Ja, seker, dis wat gemeenskappe ook moet doen: regmaak wat verkeerd was, sin maak van ons lewe met en onder mekaar.
So sluit Martie Retief Meiring haar versugting af in ‘n paar opmerkings wat sy te maak gehad het op 7 Mei 2015. My belangstelling is geprikkel toe iemand die boek wat sy geskryf het oor F.W.de Klerk se Griek vir my gegee het om te lees.
Die trant van die boek het my onwillekeurig karakters soos Antjie Krog, Piet Croukamp en Koos Kombuis voor die gees geroep wat by nadere ondersoek geblyk het baie na verwant te wees.
Dat háár wêreld se mense diep geploeg het in die strewe na maatskaplike kohesie,( in plat Afrikaans, rasseintegrasie) is ‘n feit! Diep te ploeg suggereer op sy beurt om die wortels by te kom waarin sy en hare suksesvol geslaag het.
J
eremia 3:6-25
“Keer terug, o afkerige kinders; Ek sal julle afkerighede genees. Hier is ons, ons kom na U toe, want U is die HERE onse God.”(:22)
Aan die begin van die gelese gedeelte lees ons hoedat die ontroue Israel hoereer het en na al hierdie onreg word sy deur haar God gemaan om na Hom terug te keer. Hierdie afskuwelikheid van Israel asook die barmhartigheid van God het homself afgespeel voor die oë van Juda, maar dit het haar nie verhoed om dieselfde en selfs nog erger as Israel te handel nie.
‘n Werknemer van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur, Velaphi Khumalo sê in hulle gebruiklike Engelse taal: "I want to cleans this country of all white people. we must act as Hitler did to the Jews. I don’t believe any more that the is a large number of not so racist whit people . I’m starting to be sceptical even of those within our Movement the ANC. I will from today unfriend all white people I have as friends from today u must be put under the same blanket as any other racist white because secretly u all are a bunch of racist fuck heads. as we have already seen [all sic],” he wrote. He said he hated all white people.
Mugabe se tong is net so los as hy tussen sy ondersteuners in Afrika praat:
President Mugabe has called on South Africans to direct their xenophobia at whites instead of blacks. 'I give poison not for you to swallow but to give to someone else' he told the applauding staff at SADC Headquarters in Botswana.
Markus 12:41-44
“Toe roep Hy sy dissipels na Hom en sê vir hulle: Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie arm weduwee het meer ingegooi as almal wat in die skatkis gegooi het. Want hulle het almal uit hulle oorvloed ingegooi, maar sy het uit haar gebrek ingegooi alles wat sy gehad het, haar hele lewensonderhoud.” (:43&44).
Ek is seker dat die meeste van ons ook al by sake betrokke was wat ons na aan die hart gelê het en waarvoor ons dan groot opofferings gemaak het. Daar was diegene wat uit hulle oorvloed tot sake bygedra het en ander wat weer veel minder gehad het om by te dra. Ons het dalk al in die verlede só sterk oor ‘n saak gevoel dat ons selfs voel dat ons meer bygedra het as wat ons op daardie stadium eintlik kon bekostig om te gee, maar wanneer ons terugkyk wonder ons soms of dit die moeite werd was.
2015 Snak na sy asem op vandag die 31ste Desember en steeds is die Terroriste aan die stuur wat met behulp van verraad politieke beheer oor Suid Afrika verkry het.
Steeds het die Afrikanervolk nie gevorder met gemeensaamheid in ons stryd om Vryheid nie. Die onderhandelaars, vredepraters en aanvaarders van die gebeure van 1994 as onomkeerbaar, belemmer steeds ons eendragtigheid in verset.
As daar in die lig van opbouende wêreldverset teen multikulturalisme ‘n aksie is wat in 2016 met ywer nagestreef moet word, dan is dit die herstel van onderlinge vertroue onder Afrikaners in ons reg om ‘n volk te wees en ons reg op ons land Suid Afrika.
Die AVP plaas graag die vrae aan, en antwoorde van die AVP aan ‘n Engelstalige leser van ons webblad, aangesien daar waarskynlik meer Engelstaliges is wat met soortgelyke vrae in hulle gemoed die AVP webblad lees.
Tim Ligtvoet
My questions:
1. What is the main reason the Afrikaner Volksparty was established?
A: Deviation by the political parties representing the majority of Afrikaners, namely the National party established on the 14th of August 1914, until immediately after the assassination of dr. H.F. Verwoerd when they started to integrate sport institutions. Consequently the Afrikaners were divided and the NP split to form the Herstigte Nasionale Party (Reformed National Party) in November 1969 from which we originated in 2008 when they deviated after the death of Mr. Willie Marais, leader of the HNP , from the Traditional Nationalistic principal that South Africa is the sole property of the Afrikaner people and not negotiable, especially not with the ANC regime which we deem illegal because of the betrayal of the previous white government .
2. Who does the Afrikaner Volksparty represent?
In die Home Owner uitgawe van Februarie 2015 maak Peter Bruce, die voormalige redakteur van Business Day ‘n paar interressante opmerkings: “In die geheel sukkel die landsekonomie. Groei is uitermate swak met die betekenis dat banke onder geweldige druk verkeer om nie rentekoerse te verhoog nie. Ons regering is, gemeet aan enige standaard, onderhewig aan swak leiding wat menige van die staatsmasjienerie kniehalter. Eskom is bv. ‘n ernstige kommer, aldus mnr. Bruce. Maar wie is Bruce?
Mr Bruce, who has been at the helm of South Africa’s leading financial daily newspaper for 13 years, previously edited the Financial Mail and worked as a correspondent for the Financial Times in Madrid, Bonn and the UK. He also served as publisher of BDFM last year. ( BDFM, Business Day and Financial Mail South Africa.) Ten minste is hy iemand wat iets behoort te weet van die oorsaak en gevolg van sy eie ontledings al leef hy in ontkenning daarvan. Hy sê bv., “I like it here” want jy moet kyk na wat werk. Die parlement bv.sê hy argumenteer heeltyd en verhoed dat sekere besluite implimenteer word. Dit sê hy, is hoe ‘n parlement behoort te opereer en daarom hou hy van dit hier.