Job 22:21-30
“SLUIT tog vriendskap met Hom, sodat jy vrede kan hê; daardeur sal goeie dinge oor jou kom.” (:21).
“Want dan sal jy in die Almagtige jou verlustig en jou aangesig tot God ophef.” (:26).
Watter mooi beloftes lê nie in hierdie gedeelte van Job opgeteken nie. En ons almal hou mos van beloftes. Dit bemoedig ons. Dit gee ons hoop in moeilike tye; ‘n verwagting om na uit te sien.
Ons moet egter nie die gedeelte verkeerd verstaan om te dink dat ons God sommer as ‘n gelyke kan behandel nie. Hy is en bly verhewe, heilig en soewerein. Tog nooi hy ons as mense uit om deur die Woord na Hom te soek sodat ons innige gemeenskap met Hom kan hê. Hy nooi ons uit om Hom só goed te leer ken dat ons met Hom vriendskap kan sluit.
Die AVP plaas die dokument soos wat ons dit bekom het. Sonder die vermoë om dit af te dwing is dit natuurlik nie veel werd nie. Nietemin is dit 'n baie duidelike aanduiding dat daar uit ander oorde nie genoë geneem word met die ANC se illegitieme oorname van die beheer in Suid Afrika wat bewerkstellig is deur die verraad van FW de Klerk en sy swakkeling regering nie!
Ekeen van hierdie op die oog af onbeduidende gebeurtenisse, bring die Afrikanervolk nader aan ons oogmerk met ons vryheidstryd sedert die afwyking van beginsel en bepalings van die grondwet onder die leierskap van dr. H F Verwoerd. Hou dus goeie moed en verdra die onreg tydelik. Die belangrike is dat u dit nooit moet aanvaar nie omdat u daarmee bereid is om ongeregtigheid te aanvaar. Dit kan tog deur geen gelowige regverdig word nie!
Transcription of Eviction Notice:
Die kommunistiese regime is besig met die implementering van die NGV of soos dit in Engels bekendstaan, die National Health Insurance (NHI).
Wat behels dit? Die NGV se doel is om al die inwoners van die land onder een sambreelgesondheidsdiens te plaas. Alhoewel privaat mediese fondse nog vir ‘n wyle sal voortbestaan sal hulle rol hoogstens aanvullend van aard wees en sal elke landsburger aangewese wees op die NGV vir hul gesondheidsorg.
Die NGV is ‘n sentrale fonds waaruit die staat alle gesondheidsorg wil finansier. Alle salaristrekkers sal verplig word om direkte bydraes tot die NGV te maak.
1 Joh. 2:3-17
“Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie. Want alles wat in die wêreld is – die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid van die lewe – is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld. En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig.” (:15-17).
Hierdie woorde maak dat feitlik elke mens so effens ongemaklik op sy sitplek rondskuif. Ons het tog elkeen dinge hier op aarde wat vir ons kosbaar is en wat ons nie graag sou wou verloor nie. En dit klink so amper uit hierdie gelese gedeelte dat ons niks anders as vir God mag liefhê nie.
Thomas Jefferson het by geleentheid gesê: ‘n Volk wat onge-erg is en tog verwag om vry te bly, verwag iets wat nog nooit was nie en ook nooit sal wees nie!
Die slag van Bloedrivier het op Sondagoggend, 16 Desember 1838, plaasgevind. Die oorsprong hiervoor was die onophoudelike aanvalle, verkragtings en moorde wat op ons blanke voorouers aangelê was terwyl die Engelse regering van die dag, waaronder die Afrikaner verkneg was, eerder aandadig as behulpsaam was!
Dit is nou 180 jaar sedert 16 Desember 1938 en die toestand wat Bloedrivier vooraf gegaan het bestaan nou weer!
Die ultimatum aan die “parlement” van die ANC in Kaapstad om die parlementsgeboue te ontruim, verstryk môre, Vrydag 2018, waarvan die tyd nie aan die AVP bekend is nie. Die assegaaivlag, met dieselfde betekenis as die assegaaie wat gebruik was om klein kindertjies aan hulle moeders se bors vas te pen tydens die aanvalle na Dingaansdag by Bloukrans, Moordspruit en Wenen, is vervang met “Koning Cornelius 111” se vlag van die “Soewereine Staat van Kaap die Goeie Hoop”!
Wie is nou die volgende? Suid Afrika die reënboog utopia van “We are One” faam word nou opge-eis deur elke jan rap en sy maat! Die Zoeloes, die Zwasis die Basoetoes? Die eerstemaal, die tweede maal, die derde maal! Die bod toegeslaan?
THE CAPE IS NOW THE SOVEREIGN STATE OF GOOD HOPE
Die sirkus wat F W de Klerk se regering in 1994 ge-open het, het nou benewens die narrerolle van die afgelope 23 jaar tot uiterste frustrasie van die Afrikanervolk, nou met meer ernstige vertonings begin.
Die lagwekkende, as dit nie so ernstig was nie, leuenagtige retoriek dat die Afrikanervolk die land van Suid Afrika by die swartes sou gesteel het en die Wêreldbank se verklaring dat hy daarmee saamstem, is behalwe vir die feit dat dit veragtelik is, ook ‘n bewys van waartoe die wêreld reeds verval het!