat die gevolge daarvan sal wees.
STATUUR VAN DIÈ POLITIEKE “PROFEET” ?
As een van die grootste staatsmanne van sy tyd, gemeet aan die chaos waarin die Republiek vandag verkeer, staan hy as staatshoof onge-ewenaard tot vandag en waarskynlik nog tot ver in die toekoms. Dit is dus gepas dat ons net weer ons geheue sal verfris van wie ons praat, en wat sy aansien was onder selfs die Afrikanervolk se vyande!
2 Kor. 6:11-18
“Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?
Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees.” (:14&16).
Ons lees in vers 17 uit die gelese gedeelte van die bevel van afsondering van dit wat onrein is. Sou dit beteken dat ek myself in my huis moet opsluit en soos ‘n kluisenaar moet leef sodat ek nie met slegte dinge in aanraking kom nie? As ek dit sou doen sou ek mos ‘n lamp wees wat onder ‘n maatemmer geplaas word in plaas daarvan dat my lewenslig helder oor ander sou skyn.

Die Hensoppers, Joiners, oorgeërs, saampraters, politieke knoeiers, verraaiers, uitoorlêers, humaniste en liberaliste neem al van voor 1994, en openlik direk na die sluipmoord op dr. Verwoerd deel aan besprekings en onderhandelings oor die eiendomlike erfgoed van die Afrikanervolk, elk met sy eie agenda en oorwegings en oortuigings. WAAROM??
Die gemeenskaplikheid onder hulle is dat hulle van mening is dat dit onvermydelik is, dat die toestand onomkeerbaar is en dan veral dat dit noodsaaklik is vir Afrikaner voortbestaan. Feit is egter dat niks anders as meer en meer eise na elke toegewing, al is wat na hierdie berade bereik is! Die vordering is in trurat met absoluut géén voordeel vir ons volk se vryheid of voortbestaan nie!
Kan jy nou meer! So asof die Godlose grondwet waaraan die VF-Positief trou gesweer het nie vir Suid Afrika gevaar inhou nie. Soos wat die grondwet nou daaruit sien is daar lank reeds géén sekerheid van eiendomsreg of enige ander reg wat vir die Afrikanervolk se voortbestaan en behoud van identiteit noodsaaklik is nie.
As Wouter Wessels van die VF-Positief in sy afsluiting die opmerking maak dat “Suid Afrika ook ons land is” dan maak hy terselfdertyd die erkenning dat Suid Afrika nie net die Afrikanervolk se land is nie, maar ook die van die swart kommunistiese terroriste in wie se regime hy ‘n funksie vervul!
In die mees onlangse opruiende toespraak van Malema waarin hy die boere op die mees brutale wyse beduie om Dutton van Australia se aanbod te aanvaar, maar die huise en trekkers se sleutels vir die swartes te los, is daar ‘n verwagting by die gepeupel geskep wat nie gestop sal word behalwe deur die uiterste vorm van verset nie!
Die vlaag aanvalle en pogings tot besetting van grond moet ondubbelsinnig afgeweer word deur onmiddellik op te tree wanneer dit u besittings en/of lewe bedreig. By gebreke aan optrede sal dit al moeiliker word om hulle af te kry en verdere besetting te verhoed!
MNR. MICHEL VAN DE BERGH: "IN ONS OË IS DIT NIE REG NIE AS DIE BURGEMEESTER OPROEP OM GEVAARLIKE PLEKKE IN DIE STAD TE VERMY IVM. MISDAAD VOORVALLE".
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek in die Nederlands met 'n lid van die aksiegroep Nijmegen Rechtsaf gehad. Sedert 15 Desember 2017 is daar sestien oorvalle en berowings en pogings daartoe gedoen veral by die Hatertseweg en omgewing. Lede van die groep hou saands nou die wag sodat mense veilig kan wees.
"Meneer Van de Bergh, voordat we het vraaggesprek beginnen, zouden we u willen vragen of u de lezer wat meer kan vertellen over uw actiegroep. Wanneer is deze opgericht en wat kan zij voor de Nijmeegse burger betekenen?"
"Nijmegen Rechtsaf is enkele jaren geleden ontstaan vanuit een vriendengroep die Nijmegen, zowel in het centrum als daarbuiten, steeds verder zag verloederen. En dan heb ik het niet over die sjieke nieuwbouwprojecten bij Plein ’44, maar over bijvoorbeeld. één straat verder -de Bloemerstraat- waar steeds meer shisha lounges, buitenlandse winkeltjes en drugsdeals de boventoon voeren. Als je daar loopt waan je je eerder in het Midden-Oosten en Noord-Afrika dan in Nederland/Nijmegen. En zo zijn er voorbeelden te over. Laat staan in veel buitenwijken (let daar alleen maar eens op het aantal schotelantennes).