Génesis 4:1-26
“Toe sê die HERE vir Kain: Waar is jou broer Abel? En hy antwoord: Ek weet nie. Is ek my broer se wagter?” (:9).
Nadat Adam en Eva in die Paradys gesondig het, het God hulle gaan opsoek. Alreeds bewus van hul oortreding probeer Hy ‘n skulderkenning van hul kry deur vrae aan hulle te stel. In plaas daarvan dat hulle hul skuld erken en bely, probeer die een maar net die skuld op die ander plaas.
So het Adam en Eva se seun, Kain, ook teen God oortree. Alreeds bewus van sy oortreding, soek God ook vir Kain op en stel aan hom ‘n vraag wat hom die geleentheid bied om sy skuld te erken en te bely.
Die Demokratiese Alliansie wat sy liberale oorsprong by Jan Smuts en Louis Botha gehad het in die Suid Afrikaanse Party (SAP) van wie die lede in gewone omgang as Sappe bekend gestaan het, het verskeie naamsveranderings ondergaan.Tot by die DA was dit egter deurgaans die versamelplek van die liberale faksie in Suid Afrika.
Wat belangrik was is dat dit veral die politieke tuiste van die Jode was vanwaar hulle veldtog teen Nasionalisme geloods is.
In South Africa Today – South Africa News, verskyn daar ‘n berig wat daarop dui dat die wêreld se geldmag bekommernis het oor hulle beleggings in Suid Afrika. Daar is geen melding van die onreg wat aan die Afrikanervolk reeds aangerig is of wat onteiening sonder vergoeding sal beteken vir die blanke wat Suid Afrika opgebou en beskaaf gemaak het sodat hulle hier kon belê nie.
Nee, hulle sê dit nie. maar die implikasie is duidelik dat dit net gaan oor húlle belange! Dit is immers hulle wat ‘n reuse aandeel het in die onstabiele toestand wat nou in Suid Afrika heers en hulle belange ook bedreig.

SAL DAAR NOU WINDE VAN VERANDERING WAAI OOR ITALIË?
Dalk sal u, u nog kan herinner dat ons in 2014 'n interessante onderhoud met mnr. Paolo Grimoldi gehad het, wat Lega Nord as Parlementslid vertegenwoordig. Hierdie politieke party wat sedert 1994 in die Parlement sit, sal nou deelneem aan die nuwe regering van Italië saam met die Vyfsterre Beweging van mnr. Beppe Grillo. Tans sal ons mnr. Grimoldi vrae stel ivm. hierdie feit.
"Meneer Grimoldi Allereerst onze hartelijke felicitaties vanwege de deelname van Lega Nord aan de nieuwe regering".
Is daar verskil wanneer daar aangekondig word dat jou grond onteien gaan word sonder dat jy daarvoor vergoed gaan word, of enige ander besit wat sonder vergoeding gevat gaan word?
Waarom sal jy beswaar hê vir die een en nie vir die ander nie? Die beginsel is mos dieselfde! Om van jou eiendom ontneem te word sonder jou toestemming en dan boonop sonder vergoeding, is ‘n ongeregtigheid in enige terme!
Die refrein van die Afrikanervolk wat die swart ras se grond gesteel het, wat moet dien as regverdiging vir die terugvat daarvan sonder om te betaal en sonder dat jy ‘n sê daaroor het, is ‘n infame en blatante leuen wat géén regsgeldigheid het nie!
“En toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.” (:17).
Dit was tot groot ontsteltenis van die skrifgeleerdes en Fariseërs dat Jesus saam met tollenaars en sondaars aan tafel gaan. Hulle moes seker gedink het dat as Hy wat God is geweet het wie en wat diegene was wat saam met Hom aan tafel was, sou Hy nie eers in hulle rigting wou kyk nie. Inderdaad het Hy geweet hoe vuil en besmet hulle lewens was, maar ewenwel het Hy geweet dat Hy hulle nie in daardie slegte toestand wil laat nie. Hy nooi hulle om na Hom te kom sodat hulle skoongewas kan word.
Die term tussen twee vure, sal hier bepaald nie pas nie! Hy het niks van enige van hierdie twee organisasies te vrees nie, in teendeel! Simbiose is hier eerder van toepassing. Krap my rug dan krap ek joue!
Eers by die Moslems en dan by die Broederbond. Ek hoor hom al: “I’ve got principals, but if you don’t like them, I’ve got others? Dit mag Ramaphosa wees wat hier saampraat, dog as die Britse kroon se hand nie tussen sy blaaie stoot nie, sal ek baie verbaas wees!
Watter een van hierdie Afrikanervyandige organisasies nou ookal die hoogste bod insit, Ramaphosa se grootste struikelblok bly die Zulus!