[The U.S. media completed blacked out this event. But this historic event was extensively covered by the foreign press, especially Russia Today and Pravda. Funny how non Americans seem to KNOW more about what is going on in the USA than the dumbed down Americans. Wake up folks! THE PEOPLE WHO CONTROL THE U.S. MEDIA are your ENEMY! ] By Dr. Eowyn February 2, 2012
Something extraordinary and historic took place mere days ago in Las Vegas, Nevada. For three days, from January 29 and 31, 2012, in the Tuscany Hotel & Casino, more than 120 county sheriffs, from across the United States of America, met in a first annual, "Constitutional Sheriffs Convention".
‘n Eienaardige toestand is besig om in feitlik al die state van Amerika vorm aan te neem. Die Polisiemag in al die groter state word toegerus met militêre toerusting wat slegs in konvensionele oorlogstoestande aangewend word. Wye onrustigheid onder gewone Amerikaners is besig om tot te neem, terwyl wapenwinkels nie kan voorbly met wapenverkope aan privaatpersone nie. Die optrede van die Amerikaanse regering word toenemend deur sy kiesers as onkonstitusioneel beskou en afkeurend uitgewys as die kern van die probleem. Ingryping in onafhanklike state se binnelandse aangeleenthede, afluistering, spioenering, polisie brutaliteit, aanhouding sonder verhoor, marteling en selfs moord word genoem as sake wat nie by die Amerikaners tuishoort nie. Hierdie onrustigheid kan tot geweld oorgaan wat skynbaar met die polisiemag beheer moet word, word aangevoer.
Police Preparing For War In America: Why?
II TIMÓTHEÜS 1:
1 PAULUS, ’n apostel van Jesus Christus deur die wil van God, ooreenkomstig die belofte van die lewe wat in Christus Jesus is,
2 aan Timótheüs, my geliefde kind: Genade, barmhartigheid, vrede van God die Vader en Christus Jesus, onse Here!
3 EK dank God, wat ek van my voorouers af in ’n rein gewete dien, wanneer ek onophoudelik nag en dag aan jou in my gebede dink,
4 terwyl ek verlang om jou te sien as ek aan jou trane dink, sodat ek met blydskap vervul kan word,
5 en as ek my herinner die ongeveinsde geloof wat in jou is, wat eers gewoon het in jou grootmoeder Loïs en in jou moeder Eunice, en wat — daarvan is ek oortuig — ook in jou is.
6 Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande.
......toe ’n onwettige bewoner van die plakkerskamp nader kom en hom met ’n stuk hout oor die kop slaan.
Daar was onlangs ‘n berig in die Vrye Weekblad op 9 Junie 2014 - van ‘n Boer van Belfast in die Oos-Transvaal wat deur plakkers wat onwettig op sy grond plak, aangerand is toe hy wou vasstel waarom hulle die sink van een van die plaas se geboue verwyder sonder toestemming. Die boer is reeds jare in ’n hofgeding betrokke om die plakkers van sy grond verwyder te kry. Mnr. Martin Coetzee (82) van die plaas Suikerboskoppie, het sy plaas oorgegee aan sy kleinseun, Petrus (21). Maar hy besoek die plaas gereeld om sy kleinkind by te staan met advies.
Direk na Zuma se staatsrede word die water getoets en die weerstand van die boere op die proef gestel. Onmiddellike en doelgerigte optrede is die sleutel tot sukses. Die plakkers word egter van inligting voorsien van eiendomme van wie die eienaars of ontslaap of in die buiteland is sodat daar nie dadelik opgetree kan word nie. So 'n perseel of plaasgrond word dan beset en vorm die basis vanwaar daar dan geleidelik oor die grense geskuif word met die effek dat afsetting jare kan duur, alternatiewe huisvesting vereis en in die algemeen oneindig probleme vir grondeienaars veroorsaak. Om die polisie te betrek is net om ondersteuning aan die plakkers te verleen daar die amptenare ooglopend onwillig is om te help en allerhande "wettige" verskonings opwerp waarom hulle nie kan of mag intree nie.
Maak dit Afrika nou beskaafd?
JEALOUS EX EATS MAN'S HEART WITH KNIFE AND FORK
2014-06-12 08:21 (berig in die Cape Argus)
(Nielen de Klerk, News24)
Cape Town - A man has been arrested in Gugulethu for allegedly cutting out the heart of his ex-girlfriend’s current lover and eating it with a knife and fork. Neighbours were awoken by a traumatised man who had witnessed the attack late on Tuesday night, reported the Times. The suspect allegedly stabbed 62-year-old Mbuyiselo Manona in the chest and neck and bit the victim on the left side of his face.
MALEMA SE DOEL BINNE DIE PARLEMENT
In die Burger verskyn ‘n berig met die opskrif: ‘DIE REWOLUSIE IS HIER’. “Andile Mngxitama, EFF-LP, het gesê die rewolusie is hier. “Dis hoekom ons hier is.... Thandi Modise, wat opgetree het as speaker van die gesamentlike sitting, het Malema kort ná 19:00 versoek om die vergadering te verlaat nadat hy geweier het om sy verklaring van Woensdag dat die ANC-regering ’n massamoord op die Marikana-myners uitgevoer het, terug te trek.” In ‘n sin is hierdie gedrag van Malema reeds revolusionêr en daarop gerig om aandag te trek. Wat egter betekenisvol is, is Malema se onverwagte insluiting as een van die tien lede van die Regterlike Dienskommissie waar hy ‘n aandeel kan hê in die aanwysing van regters. Die skok wat dit by verskeie partye en organisasies tot gevolg gehad het, is te begrype in die lig van hulle insig in Afrika-politiek.