Génesis 1:1-31
“En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip. En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.” (:26&27).
Nadat God die aarde en alles daarop geskape het, het Hy besluit om die mens te skape. Hy sou hierdie mens aanstel om heerskappy te voer oor die werk van Sy Hande. En soos alles wat deur God geskape is, was die mens as geskape wese ook goed.
Op die voorblad van Mail & Guardian, 23 Maart 2018, verskyn hierdie “GROOT LEUEN” artikel in dik swart letters. Die joernalis Lloyd Gedye probeer die indruk skep dat dit bloot ‘n samesweringsteorie is, hierdie kwessie van volksmoord in Suid Afrika.
MAAR DIE KLEM LÊ VERKEERD!
Dat volksmoord ‘n feit is, is onbetwisbaar al sê wie ookal dat dit bloot ‘n geprakseerde sameswering is om ‘n doel mee te bereik. Vir die ingeligte Afrikaner is dit duidelik dat die Afrikanervolk een vir een vermink en vermoor word met die doel om vrees by ons in te boesem sodat ons uit Suid Afrika moet vlug!
MNR HENK VAN DEÚN: "HIERDIE UITSPRAAK IS 'N OORWINNING VIR DIE VRYE MENINGSUITING"
Die Openbaar Ministerie het op 14 Februarie geoordeel dat mnr. Henk van Deún, die leier van die Party vir die Vryheid van afdeling Utrecht nie skuldig is bevind aan diskriminasie nie. Op 8 Januarie het hy in 'n radioprogram geopper dat die ULU moskee so om te praat, mag afbrand. "Ons is teen moskeë in die land het meneer daaraan toegevoeg. Ons sal die leier in die Nederlands vrae stel oor hierdie sake.
"Meneer van Deún allereerst onze hartelijk gelukwensen aan uw adres. In de titel gaf u al aan dat dit een kleine overwinning is voor de vrijheid van meningsuiting. Zou deze uitspraak een precedentwerking kunnen hebben indien burgers, maar ook bijvoorbeeld de heer Wilders zich uiten over de negatieve aspecten van de islamideologie en hetgeen daarmee samenhangt zoals moskeeën en de islamisering in het algemeen?"
INLEIDING
Op 28 Januarie 2007 verskyn ‘n berig in Rapport deur Tim du Plessis: “As ek die regering was sou ek my ore gespits het.” Die revolusie is in sy tweede fase in woorde van die Nasionale Demokratiese revolusie met die proletariaat en Cosatu/SAKP wat die geluide maak van strenger toepassing en implementering van hul sosialistiese oogmerke. Wat is die voorspelling wat gemaak kan word vir Afrikaner Nasionalisme? Wat is die waarskynlike optrede wat verwag kan word van die ANC/SAKP regime? Wat behoort die Afrikaner Nasionalisme se optrede te wees in die huidige klimaat.
VOORRAAD OPNAME
Die moorde van die dag word elke dag in die koerant gepubliseer. Die totale aanmelding in die koerante behoort 52 moorde per dag te wees.
Romeine 5:1-11
“Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by God deur onse Here Jesus Christus; deur wie ons ook deur die geloof die toegang verkry het tot hierdie genade waarin ons staan; en ons roem in die hoop op die heerlikheid van God.” (:1&2).
Leef u in vrede? Voordat ons hierdie vraag beantwoord, wil ek eers die volgende vraag stel: “Wat is vrede?” Hierdie is dalk ‘n baie interessante vraag in die tyd waarin ons leef aangesien almal van ‘n wêreld droom waarin daar “vrede” is. Tog is daar weinig mense wat al self ware vrede gesmaak het.
1. INLEIDING
In die idioom van Nasionalisme is daar altyd 'n kern wat streng volgens die beginsels van nasionalisme die stryd voer en hul lewe daarvolgens inrig. Op die periforie is daar ook diegene wat op die beste van tye maar navolgers is en 'n vae kennis , indien enige, het van die beginsels van nasionalisme. Dieselde is ook van toepassing op kommunisme. Daar is die kerngroep wat in hul hart en siel 'n Marxis is in die ware sin van die woord en uiteraard diegene wat sonder enige kennis meegesleur word sonder dat hul die werklike aard , agtergrond en motiewe van die kommunis ken of verstaan.
Die feite oor apartheid, misdade teen die mensdom en die gebruik van die ou vlag
In bo-genoemde artikel van Ernst Roets in Maroela Media, adjunk uitvoerende hoof van Afriforum, wat handel oor Afriforum se standpunt as teenvoeter vir die Mandelastigting se hofaansoek dat die ou Suid Afrikaanse vlag verban behoort te word, maak Roets stellings wat veral lig werp op wie en wat Afriforum verteenwoordig.
Wat tersake is, is of Afriforum se siening volgens Roets, ook die meerderheid Afrikaners se siening is soos wat hy dit deurgee volgens sy waarneming. Gesien in die lig van die Afrikaner se vryheidstryd, is dit van kardinale belang dat daar by Afrikaners eenstemmigheid sal wees oor die beginsels wat die Afrikanervolk se voortbestaan in Suid Afrika sal kan verseker.