1 Konings 8:12-66
“Maar sou God werklik op die aarde woon? Kyk, die hemel, ja, die hoogste hemel kan U nie bevat nie, hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het.” (:27).
“sodat u oë oop mag wees nag en dag oor hierdie huis, oor die plek waarvan U gesê het: My Naam sal daar wees! sodat U mag luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe sal bid.” (:29).
Salomo het die voorreg gehad om die hartsbegeerte van sy vader Dawid ten uitvoer te bring. Dawid het die brandende begeerte gehad om vir die Naam van die Here ‘n huis te bou. God het Dawid egter daarvan weerhou, maar aan hom belowe dat sy seun wel vir die Naam van die Here ‘n huis sou oprig.
Om nou terug te krabbel deur beswaar te hê oor die stilswye van die “president” en minister van polisie oor plaasaanvalle, wat dan nou onaanvaarbaar sou wees, is lagwekkend! Daar is nie stilswye by hierdie karakters nie, daar is behalwe drie en twintig jaar se dowe ore en blinde oë, uitgesproke en blatante weiering om iets daaraan te doen!
Van “We Are One” het weinig oorgebly! Luister na Zwelitini as hy sê, my Impi’s staan gereed! Julle sal nie my grond vat nie! Zuma as hy waarsku dat hy nie verder geteister moet word nie en die Basoetoes wat Tant Liesbet versoek om hulle grond terug te gee!
Ramaphosa, die Venda het reeds sy hande vol om die NUK, (Nasionale Uitvoerende Komitee) van die ANC aan sy kant te hou met die oog op volgende jaar se verkiesing wat hy ten alle koste moet wen en pleit om verdere verdeeldheid in die ANC te staak. Want, sê hy, ‘n verdeelde huis kan nie bly staan nie.
Die Wêreldbank se goedkeuring vir die gryp van eiendom van wit eienaars deur die swart meerderheidsregime in Suid Afrika, is niks minder as om die blankes in Suid Afrika voëlvry te verklaar nie.
Ongeag die wyd gepubliseerde moorde, verkragtings, verminkings, roof en korrupsie in Suid Afrika, is hierdie openbare verklaring van die Wêreldbank betekenisvol en verdien dit om in perspektief geplaas te word.
SGP RAADSLID MNR PIM VAN DIJK: "DIT WAS VIR ONS NIE 'N MAKLIKE BESLISSING NIE, MAAR ONS MOES DIE KNOOP DEURHAK
DIT IS 'N BEGINSEL DAT OP SONDAE DIE WINKELS NIE OOPGESLUIT WORD NIE
Op Vrydag 8 Junie het die Staatkundige Gereformeerde Party van die Zeeuwse Kapelle die moeilike besluit moes neem om uit die Kollege van die liberale VVD en die Christendemokratiese CDA te stap. Aanleiding was die voorstel van die VVD om winkels op Sondae oop te sluit vir die hele munisipaliteit, terwyl die voorstel was om net vir die dorpie Wemeldinge so te maak. Ons sal die raadslid mnr. Pim van Dijk vrae stel oor hierdie feit.
Handelinge 9:1-19
“En hy sê: Wie is U, Here? En die Here antwoord: Ek is Jesus wat jy vervolg. Dit is hard vir jou om teen die prikkels te skop. En terwyl hy bewe en verbaas was, sê hy: Here, wat wil U hê moet ek doen? En die Here antwoord hom: Staan op en gaan na die stad, en dit sal jou gesê word wat jy moet doen.” (:5&6).
“Maar die Here sê vir hom: Gaan, want hy is vir My ‘n uitverkore werktuig om my Naam te dra voor nasies en konings en die kinders van Israel.” (:15)
Paulus is ywerig op weg na Damaskus. En ironies genoeg is hy vas onder die indruk dat hy met alle ywer daarheen op pad is in diensbaarheid aan God. God het dan ook sy onkunde oorgesien en met krag aan hom verskyn om hom van sy dwaalweg te bekeer. Paulus word deur sy ontmoeting met God van ‘n godsdienstige persoon na ‘n ware gelowige en opregte, Godvresende, Gees vervulde kind van God getransformeer.
WITTE DE WITHSTRAAT IN EINDHOVENSE ZEELIEDENBUURT DREIG OM BARBAROSSTRAAT TE WORD.
RAADSLID MNR. TJERK LANGMAN VAN DIE LYS PIM FORTUYN: "DIT IS ALLES DIE GEVOLG VAN DIE POLITIEKE KORREKTHEID VAN DIE SOSIALISTE VAN DIE PARTY VIR DIE ARBEID"
Ons het 'n insiggewende vraaggesprek gehad met mnr. Tjerk Langman van die Eindhovense faksie van die Lys Pim Fortuyn, wat hom as enigste teen die naamsverandering van die Witte de Withstraat na die Barbarosstraat uitgelaat het.
"Meneer Langman u gaf al aan dat deze kwalijke ontwikkeling te wijten is aan het beleid van de socialisten die het nodig vonden om het begrip burgerparticipatie te lanceren. Kunt u de lezer uitleggen waarom de Partij voor de Arbeid zo nodig deze naamsverandering wilde doorvoeren?"