Die staking van Numsa-lede is besig om onberekenbare skade in die yster en staalbedryf in die Oosrand aan te rig. Behalwe vir die verlies aan inkomste omdat besighede en hulle werkers met geweld intimideer word sodat hulle deure nou-al vir meer as ‘n week gesluit is, is daar op verskeie plekke deur die omheinings van ondernemings deurgebreek, die persele se kantore binnegedring en administratiewe toerusting soos rekenaars en algemene administratiewe toerusting ter waarde van honderde duisende rande verwoes.
Met die afsterwe van ds. Hennie vd Merwe in Augustus 2013, oom Janie Meyer in Maart 2014 , dr. Botha en mev. Schoeman in Julie 2014, het die Afrikanervolk verlies gely aan opregte en ware Afrikaners wat in woord en daad deel was van die ruggraat van ons volk.
Die AVP het met deernis teenoor hulle wat agterbly kennis geneem van die afsterwe van mev. Schoeman, die moeder van mnr. Leon Schoeman, voormalige sekretaris van die AVP asook dr. J P Botha, vader van mev Jeanette Koekemoer, voormalige webmeester van die AVP.
Die voorbeelde wat elkeen van hierdie strydrosse nagelaat het om te volg, eerste vir dié naby aan hulle en in wyer verband vir elke Afrikaner in Suid Afrika, is van onskatbare waarde indien jy dankbaar vir en trots is op jou afkoms. Tot aan die einde van elkeen van hulle lewens was hulle lewende voorbeelde van hoe ‘n Afrikaner se samestelling behoort te lyk. Nederig maar doelgerig gelowig en onwrikbaar volksgetrou. Diensbaar aan hulle Godgegewe vaderland en mede Afrikaners, wat uit hulle harte bygedra het van dit waarmee God hulle geseën het.
Ons eer hulle nalatenskap, ons dank God vir wat hulle vir hulle gesinne, familie en ons volk beteken het en ons bid God se genesende krag en vertroosting toe aan elkeen se naasbestaandes. Saam met hulle is die AVP bly dat waar hulle nou is, nie vergelyk kan word met die plek waarvandaan hulle vertrek het op pad na hulle ewige tuiste nie en gun ons hulle die rus in Jesus Christus ons Verlosser en Saligmaker.
Aan elkeen van u wat agterbly: Die HERE sal julle seën en julle behoed; die HERE sal sy aangesig oor julle laat skyn en julle genadig wees; die HERE sal sy aangesig oor julle verhef en aan julle vrede gee.
( So moet hulle dan my Naam op die kinders van Israel lê; en Ék sal hulle seën. (Numerie 6:))
Indien een land teen ‘n ander in oorlog verkeer, spreek dit nie vanself dat elke burger van daardie land in oorlog teen die ander land is nie? Ek sluit nou die Humaniste en Liberaliste uit wat die mening toegedaan is dat hulle teen niemand in oorlog verkeer nie en met alles en almal “vrede” het!
Is u bewus van die oorlog waarin ons verkeer? Die geestelike oorlog? Weet u dat dit ewigdurend is en dat u onwillekeurig opgeroep is tot stryd? Is u verder op hoogte met die feit dat hierdie oorlog tussen twee koninkryke woed en dat u aan een van hierdie koninkryke behoort en dus ‘n soldaat in daardie koninkryk is, opgeroep tot stryd? As jy nie met die een koninkryk is nie, is jy noodgedwonge teen hom en verstrooi jy eerder as om bymekaar te maak!
In MATTHÉÜS 12 verwys Jesus self na die bestaan van hierdie twee koninkryke
Die vraag is, het die Afrikanervolk reeds die wil om te stry verloor? ‘n Baie sinvolle artikel wat op die webblad van Mike Smith verskyn het, het hier betrekking.
Mike Smith's Political Commentary. Where the truth hurts 02 July 2014
Resistance to resistance - Learned helplessness and the psyche of White South Africans
In the history of genocide and atrocities we often see people not fighting back. Whether it is the Nazi holocaust, Stalin killing 20 million Russians. Mao killing 70 million Chinese in his “Great Leap Forward” or the Hutus massacring the Tutsis in Rwanda…The story is always the same. Millions of people are slaughtered without fighting back or even fleeing to improve their situation. Rather it seems as if they simply accept their fate. The same can be said of people in Communist hellholes such as North Korea and the former GDR. Sure some tried to escape and were successful. Most of them probably wanted out, but stayed even if the opportunity was there to escape. Why? It is a question I have often battled with, because it is difficult for a sane mind to grasp the psychology of the victims of atrocity.
Die AVP se standpunt dat daar vir die Afrikaner niks goeds sal voortkom uit Zuma se staatsrede nie, word deur die praktyk van voortgesette plaasbesettings en aanvalle met die doel om blankes uit te wis, bevestig. Terwyl Malema raas en blaas, volg Zuma stil stil dieselfde patroon deur ‘n beleid van ongeërgdheid en doof en blind te wees vir die onreg wat in Suid Afrika plaasvind.
Boer oorleef plaasaanval.
Elzaan Pienaar | 30 June 2014 15:02
Mnr. Nicolaas Kamffer is verlede Maandagaand op sy plaas deur drie aanvallers aangeval.
BETHAL – ’n Plaaslike boer, mnr. Nicolaas Kamffer (50), het ‘n plaasaanval oorleef nadat agt skote op hom geskiet is. Net twee het hom getref.
Die aanval het op Maandag, 23 Junie net na 8nm gebeur. Die plaas, Naudésfontein, is sowat 6km buite Bethal op die Morgenzonpad geleë.
Mnr. Kamffer het Woensdag aan ons gesê dit is deur God se genade dat hy die aanval oorleef het.
Squatters illegally occupying land is not the only problem in Leandra. They stripped a unoccupied Farmers house to have material for their shacks.
Jana Oosthuizen | 1 July 2014 Echoridge
Land owners believe these squatters are building illegally on private property.
LEANDRA – Squatters illegally occupying land is not the only problem in Leandra.
The Echo reported last week that when some land owners got to their land, squatters were standing in queues giving their details to someone who wrote it down.
A few days later, people began building their shacks on these land owners’ land.
One of the land owners had to pull all strings to get help from the Leandra Police Station.
They only helped him after he had phoned Major General Wilson Kekana.
WHY SHOULD ANYONE TRUST SUCH A GOVERNMENT –
That Kills, Maims, Tortures, Lies, Spies, Cheats, and Treats Its Citizens Like Criminals?
By John W. Whitehead
“Why should anyone trust a government that has condoned torture, spied on at least 35 world leaders, supports indefinite detention, places bugs in thousands of computers all over the world, kills innocent people with drone attacks, promotes the post office to log mail for law enforcement agencies and arbitrarily authorizes targeted assassinations? Or, for that matter, a president that instituted the Insider Threat Program, which was designed to get government employees to spy on each other and ‘turn themselves and others in for failing to report breaches,’ which includes ‘any unauthorized disclosure of anything, not just classified materials.’” — Professor Henry Giroux