Tog interessant hoe dié sake werk. Eers verdeeldheid in die ANC bewerk. Dan die strategiese plasing van die geldmagkandidaat as adjunk president. Dan kom die verkiesing terwyl negatiewe beriggewing en kritiek teen Zuma in die media, selfs die mees linkse media opbou. Nou word die man siek. Is hier iets aan die kom wat BRICS kan benadeel. Was dit Carpio waaroor die liedjie "wie het die sjeef by die koffie gagooi" ontstaan het. Maar net gewonder.