1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
9963276

Besoekers aanlyn

Ons het 153 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

Onwettige plaasbesetting word 'n werklikheid!

Direk na Zuma se staatsrede word die water getoets en die weerstand van die boere op die proef gestel. Onmiddellike en doelgerigte optrede is die sleutel tot sukses. Die plakkers word egter van inligting voorsien van eiendomme van wie die eienaars of ontslaap of in die buiteland is sodat daar nie dadelik opgetree kan word nie. So 'n perseel of plaasgrond word dan beset en vorm die basis vanwaar daar dan geleidelik oor die grense geskuif word met die effek dat afsetting jare kan duur, alternatiewe huisvesting vereis en in die algemeen oneindig probleme vir grondeienaars veroorsaak. Om die polisie te betrek is net om ondersteuning aan die plakkers te verleen daar die amptenare ooglopend onwillig is om te help en allerhande "wettige" verskonings opwerp waarom hulle nie kan of mag intree nie.

alt

 

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie